Amerikaner beskadig 600-jaar-oue beeld.

‘n Amerikaanse toeris het verontwaardiging in Florence, Italië, ontlok, nadat hy per ongeluk ‘n vinger van ‘n waardevolle standbeeld afgebreek het.

 

Die onbekende Amerikaner het probeer om die vinger te meet van ‘n  600-jaar-oue marmerbeeld van die Maagd Maria. 

 

Die beeld is in die 14de of 15de eeu deur Florentine Giovanni d’Ambrogio geskep.