Jannie Moolman en Helena konsert

Na die baie geslaagde konsert deur Jannie Moolman en Helena Ceronio verlede jaar in die Centurionteater, is die twee kunstenaars deur die Gereformeerde Kerk, Akasia genooi om vir hulle op te tree.

 

Die twee sal weer klassieke, lig-klassieke, items uit musiekblyspele en Afrikaanse liedjies sing.

 

Datum: 16 Augustus 2013.

Tyd: 18:30 vir 19:00.

Plek: Pretoria-Noord Stadsaal, h/v Brits en Emily Hobhouseweg, Pretoria-Noord.

Prys: R150-00, verversings ingesluit, kontantkroeg beskikbaar.

Kaartjies beskikbaar by Helena Ceronio 082-940-5942 of by die deur.