ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 26, 2013

Mikrogolf Melktert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Almal soek mos altyd ‘n kortpad! Hierdie resep maak lekker vinnig en is altyd ‘n sukses.  …

Selfmoord na moordklag.

  ‘n Ma wat saam met haar eksman van die moord op haar drie en ‘n half weke oue babseuntjie aangekla is, het haarself in Port Edward opgehang.   Juanita…

3: Afrikaanse Bybel: 80 jaar.

Die 80ste verjaarsdag van die eerste volledige Bybelvertaling in Afrikaans is Sondag met ‘n gedenkdiens by die Voortrekkermonument gevier, terwyl talle gemeentes van verskillende Kerke hulle eie herdenkingsdag gehad het….

Vrystaatse landbou-projek weer onder soeklig

  Die geheimsinnige landbou-projek, waarby die Gupta-familie vermoedelik betrokke is, of was, is al weer onder die soeklig geplaas en het die regering nou ’n nuwe plan bedink om bespiegelings…

Gupta se weldoener werk weer

  Bruce Koloane, die geskorste hoof van Staatsprotokol, sal eersdaags in ’n nuwe pos werksaam wees. Hy is die kêrel wat verantwoording moes doen oor die Gupta-vliegtuig-landing-skandaal waartydens 200 bruilofsgaste…

Knysna kry Moslem moskee

Die Moslems se beplanning vorder om ’n moskee in Knysna, in die Wes-Kaap, te vestig. Knysna se Moslem-raad het gepoog om ’n gebou in Rawsonstraat te koop met die doel…

Konstruksie bedryf skuld Miljarde Rand

  Suid-Afrika se konstruksiebedryf skuld die land se Inkomstediens meer as R4 miljard.   Marika Muller, woordvoerder van die SAID sê dat maatskappye in die konstruksie bedryf skuld die SAID…

Top-student verwerf top toekenning

Gerdus Benade (23) het as die vierde beste matrikulant nou, vyfjaar later, die hoogste toekenning by die Universiteit Stellenbosch ontvang vir sy prestasies in die Natuurwetenskappe.   Hy het as…

Zimbabwe dreig VSA en Britte

Die president van Zimbabwe, Robbert Mugabe, het in ’n toespraak gesê daar is ’n aansienlike getal Britse en Amerikaanse maatskappye in sy land, wat tot nou toe baie goed behandel…

SA Weermag in DRK kos miljoene

Die Suid-Afrikaanse Weermag is weer betrokke by buitelandse rebelle-gevegte. Hierdie keer is 1,345 SANW soldate na die DRK gestuur om saam met die Verenigde Nasies se spanne te probeer om…

Pianis laaste toer in SA

Die legendariese pianis, David Helfgott, se laaste optrede in Suid-Afrika, vind op 7 September in die ZK Matthewssaal by Unisa plaas.   Helfgott het bekendheid verower na die Oscarbekroonde rolprent,…

Geniet Spaanse danse

Maria Lorca Montoya en haar ma, Helena, bied ‘n aand van Spaanse danse aan in die Atterburyteater tot 25 Augustus.   ‘n Groep van 70 dansers sal deelneem, waaronder studente…

Duitsers wantrou Windows 8

Die Amerikaanse Nasionale Sekuriteitsagentskap (NSA) se afloerdery kos Amerikaanse maatskappye ‘n klomp geld. Die Duitse publikasie Zeit Online het dokumente in die hande gekry wat na bewering bewys dat internettegnologie…

Twee sterf in vliegongeluk.

Twee middeljarige mans van Nieu-Seeland is dood nadat hulle vliegtuig naby Bourkes Luck in die Blyderiviervallei geval het. Die vliegtuig het vermoedelik in sterk winde in die moeilikheid geraak en…

Nog ‘n kragstasie gaan kom

Die regering gaan onmiddellik begin met planne om ‘n derde makro-steenkoolkragstasie te bou om kragvoorsiening vir die toekoms te verseker, sê dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid.  …

Engelse Premier vrees verdere onthullings.

Die storm oor die Britse regering se intimidasie van die Londense dagblad The Guardian om die hardeskywe met afluister-onthullings deur die Amerikaner Edward Snowden te vernietig, duur voort.   Twee…

Hond-en-kat-liefde.

Gewoonlik is hulle aartsvyande maar as dit nie vir die hond se bloed was nie, sou dié kat nie oorleef het nie.   Macy, ‘n swart labrador in Wellington, Nieu-Seeland,…

Suid-Afrika se Vloot

Suid-Afrika se vloot moes in 2002 sy nuwe fregatte en duikbote se totale aanwending so drasties inkort weens finansiële redes dat dit nou ietwat belaglik is om te dink die…

Die Lukwart / Eriobotrya japonica

Hierdie immergroen boom is eintlik ’n kategorie 3 indringer.  Die kategorie 3 beteken dat ons hom nie meer mag plant nie en dat hy eintlik ook nie meer in die…

Motor rubriek – Toyota Lexus LX570

  Sedert Toyota die motormark in S.A. betree het, het daar baie water in die see geloop en die motorvervaardiger het van krag tot krag gegaan. Nie net is motors…

Hidrobreking is ‘n atoombom

  Die hewige debat oor hidrobreking in die Groot Karoo word deur die Vryheidfront Plus beskryf as iets soortgelyk aan ’n kernontploffing.   ’n Woordvoerder van VF Plus, Adv. Anton…

Massiewe kontrak gefinaliseer vir Denel

Denel het so pas sy grootste kontrak is sy hele geskiedenis finaal vasgemaak gedurende verlede week en sal sowat R9 miljard beloop.   Die kontrak sal blykbaar oor ’n hele…

Negejarige is SA Motorboot-kampioen

  Waldo Potgieter (9), van Meyersdal in Alberton, is op sy jeugdige ouderdom die land se motorboot-kampioen in die junior afdeling.   Dié knapie het al sedert sy sesde verjaarsdag…

Motorhandelaar word besteel

Hy kry ’n liederlike bevel om op die grond te lê, word met ’n pistool teen die kop gekap, en moet sien hoe ses swartes met sy vier voertuie wegry,…

DBV verloor redding-stryd

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV)het misluk in sy dringende aansoek by die hof om te verhoed dat sowat 2, 000 beeste op ’n vragskip by die Oos-Londen hawe gelaai en verskeep…

Zuma-wagte skiet roekeloos

Die roekelose optrede van twee lede van die presidensiële beskermingseenheid het daartoe gelei dat hulle in die hof beland het omdat hulle tydens ’n sogenaamde pad-woede voorval, woes begin skiet…

Byna 11,000 biblioteke word opgerig

Miljoene Rand moet iewers vandaan gehaal word deur die Departement van Onderwys om 10,721 skoolbiblioteke regoor die land in te rig en met boeke te voorsien.   Volgens Departementele navorsing…

Polisiebeamptes is gouddiewe

Vier swartmans, waarvan twee polisiebeamptes is, het boeie om die polse gekry weens die onwettige besit van goudstof wat in ’n  woonhuis gevind is van een polisiebeampte.   ’n Vrystaatse…

Hoofseun geskors

Die Hoërskool Pretoria-Wes het sy hoofseun, Jarred Reddy (19) geskors na hy betrap is met twee dagga-sigarette in sy besit. Reddy sal egter toegelaat word om die matriekeksamen te skryf…

Miljoene Rand se dwelms gevind

’n Koffer vol dwelms is by die Johannesburgse Internasionale Lughawe gevind deur die  Valke. Die dwelms is verlede Donderdag deur polisie en doeane beamptes gevind.   Die eienaar van die…

Boere baat by munisipale nalatigheid.

Die munisipaliteit van Brandfort en omgewing is nie bekommerd oor die enorme lek van water uit die hoofpyp van die Erfenisdam nie.   Die lekkasie is so groot dat die…

Verdowingsmiddel weer beskikbaar

Dental Warehouse beskik oor die alleenreg om die verdowingsmiddel, Scandonest-3%, in te voer na Suid-Afrika. Dit is ’n verdowingsmiddel wat nie vaat-vernouers bevat nie. Adrenalien is gewoonlik in sulke middels…

Sandton se "dakwoning"

Die spoggerigste dakwoning is waarskynlik in Morningside, Sandton, en word nou te koop aangebied vir ’n winskopie bedrag van R60 miljoen.   Die vorige rekord was R35 miljoen wat vir…

Die onderrig van ‘n derde taal vir skole

Daar is reeds in Die Vryburger gerapporteer rakende die Taalwet wat op 2 Mei 2013 deur pres. Zuma ingestel is om te voldoen aan die voorskrif van die Grondwet oor…

Gifgas eis honderde lewens.

 Ouers moes hulpeloos toekyk hoe hulle kinders skuim om die mond kry en dan versmoor. Mense wat in kelders gaan skuil het om te ontsnap van die aanval wat iewers uit…

Seun gedood in fratsongeluk

’n Fratsongeluk met ’n kettie het die dood van die 9-jarige Devon Pretorius van Edenvale aan die Oos-Rand veroorsaak.   Devon het met ’n kettie gespeel wat sy maats daar…

rolex replicas for sale