Ondersteun ons kinders

Volkskool, Brakpan, is ’n volkseie instelling wat ook een van die grootste CVO-skole in die land is.

 

Volkskool hou weer ’n hengel kompetisie waar groot pryse gewen kan word.

Vanjaar is daar ook pryse te wen met spesiale trekkings wat gedoen gaan word.

 

Kyk gerus op Die Vryburger se hoofblad na die uitnodiging wat aan hengelaars gerig word.

Die Vryburger wens Volkskool Brakpan alle sukses toe met hierdie grootse poging