ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 21, 2013

Wapentransaksie: Min hoop vir geregtigheid.

Die man wat tot in die hoogste hof baklei vir ‘n kommissie om Suid-Afrika se multimiljardrand-wapentransaksie te ondersoek, het alle hoop in die Seriti-kommissie laat vaar.   Terry Crawford-Browne, wapentransaksie-aktivis,…

Terroriste vermoor sakeman

Die sakeman, Jochen Radel (59), is in ’n plaasaanval vermoor en het erge kopwonde opgedoen, wat volgens getuienisse “te erg vir woorde is” om te beskryf. Mnr. Gerrit Schaafsma, ’n…

Kredietspiral sorgwekkend

Byna die helfte, 9.5-miljoen, van Suid-Afrika se ongeveer 20-miljoen kredietverbruikers, het volgens beraming’n geskonde kredietrekord.   Kredietverbruikers besef nie dat hulle aankope aansienlik meer kos indien daar van krediet gebruik…

Bye val vrou aan

In Port Elizabeth het ’n swerm woedende bye op ‘n vrou in die straat toegesak.   Inwoners het magteloos toegekyk hoe die bye haar gesig bygedam het. Haar gille het…

Buffel gooi boer in die lug

Mnr. Tollie Jordaan, die baas van “Tollie’s African Safaris”, is deur ’n buffel op sy plaas Buffelsfontein, drie keer in die lug gegooi.   Mnr.Karinus Hugo, ’n bestuurder van Jordaan,…

Koop jou vuurwapen by Polisiekantoor

Kort jy ’n vuurwapen? Koop een by die polisiekantoor in Nelspruit vir so goedkoop as R2000!   Gerugte vlieg rond dat vuurwapens sommer by ’n Nelspruit polisiekantoor gekoop kan word….

Gestremde byna pensioen kwyt.

‘n Man wat weens ‘n beroerte-aanval 27 jaar gelede was byna sy pensioen kwyt, omdat die owerheid daarop aandring dat hy sy pensioenkaart self moet afhaal.  Gerrie Joubert (52) is aan…

Hoe ruik jy?

“MAAR God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei.Want ons is ’n aangename geur van Christus tot…

Lewensveranderend!

As ’n mens ‘n afstand moet ry deur die Vrystaat, ry jy met jou spesiaal aangepaste en uitgeboude  4×4 voertuig. ‘n Ding wat enige terrein kan baasraak, slote, rotse, heuwels,…

Inbrekers moes toe vlug

Twee inbrekers het mnr. Andre Kruger (50) van Valhalla, Verwoerdburg, met ’n bottel in sy gesig gegooi en hom met ’n mes in sy hand gesteek, maar dit het hom…

Enorme gewas uit vrou verwyder

’n Span Bulgaarse chirurge moes ’n massiewe gewas van 23 kg uit ’n vrou se buik verwyder nadat sy komplikasies ontwikkel het weens griep. Die vrou, (67) is in ’n…

Een moord is te veel

Die graad van moordlustigheid in hierdie land is weer skerp op die voorgrond as berigte die wereld met ’n slag tref, soos wat nou weer die geval is met die…

Valke ondersoek Pippie-fonds

’n Klagte in ingedien by die Valke dat die Pippie-fonds wanaangewend word.   Volgens berigte sal die Valke die klagte ondersoek. Die “Pippie se Gesiggie-fonds” wat in 2012 gestig is,…

Visser op parool

Cézanne Visser (35), ook bekend as adv. Barbie, is op parool vrygelaat. Sy het die helfte van haar tronkstraf in die vrouegevangenis in Pretoria uitgedien.   Die voorwaardes van haar…

Veediefstal: Nuwe feite kom na

Die Veediefstaleenheid van die SAPD soek naarstiglik na die sindikaat wat in Noord-Transvaal asook op ander plekke in die land besig is om op groot skaal te steel.   Meer…

Sigaret smokkelaars uitgevang

Die polisie in Wes-Transvaal het twee buitelanders, een uit Pakistan en ’n ander van Mosambiek in hegtenis geneem en beslag gelê op hul smokkel-sigarette met ’n beraamde waarde van nagenoeg…

Nog ‘n skip sink

‘n Vragskip het naby die Richardsbaai-hawe gestrand weens enjinprobleme.   Die hawemeester van die Transnet- Nasionale Hawe-owerheid (TNPA), het gesê die Smart, wat 147, 650 ton steenkool vervoer, het buite…

Dwelms kos belastingbetaler miljoene Rand

Die Regering van die Wes-Kaapse het glo R87 miljoen bewillig vir die stryd teen dwelm- en alkohol misbruik.   ’n Woordvoerder in dié provinsie het glo bekend gemaak dat die…

Streng maatreëls vir rooivleis-invoere

Die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) se woordvoerder, Gerhard Schutte, sê dat streng  kwarantyn maatreëls voortaan toegepas moet word as slagvee vanuit ander lande en ook uit buurlande na Suid-Afrika gestuur…

Goedkoper binnelandse vliegkaartjies

 Skywise, die nuwe laekoste-lugdiens, voorheen bekend as 1-Time, gaan blykbaar sowat 25% goedkoper wees met vlugte tussen Johannesburg en Kaapstad, teenoor die tariewe wat tans die geval is.   Huidig…

Sesjarige speel Boeremusiek

Jongeheer Kosie Beukes van Boksburg kan kwalik sy naam skryf maar sy hande is gereed om in die Boeremusiek orkes te speel.   Kosie is die jongste konsertinaspeler in Suid-Afrika….

Vrou word gruwelik verniel

  “Hulle het my goed geslaan en gewurg en ek het heeltyd hardop gebid. Vir hulle ook!” Dit is die woorde van mev. Isabel Coetzer (60) oor die gewelddadige aanval…

rolex replicas for sale