Daily Archives: August 15, 2013

Pippie se skade bekend gemaak

  Soos deur medici gewaarsku, het die klein brandslagoffertjie, Pippie Kruger ook breinskade opgedoen. So het dr. Vee Wilson, een van die dokters in die kindersaal waar Pippie behandel is…

Eenduisend vyfhonderd kriminele in SAPD

  Dit het meer as 12 maande geneem om die 1,500 polisiebeamptes te identifiseer wat ’n ernstige misdaadrekord het. Minister Mthethwa het in Julie verklaar dat 1, 448 lede van…

Terroriste skiet man voor sy huis

Mnr. Johnny Meyer, ’n welbekende elektriese inspekteur van Helikonpark, is doodgeskiet voor sy huis en sonder om iets te steel op die vlug geslaan Mnr. Meyer het R12,000 gaan trek…