ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 20, 2013

R44 miljoen vir webwerf.

Die Vrystaatse Provinsiale Regering het vanjaar reeds R44 miljoen aan ‘n nuwe webwerf bestee.   Kenners is dit eens dat die mees ingewikkelde webwerf se koste nie meer as ‘n…

Nasionale assessering van leerlinge – 2013

Die jaarlikse nasionale assessering (ANA) by skole in Suid-Afrika, stuur weer af op ‘n ramp wanneer daar op 20 September 2013 ANA-toetse geskryf gaan word. Daar word gereken dat ongeveer…

Ek sien dit so!

Miskien moet ek die redakteur vra om my van tyd tot tyd oor groot sportgebeurtenisse te laat skryf. Tot daardie versoek goedgekeur word, sal Neelsie, soos in hierdie uitgawe van…

Gewapende swartes val gesin aan

’n Hele aantal gewapende swartes het ’n egpaar en hul seun helder oordag tuis in Sasolburg oorval, besteel en gewelddadig aangerand sodat die bloed loop. Johan en Talitha Duvenhage (55)…

R2,241 miljard ongemagtigde uitgawes.

Ongemagtigde uitgawes ten bedrae van R2,241 miljard vir die jaar 2011-’12 deur Vrystaatse munisipaliteite is 64% meer as die vorige jaar, het Terence Nombembe, die ouditeur-generaal in sy jaarverslag bevind….

Nog klagtes teen Oscar

Oscar Pistorius wat vandag weer in die hof moet verskyn in verband mt die skietdood van sy vriendin, Reeva Steenkamp, staar twee bykomende klagtes in die gesig. Na bewering is twee…

Ds. Kálmán Papp sterf.

Ds. Kálmán Papp (89), ‘n Hongaarse vlugteling wat diep spore in die Hervormde Kerk getrap het, is dood. Volgens sy seun, dr. Kálmán Papp jnr., het sy pa in Hongarye…

Akteur nou TV nuusleser

Die Binneland-akteur, Eric Holm, het as die eerste verlamde nuusankerman op die Afrikaanse TV-nuusbulletin om 19:00 op SAUK 2 gedebuteer.   Holm (31) is verlam sedert hy sy nek in 2007 gebreek het…

Duur vakansies waarvoor jy betaal

Pres. Jacob Zuma se onlangse vakansie op ‘n Mosambiekse eiland asook dié van sy adjunk, Kgalema Motlanthe, op ‘n eiland in die Seychelle, het die belastingbetaler sowat R2,6 miljoen gekos….

Poskantoor lewer brief af na 16 jaar

Ouma Soekie Kruger stuur ’n tjek van R100-00 aan haar twee kleinkinders, en dit per “spoedpos”,  sodat hulle die Kersgeskenk betyds sal kry. Maar dit is eers 16 jaar later…

Motor rubriek – Renault Fluence

   Renault motors is ’n bekende gesig op ons land se paaie en  wanneer daar terug gedink word aan die jare 60 aan byvoorbeeld die Gordini, die R8 ensovoorts, dan…

Verskrikte kiewiete vlug voor plakkers

Tientalle kiewiete moes inderhaas hulle eiers en nessies, al skreeuende, moes verlaat toe ’n horde swartes genadeloos toegesak het op ’n stuk grond wat hulle onwettig beset het in die…

Twee susters vas weens bedrog

Salome Kruger en haar suster Maria is albei aangekla van bedrog, geldwassery en diefstal ten bedrae van meer as R500,000.   Die verhoor van Salome (35) en Maria (37), albei…

rolex replicas for sale