Knysna kry Moslem moskee

Die Moslems se beplanning vorder om ’n moskee in Knysna, in die Wes-Kaap, te vestig.

Knysna se Moslem-raad het gepoog om ’n gebou in Rawsonstraat te koop met die doel om dit te omskep in ’n moskee.

Nou beplan hulle om eers ’n stuk grond te koop vir oprigting van ’n moskee en het reeds R1,2 miljoen ingesamel

Foto – bekende gesig van Knysna