Olifantbevolking ook in gevaar

Die doeanebeamptes in China het op 1, 120 olifanttande, 5 Luiperdvelle en 13 renosterhorings  afgekom en beslag daarop gelê.

 

Die 3 ton ivoor is gedurende die afgelope 6 maande opgespoor en terug gevind.

Die beslaglegging is in Hongkong uitgevoer en is die tweede voorval binne ’n maand.

 

Met die groot aantal olifanttande wat opgespoor word, is rooi ligte aan die flikker vir die olifant bevolking in Afrika.

 

Die olifanttande, saam met die renoster horings en luiperdvelle was in ’n groot krat vervoer en is gemerk “Hout vanuit Nigerië