ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 18, 2013

DBV tree in teen mishandeling

  Die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) moes dringend ingryp om drie uitgeteerde en verhongerde, sieklike beeste te verlos wat in haglike omstandighede selfs hulle eie mis moes vreet in ’n poging…

Diemersdal-wyn wen gesogte prys

 Die Louw-familie van Diemersdal is nie verniet die sesde geslag wynmakers op die landgoed nie, want hulle het nou vir ’n eerste maal daarin geslaag om met die Suid-Afrika Jongwynskou,…

Verset teen mynbou

  Sowat 30 belanghebbendes wat talle organisasies en strukture in die Limpoporivier-vallei van Noord-Transvaal verteenwoordig, het nou ’n forum gestig met die doel om uit een mond op te tree…

Verset teen Pretoria dobbelhuis

  Duisende mense teken hulle beswaar aan teen die oprigting van ’n casino aan die ooste van Pretoria. Die dobbelhuis word beplan om by Menlyn Maine opgerig te word. Die…

Student wen hofsaak teen Departement

   Die Hooggeregshof in Pretoria het die LUR vir Onderwys in Sentraal Transvaal beveel om R23,5 miljoen aan Christiaan Rabie (23) te betaal as skadevergoeding.   Die 23-jarige Rabie het…

Ontdekking van nuwe spesie

  Wetenskaplikes in Washington, VSA het aangekondig dat ’n seldsame ontdekking gedoen is van ’n nuwe soogdiertjie wat so groot is soos ’n wasbeer.   Die diertjie word ’n olinguito (o-lin-djié-toe)…

Pluimpie vir apartheid

  Die Regeerders wat tydens apartheid vir die sogenaamde Bantoe-onderwysstelsel gesorg het, was baie beter as wat tans aan kinders gebied word, sê ’n akademikus van Wits Universiteit   Rabelani…

Grafskending?

 ’n Tyd gelede was daar ’n onderhoud gevoer op ’n TV program met lede van die Erfenisstigting en die Universiteit van Pretoria oor Konsentrasiekamp kerkhowe by Mafikeng.   Op grond…

MTN verloor in Suid-Afrika.

  Hoewel die MTN-groep vir die eerste keer die kerf van 200 miljoen intekenare verbygesteek het, het die groep die afgelope ses maande 400,000 intekenare in Suid-Afrika verloor.   In…

Veediefstal sindikaat beroof boere

’n Reuse sindikaat is besig om beeste te steel regoor die land. Hulle knip drade en heinings, ry met die trok die plaas in, laai die beeste dikwels sommer by…

rolex replicas for sale