Moordenaar opgespoor en gevang

Gerhard Jansen van Vuuren, die man wat gevlug het voordat hy sy straf kon uitdien as gevolg van die moord op sy meisie, is in Brasilië opgespoor en in hegtenis geneem.

 

Hy het Andrea Venter (26), gedurende Mei 2011 by haar woonstel in Fourways, Johannesburg, geslaan en met ‘n mes doodgesteek. Daarna wou hy met dieselfde mes selfmoord pleeg deur sy eie keel af te sny.

Andrea is in haar woonstel gevind met ’n gebreekte neus en voor ’n veiligheidswag doodgesteek.

Gerhard het met vervalste dokumente die land verlaat maar is met die hulp van Interpol opgespoor..

Foto – Gerhard Jansen van Vuuren