ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: August 2013

Daar is niks nuut onder die son nie

Vandag is GRA-Dag  – en daarom word hierdie gedeelte geplaas om volksgenote op te skerp tot suiwer Afrikaans wanneer hulle praat.   Dit is die woorde van die Prediker. Hy…

Terroriste vermoor blanke vrou

Vier terroriste is gevange geneem nadat hulle ’n grusame moord gepleeg het op Vivien Ponte (57) van Oranjeville in die Vrystaat.   Die mans is blykbaar gister, ’n dag na…

3: Al Qaeda in Suid-Afrika: ‘n Invloedryke familie geïmpliseer (2)

Die voormalige President van Suid-Afrika, Thabo Mbeki, het tydens ‘n ontmoeting met die Indiese Eerste Minister gedurende Oktober 2006, die samewerking tussen moonthede, met betrekking tot die stryd teen terrorisme…

China beplan korter seeroete na Europa

China het aangekondig dat hulle die korter maar gevaarliker Noord-Oos seeroete, wat deur die Arktiese see loop, gaan aandurf vir hulle handelsvloot na Europa. Die roete wat tans gebruik word…

Vir die huisvrou- Marmite poffertjies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week wissel ons bietjie die lekkernye af met ‘n soutigheidjie. Marmite-poffertjies is lekker goedkoop met bestanddele…

Duitsland beveilig sy e-pos

Die Duitsers se ontsteltenis oor die VSA se intapping in privaat inligting van internetgebruikers het tot gevolg dat inligting voortaan beskerm gaan word met inkripsies op boodskappe.   Drie van…

Ek sien dit so!

Laat my toe om hierdie week ons huidige situasie te vergelyk met ‘n paar gebeurtenisse uit ons geskiedenis. ‘n Paar honderd gesinne het vanaf 1834 tot 1838 die Kaapkolonie verlaat…

Metro’s se stagnasie kan SA se infrastruktuur sink.

Stede en die land kan stagneer as gevolg van die feit dat Suid-Afrika se metro’s  in ‘n doodloopstraat is.   Hierdie waarskuwing kom van die Suid-Afrikaanse Stedelike Netwerk (SACN). Daar…

Kamele dra dodelike Mers-virus

’n Span Internasionale wetenskaplikes is redelik seker dat ’n dodelike virus wat lei tot die dood van mense wat daarmee besmet word, dalk van kamele afkomstig is.   Bykans 50…

Blosende dames oor kaalnaelers

Twee jong mans studente het vrouestudente bloedrooi laat bloos toe hulle verlede Saterdag tydens die hoofwedstryd van die intervarsity op Shimlapark oor die veld gedraf het.   Die twee studente…

Zim-man vas oor Lotto-bedrog

Verlede week het die Valke ’n Zimbabwiër vasgetrek wat glo die Nasionale Lotery Raad met miljoene Rand bekonkel en bedrieg het.   ’n Toelae van sowat R4,5 miljoen is aan…

Kunswerk met vuurhoutjies

Mnr. Jan van Wyk (81) van Benoni het ’n kunswerk gebou van vuurhoutjies deur ’n model te bou van die eertydse HMS Victory boot.   Dit het mnr. Van Wyk…

Vroue hof toe oor tennis.

Twee bekende boervroue van Bothaville pak mekaar nou in die plaaslike landdroshof oor hulle dogters se mededinging op die tennisbaan.   Aanvanklik het die tennis tussen die twee dogters tot ‘n…

Is ons werklik gesond?

Al beskryf byna 80% van Suid-Afrikaners hulself as gesond en selfs baie gesond, is een uit drie mans en een uit twee vroue onfiks (na gelang van ‘n standaard-fiksheidstoets), die…

Afrikaans ‘n Afrikataal?

Afrikaans sal oorweeg word wanneer Afrikatale volgende jaar in sekere skole in gr. 0 en gr. 1 as vak ingestel word.   So het Angie Motshekga, Minister van Basiese Onderwys in…

3: Voorspelling: Vervlakking in geloof

Gelowiges in die meeste ontwikkelde lande sal teen 2041 in die minderheid wees. Dit is die mening van ‘n bio-psigoloog, dr. Nigel Barber.   Sy studie in 137 lande het…

Leeujag kan struikel.

Die leeujag bedryf in Suid-Afrika sal ‘n knou kry as Amerika ‘n verbod op die invoer van leeutrofeë plaas.   Só ‘n verbod word oorweeg nadat vyf nie-winsgewende organisasies versoekskrifte…

Regering wou roeisport kniehalter

Net ‘n bietjie meer as ‘n jaar gelede wat Suid-Afrika ‘n goue medalje vir roei tydens die Olimpiese Spele in Londen ontvang het, dreig ontwikkelingsplanne van die Sentraal-Transvaalse Regering om…

Munisipale dienste word onbekostigbaar.

‘n Finansiële verslag van die Suid-Afrikaanse Stedelike Netwerk (SACN) waarsku dat munisipale dienste onbekostigbaar gaan word.   Verbruikers in metrogebiede het die laaste paar jaar gebuk gegaan onder munisipale tariewe…

Jannie Moolman en Helena konsert

Na die baie geslaagde konsert deur Jannie Moolman en Helena Ceronio verlede jaar in die Centurionteater, is die twee kunstenaars deur die Gereformeerde Kerk, Akasia genooi om vir hulle op te tree….

Produksiesyfers stel teleur

Die produksie-uitset vir beide die fabriek- en mynsektore vir Junie 2013 het teleur gestel. Die fabrieksektor het ‘n groei van 0.4% vir Junie vir ‘n jaar-op-jaar basis getoon, teenoor die…

Student geskiet.

‘n Student aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) wat deur minstens twee gewapende mans oorrompel en geskiet is terwyl hy en sy vriendin besig was om terug te loop kampus toe, is…

Vryheidsoorlog: ‘n Onbekende verhaal

Die laaste woorde van ’n dapper jong man wat sy plek vol gestaan het tydens die Tweede Vryheidsoorlog, is gerig aan sy ma en broer, en dit laat heimwee, wrewel…

Namibië nou ook soos Suid-Afrika

Namibië het, net soos Suid-Afrika, sy argwaan teen Westerse name openbaar toe die regering besluit het om weg te doen met Duitse benaminge.   Die Caprivi-strook is hernoem tot Zambesi-streek…

Verkeersbeampte se boewery

 ’n Paniekbevange dogtertjie skree vir haar ma: “Mamma, is dit hoe verkeersmense in Suid-Afrika optree?”   Dit was die woorde van ’n 13 jarige dogter na ’n swart verkeersbeampte haar…

VSA weet nie waar is Snowden

Edward Snowden bevind hom nie meer in die Russiese hoofstad Moskou nie, maar bitter min weet waar hy hom werklik bevind.   Die Russe het tydelike asiel aan Snowden toegeken,…

Suid-Afrika wapenverkope byna R2 miljard

Sedert April vanjaar het Suid-Afrika wapens ter waarde van meer as R1,7 miljard aan ander lande verkoop.   Dié inligting is bekend gemaak in die Nasionale Komitee vir die beheer…

Dombeya rotundifolia / Wildepeerboom / Dikbas / "Wild pear" oftewel die Bosveldbruid

Hierdie is nog ’n inheemse boom vir kleiner tuine.  Die naam “Bosveldbruid” pas dan voorwaar pragtig by die boom.  Die boom kry sy Engelse naam “Wild pear” en sy Afrikaanse…

Beleggers behoort beter beskerm te word

Die inmekaar tuimeling van First Strut behoort as ’n wekroep te dien om beleggers in die effektemark, maar ook in ander sektore, vinnig en veel beter beskerm moet word. Met…

Olifantbevolking ook in gevaar

Die doeanebeamptes in China het op 1, 120 olifanttande, 5 Luiperdvelle en 13 renosterhorings  afgekom en beslag daarop gelê.   Die 3 ton ivoor is gedurende die afgelope 6 maande…

Polisiediens moet weer betaal

Die ANC-regering moet die eise van 14 plaaseienaars betaal omdat die boere se plase afgebrand het alhoewel die polisie nie van nalatigheid beskuldig is nie. Die brand het naby die…

Boere moeg vir swakhede in Nuwe SA

Boere in Noord-Transvaal raak nou moeg vir die swak dienslewering, die misdaad en korrupsie wat van dag tot dag in die land aan die gang is.   Boere het bymekaar…

Nylstroom nou bloedstroom

‘n Ernstige gesondheidsgevaar is aan die opbou in Nylstroom met bloed vanaf ’n slagpale wat afstroom in die Nylrivier.   Mnr. Johan Botha, ’n boer in die distrik sê inwoners…

Motor rubriek – Volkswagen Polo Vivo Maxx

Uit die bekende Duitse stal van Volkswagen kom ’n opgegradeerde weergawe van die Polo. Bykomede krag maak dit moontlik om hierdie motor nog meer te geniet. Alhoewel die verkope daarvan…

Oos-Vrystaat Koöperasie verloor senior amptenaar

Mnr. Lindsay Dames (52), ’n bedryfsbestuurder van OVK op Ladybrand is in ’n motorongeluk dood toe die bakkie waarmee hy gery het, 15 km buite Fouriesburg in die Vrystaat, omgeslaan…

Dr. Karabus eis skadevergoeding

Dr. Cyril Karabus eis glo R2 miljoen as skadevergoeding teen die Kanadese maatskappy wat hom gestuur het om in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) te gaan werk.   Karabus se…

Tradisionele geneser toe swendelaar

‘n Swendelaar wat hom as ‘n tradisionele geneser voorgedoen het, is spoorloos met die  geld van ‘n Noord-Kaapse paartjie wat R1 miljoen aan hom betaal het.   Die paartjie, wie…

Mafia leier vasgetrek

Een van Italië se grootste mafia leiers,  Domenico Rancadore is na ’n soektog van meer as twee dekades, deur die Britse polisie in London aangekeer. Hy het die polisie telkemaal…

Curiosity presteer en stuur duisende foto’s

Die ontdekkings-tuig Curiosity het reeds sowat 70, 000 foto’s van die Mars oppervlakte teruggestuur waaruit twee baie belangrike bevindings oor die moontlike oertydperk op die planeet gedoen is.   Curiosity…

Burgemeester blaas R1 miljoen

Harde woorde het geval toe Kimberley se raadsvergadering die burgemeester, Agnes Ntlangula,  bygekom het omdat sy so sito-sito haar ongemagtigde reis van R900, 000 na China wou laat goedkeur sonder…

Gekonkel met Landbou-projek duur voort

’n Parlementêre portefeulje-komitee oor werksaamhede van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye  het om vreemde redes besluit dat die beplande besoek aan die omstrede “landbou-projek” in die Vrystaat afgelas word…

Valke ondersoek Dina Pule

Die voormalige Minister van Kommunikasie, Dina Pule, wat haar posisie as minister misbruik het, word nou glo deur die Valke ondersoek nadat dit aan die lig gekom het dat sy…

Vragskip benodig dringende hulp

Die vragskip, Kiani Satu  ondervind meganiese probleme terwyl  hy naby die kus by Buffelsbaai, in die Knysna omgewing is.   Die skip wat dikwels om die Kaap vaar, dra normaalweg…

Die Vrou van ons volk

Die geskiedenis van die vrou in Suid-Afrika, tot die sowat laaste 50 jaar, het een sentrale leuse gehad: vryheid of die dood. Haar bereidwilligheid om alles op te offer vir…

O weë, Ef Wee

Lanklaas het iemand die intelligensie van die volk so onderskat as wat Pienkfrikwillem de Klerk dit nou weer gedoen het. Die man is blykbaar diep geskok en teleurgesteld oor die…

KAART BEDROG NEEM TOE

Ten spyte van voordurende waarskuwings tot groter versigtigheid is krediet- en debietkaartbedog steeds onrusbarend hoog. In Suid-Afrika beloop dit ongeveer R900-miljoen per jaar. Die bedrog word op verskeie maniere gepleeg…

Polisie se blanke-haat kos geld

Die Suid-Afrikaanse regering se Minister van Polisie moet mnr. Jan Coetzee (39) van Nelspruit in die Laeveld,  vergoed weens die wreedaardige optrede van polisiebeamptes.    Mnr. Coetzee is deur die…

Sanger herstel tuis.

Die opbreek van sy huwelik het die sanger Rudi Claase in die hospitaal laat beland. Sy vervreemde man, Stephen Swart, het bevestig dat hy terug by sy huis is om…

Ape word proefkonyne

’n Aantal Brasiliaanse wetenskaplikes se navorsing het daartoe gelei dat ‘n teenmiddel vir MIV ontwikkel is en word beplanning  gedoen om dit op ape te toets.    Die instelling “Sao…

Reuse ongeluk op N4 eis lewens

Minstens twee mense is dood en talle beseer tydens  ‘n ongeluk wat op die N4 net buite Pretoria plaasgevind het. Volgens die nooddienste is vier vragmotors, ’n taxi-minibus en 12…

rolex replicas for sale