ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 19, 2013

Gestremde deur sekuriteitswag rondgeruk.

  Massmart, wat Makro besit, het onvoorwaardelik verskoning aangebied nadat veiligheidswagte ‘n gestremde jongman in die Makro-winkel in Germiston rondgepluk het.   Die jongman, Shawn, se pa, Deon Esterhuyzen het toegegee dat…

Departement Visserye steeds onbeholpe.

  Ses maatskappye het getender om die Departement van Visserye se ses vaartuie te bestuur, maar die suksesvolle tenderaar gaan dalk nog niks hê om te bestuur nie.   Volgens…

Polisie Universiteit?

  Onbeantwoorde vrae oor ‘n polisie-universiteit wat aanstaande jaar sy deure in die Paarl oopmaak, het LP’s gister warm onder die kraag gehad.   ‘n Afvaardiging van die Suid-Afrikaanse Polisiediens…

Vavi ontruim sy kantoor.

  Te midde van pogings deur die nasionale ampsdraers van die vakbondfederasie om vure dood te slaan, het Zwelinzima Vavi sy kantoor in Cosatu-huis ontruim.   Vavi is van al sy verpligtinge…

So word konsultante ryk.

  Munisipaliteite stel onbekwame mense in sleutelposte aan en dan moet peperduur konsultante sorg dat die boeke klop.   Die Ouditeur-generaal (OG) waarsku in sy 2011-’12 verslag oor plaaslike regering…

ANC – Cosatu alliansie verbrokkel.

Indien hulle voor ‘n keuse gestel word, sal die meerderheid van die Cosatu-vakbondverteenwoordigers die magtige drieparty-alliansie verlaat en by ‘n onafhanklike arbeidersparty aansluit. Dit mag tot ‘n nuwe fase in…

Myne: Wetswysiging kruipende nasionalisering.

  Voorgestelde wetswysiging wat betrekking het op die mynboubedryf sal die bedryf se doodsvonnis wees. Waarnemers beskou die wysigings as kruipende nasionalisering.   Ingevolge die nuwe wetsontwerp sal die regering…

VVK Registrasie van eiendom

Registreer jou grond, hoewe of dorpserf as volkseiendom Voltooi die grondopname Vorm 16 nou elektronies, volg die skakel: http://vvk.co.za/255152.html Om die grondteller te besigting, volg die skakel: http://vvk.co.za/215252.html Grondopname-proses Dit…

Jicama / Pachyrhizus erosus .. onbekend?

  Jicama is ’n groentesoort wat onbekend is aan ons.  Dit staan ook bekend as die “Mexican Turnip” of “Mexican Yam” of “Yam bean”  want dis oorspronklik  ’n Meksikaanse rankplant…

Vir die huisvrou – Turkish Delight

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week wil ons ‘n heerlike “Turkish Delight” resep met u deel. Kan enigiemand ons dalk…

Terroriste vermoor egpaar

  Die bejaarde Pikkie Stassen (75) en sy vrou, Rina (74) is in die oggendure in hulle woonplek in Kempton Park vermoor.   Hul dogter Karin het onraad gemerk toe…

Matrikulante: Aanvullende eksamen ‘n skok vir 2014

  Om ‘n vraestel te druip, is vir enige student of skolier, ‘n onaangename gedagte. Vir Matrikulante was daar nog altyd die verskuilde troos dat ‘n aanvullings eksamen aan die…

Grootste uitbuiter Munisipaliteite

  Sekere stadsrade in Suid-Afrika het min genade met hulle diensverbruikers. Twee van die duurstes in die land is Pretoria en Oos Londen. Pretoria is al vir etlike jare in…

rolex replicas for sale