ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 28, 2013

Volkshulp 2000 reageer oor skinderstories

Volkshulp 2000, wat oor die afgelope twee dekades waarlik pragtige werk gedoen het om verarmde volksgenote van hulp te wees, word nou deur sekere instansies verdag voorgestel. In ’n persverklaring…

Mugabe is nie toiletpapier nie

Takura Mufumisi (26), ‘n stemgeregtigde Zimbabwiër word daarvan aangekla dat hy ‘n verkiesingsplakkaat van pres. Robert Mugabe iewers van ’n paal of muur verwyder het en dit as toiletpapier gebruik…

Diewe wond twee in winkelsentrum

Twee winkelassistente is gewond tydens ‘n gewapende rooftog in Oriental City, Bruma, Johannesburg toe 12 swartes by ’n winkel ingestorm het. Toe die eienaar hom teensit, het die gewapende boewe…

Nasionale park in VSA bedreig

’n Geweldige groot veldbrand wat die Yosemite-Nasionale Park bedreig, is aan die nader beweeg te midde van die duisende brandbestryders se poging om te verhoed dat die gewilde park vernietig…

Stropers doodgeskiet in Wildtuin

Die afgelope naweek is vier renosterstropers in die Krugerwildtuin doodgeskiet deur veldwagters wat op diens was. Die veldwagters het glo verlede Saterdag op ses stropers in die Krugerwildtuin afgekom en…

Nuusflitse

·        Sasol se finansiële hoof, Christine Ramon, tree in September ná sewe jaar by die maatskappy uit. Sy sal ook bedank as direkteur van Sasol en as direkteur van alle filiale…

Kontrakteur aangekla oor R35 miljoen

Mnr. Johann Ströhfeld (52), ’n welbekende boukontrakteur van Bloemfontein, het in die Streekhof verskyn op 38 aanklagte van bedrog en vervalsing ten bedrae van sowat R35 miljoen Die verhoor voor…

Regering bevoordeel seker boere

’n Vernietigende veldbrand in die Oos-Kaap het ook die plaas van Gwede Mantashe, die sekretaris-generaal van die ANC, geruïneer. Boere van dié provinsie moes verskeie kere hoor dat daar nie…

Drie doodgeskiet, twee gewond

Fochville: Een man is dood en een gewond in ’n tweede skietvoorval op die grond van mnr. Bertus Moolman, wat sy grond verhuur aan mynwerkers, wat op sy plaas woon…

Beroof jy God?

Mag ’n mens God beroof? Want julle beroof My, en julle sê: Waarin het ons U beroof? In die tiendes en die offergawe. Met die vloek is julle belaai, en…

Reg ‘n slag-ting

Ek besef dat Suid Afrika alle moontlike pogings aanwend om hand-om-die-blaas te wees met elke enkele land in die wêreld. Ons ministers spandeer meer ure in die lug as op…

Padongelukfonds moet betaal

Regter Corné van Zyl het in sy uitspraak gese die Padongelukkefonds (POF) moet maar die eis van R8,2 miljoen betaal aan ’n voormalige omroeper wat breinbeserings opgedoen het weens ’n…

Veediewe se vragmotor gevind

Die Vragmotor wat blykbaar gebruik is in die diefstal van beeste in Noord- en ook Wes-Transvaal, is glo deur die polisie opgespoor.   Die dief het sowat 160 beeste ter…

Hy steel fietse se saals

In Tokio het die Japanse polisie na baie kopkrap uiteindelik uitgevind waarom die ongewone misdaad plaasvind van fietse waarvan die saals gesteel word.   Dit is ook net saals wat…

Muskiete se dae getel

Malaria sterftes kan dalk dramaties daal as die nuwe Kite-plakker sy werk doen soos wat verwag word.   Die plakker wat op ’n mens se klere geplak word, is so…

Pa ry sy kind dood

Mnr. Martin Kruger (35) van Dewetsdorp het die een oomblik nog met sy klein eenjarige dogtertjie gepraat, en oomblikke later was sy dood nadat hy oor haar gery het.  …

rolex replicas for sale