ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 22, 2013

Weste is veragtelik

  Pres. Robert Mugabe, die verkose president van Zimbabwe, het die kritiek van die Westerse lande as “veragtelik” bestempel. Mugabe is op 22 Augustus vir nóg vyf jaar as president…

Al Queda in Suid-Afrika: Die Dockrat-familie (3)

Die Dockrat-familie wat hier genoem word, moet nie verwar word met ‘n ander familie wie se van Docrat gespel word nie. Hulle het geen bande met die Dockrat-familie wat hier…

So word als vernietig.

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns gaan transformeer én internasionaliseer om hom in volle ooreenstemming te bring met die politieke tydsgewrig in Suid-Afrika.   Dit beteken dat hy van…

Pa verdrink tydens reddingspoging

Mnr Juan Bezuidenhout (35) van Hazyview, het op tragiese wyse verdrink by die immer gewilde Bilene-oord in Mosambiek. Die Bezuidenhout familie was met vakansie en hulle het met ’n boot…

Langer skoolure kom

’n Skooldag gaan waarskynlik met 30 tot 60 minute verleng word om om alle leerlinge ’n sogenaamde inheemse of Afrikataal te leer.   Die inligting het aan die lig gekom…

VPI wek kommer

  Die Verbruikerprysindeks (VPI) het in Julie 2013 op ‘n jaar-tot-jaar basis gestyg tot 6.3%, teenoor Junie se 5.5%. Die maand-op-maand styging was 1.1% teenoor die vorige maand se 0.3….

Hipnose gebruik as verdowing

In Italië het prof. Enrico Ferro ’n suksesvolle operasie uitgevoer deur die pasiënt deur middel van hipnose onder verdowing te plaas om ’n kanker-operasie uit te voer. Enrico Ferro is…

Rand val hom byna vrek

  Die Rand het om 8.00 vm op 22 Augustus tot ’n allerlaagste vlak geval teen die Amerikaanse dollar en het die swakste vertoon vir die afgelope vier jaar.  …

Brics se remskoenprobleme

  Drie van die vyf ledestate van Brics, Suid-Afrika, Indië en Brasilië se ekonomië het die afgelope jare ‘n gemeenskaplike probleem ondervind deurdat hulle betalingsbalanse ‘n opbouende negatiewe saldo toon….

Die mens neig na sy ouers

Die meeste mense bevind hulleself op ’n stadium in dieselfde ordes as wat hulle ouers was. Die merkwaardige waarneming is gemaak in ’n peiling deur ’n Britse instansie op sy…

Vryemark werk nie in Afrika

  Die vryemarkstelsel werk nie in Afrika nie, en die grond “kwessie” is vir die swartmense baie belangrik. Die beleid van gewillige koper en verkoper het nie gewek nie.  …

Nuusflitse

·                     Ongemagtigde en onreëlmatige besteding van bykans R850 miljoen is in die boekjaar deur munisipaliteite in die Noord-Kaap aangegaan. Daarby het 14 munisipaliteite vrugtelose uitgawes van sowat R4 miljoen aangegaan….

Polisiëring nie op standaard

Die polisie se BBP-beveiligingseenheid het in die afgelope boekjaar meer as 20% van die polisie se totale jaarlikse begroting ontvang om ’n klein aantal BBP te beskerm.   Dit is…

Egiptiese museums geplunder.

Terwyl Egipte dieper in politieke geweld sink, neem rowers hulle kans waar. Die onlangse plundering van die Malawi Museum by Minya, 300km van Kairo, is die ergste in die Egiptiese geskiedenis.  …

Fukushima erger as Tjernobel.

Nog ‘n tenk gevul met radio-aktiewe water by die verwoesde Fukushima kernkrag reaktor is besig om te lek, aldus ‘n woordvoerder van die Tokyo Elektriese Kragmaatskappy (TEPCO).   ‘n Segsman vir…

rolex replicas for sale