ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 14, 2013

Egipte: Spanning lei tot noodtoestand

Egipte het ’n noodtoestand afgekondig nadat veiligheidsmagte op ondersteuners van die afgesette pres. Mohamed Moersi toegeslaan het.   Die noodtoestand sal vir ’n volle maand geldig wees waarna die situasie…

Angsvolle nag vir grootouers en kleinkinders.

‘n Oupa en ouma en hulle kleinkinders was genoodsaak om ‘n angsvolle, koue nag op ‘n stortingsterrein naby Tembisa deur te bring, nadat hulle gekaap is.   Mnr. Lood Swanepoel (62) en…

Prokureur moet kliënt betaal

’n Prokureur wat sy kliënt se eis teen ’n munisipaliteit vir minder geskik het as dit waarmee die kliënt tevrede sou wees, se firma moet nou R300, 000 aan sy…

Boewery deur polisielede ondersoek.

Verskeie klagtes teen ‘n groep polisielede op Ficksburg in die Vrystaat, wat na hulleself as die "Rambo Squad" verwys, gaan by die Onafhanklike Polisieondersoek-direktoraat (Opod) ingedien word.   Bewerings word…

Mango dank werknemers af.

Mango, die Suid-Afrikaanse Lugdiens se laekoste-lugredery, het 24 werknemers weens spysenieringsbedrog afgedank.   Mango het in die geheim ondersoekers aan boord van sy vlugte geplaas toe hulle begin vermoed het…

Meer vroue vir landbou nodig

Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse Minister van Landbou, het ‘n beroep op Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling gedoen om projekte te ondersteun wat vroue sal help om die landbou…

Nuusflitse

• Afrikaans mag nou wel eens deur die Britte as ‘n “kombuistaaltjie” bestempel te gewees het, maar vandag is dit ‘n teenwoordigheid om mee te reken: uit die geraamde 7,105…

Regering stel plaaswerkers se poste in gevaar

TLU SA het die Minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersen, versoek om haar uit te spreek oor haar kollega van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se ideologiese proses om blanke grondeienaars van…

BlackBerry te koop

Die bekende Kanadese selfoonmaatskappy, BlackBerry, het bekend gemaak dat hulle dit oorweeg om van eienaars te verwissel en belangstellende kopers word ingewag.   Die maatskappy sit tans met $3-miljard se…

Don Steenkamp erf halfmiljoen.

  Don Steenkamp (16), die enigste oorlewende van die Griekwastad-treurspel, gaan sowat ‘n halfmiljoen Rand van sy oupa erf wanneer hy 25 jaar oud word.   Sy oupa, Don Steenkamp…

Slegte weer vir skip redding

  Slegte nuus is op pad vir die Kiani Satu, die skip wat verlede Donderdag net buite die Goukamma-natuurreservaat by Buffelsbaai gestrand het.   ‘n Stewige laagdrukstelsel is op pad,…

SA wens Zimbabwe geluk

  Hoewel hulle nog nie definitief weet of die verkiesing in Zimbabwe vry en regverdig was nie, het die Suid-Afrikaanse kabinet reeds hulle gelukwense aan die land uitgereik.   Daar…

Pasop vir die kapers

’n Leser van Die Vryburger wys lesers op wat met hom gebeur het in ’n nuwe metode wat deur kapers gebruik word om beslag te lê op alles wat jy…

Vrees Hom!

En Hy het opgestaan en die wind bestraf en vir die see gesê: Swyg, wees stil! En die wind het gaan lê, en daar het ’n groot stilte gekom…. En…

Dankie geagte Lesers

Dit is 14 Augustus. Vandag is GRA-Dag. Die vegters vir die erkenning van Afrikaans het op hierdie dag begin toe die Genootskap vir Regte Afrikaners met ’n verbete stryd begin…

Ruik, nie ryk nie!!

Hierdie week bring die berigte van Die Vryburger toe sy eie Sweep diep en roerend onder die indruk van hoe min ’n Sweep werklik verdien! Ek oorleef, maar kan nou…

Jongste nuus oor Korkie-egpaar

;widows: auto;-webkit-text-stroke-width: 0px;word-spacing:0px’>Dié inligting oor die gyselaarsdrama en ontvoering van Pierre en Yolandé, voormalige onderwysers van Bloemfontein, is deur ene dr. Imtiaz Sooliman bekend gemaak. Sooliman is die stigter van…

Cosatu by breekpunt?

  Cosatu se grootste vakbond, Numsa, is gereed om uit die sambreelliggaam weg te breek as Zwelinzima Vavi as hoofsekretaris uitgeskop word.   Numsa eis die kansellasie van die spesiale…

Lugmagbasis steeds sonder krag.

Samesprekings deur spanne van die lugmag en weermag met die Departement van Openbare Werke (DOW) hoop om veral ‘n oplossing vir die kragkrisis op die Louis Trichardt lugmagbasis te vind….

Massiewe verskuiwing van olifante.

  Een van die grootste verskuiwings van olifante nóg, het Vrydag begin toe Gert Jordaan, eienaar van die wildreservaat Erindi in Namibië, die eerste van sowat 200 olifante byna 1,000…

Bejaarde eis R1 miljoen van SAPD

Die SAPD het nou aanspreeklikheid aanvaar vir ‘n voorval waartydens ‘n bejaarde weduwee, mev. Floris Engelbrecht, wat ’n heup probleem het, hardhandig deur polisielede gearresteer en aangehou is.   Mev….

Honderde by treurige begrafnis.

 Honderde mense het die naweek die begrafnis bygewoon van twee broers wat deur ‘n luislang doodgedruk is.   Noah Barthe (4) en sy boetie, Connor (6) is by die St….

Wie gaan polisiebeamptes her-oplei?

  Polisiebeamptes moet heropgelei word om gebeure soos die chaotiese voorval wat verlede jaar by Lonmin se Marikanamyn plaasgevind het, te verhoed.   Die woordvoerder van die Nasionale Raad van…

Openbare Beskermer bekyk Zumaville.

  Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer het Maandag ‘n "inspeksie in loco" by pres. Jacob Zuma se Nkandla woning afgelê, as deel van haar ondersoek na opgraderings by die huis,…

Wilde bewerings na Pule geslinger.

  Die verslag van die Etiekkomitee, wat oudmin. Dina Pule aan ernstige wangedrag skuldig bevind het en haar die maksimum straf opgelê het, is nog nie die einde van die…

Seriti-kommissie sukkel

  Die Seriti-kommissie van ondersoek na die Regering se omstrede wapentransaksie het nuwe probleme. Skynbaar het 3 miljoen bladsye getuienis wat vir die kommissie bedoel was, stof vergaar by die…

Kabelkar vir Naval Hill.

 Goedkeuring is verleen om Naval Hill in Bloemfontein as ‘n voorste toeristebestemming te ontwikkel.   ‘n Kabelkar, soortgelyk aan dié wat in Switserland gebruik word, is in die vooruitsig gestel….

Laerskoolkinders eet te veel gemorskos.

  Laerskoolkinders eet en drink te veel gemorskos, het Nestlé Suid-Afrika bevind, die maatskappy wat self te veel gemorskos ontwikkel.   Volgens hulle opname eet die kinders te veel lekkergoed,…

SA help in Sirië

  Terwyl mediese dienste hier ter plaatse daagliks agteruitgaan, het hulpverlening uit Suid-Afrika gehelp dat ‘n hospitaal in Sirië nou ‘n tweede verdieping bykry.   Die Suid-Afrikaanse hospitaal by Darkoesj,…

Lugmag nog verder verswak.

  Vlieëniers van die Suid-Afrikaanse Lugmag se nege reserwe-eskaders, mag nie opstyg nie. Die Departement van Verdediging het ‘n moratorium op die aanwending van dié eskader geplaas.   Die moratorium het…

Johannesburg goedkoopste in die wêreld.

  Johannesburg is een van die goedkoopste stede in die wêreld, het ‘n studie deur die Switserse Welvaart-bestuursmaatskappy, UBS bevind.   Volgens dié studie wat in 2012 gedoen is en…

Mark Shuttleworth veg voort.

  Hoofregter Mogoeng Mogoeng moet nou besluit oor die Suid-Afrikaanse internet-miljardêr, Mark Shuttleworth se geveg teen die Reserwebank en Pravin Gordhan, die Minster van Finansies.   Shuttleworth is vroeër in…

Daar is niks nuut onder die son nie

Vandag is GRA-Dag  – en daarom word hierdie gedeelte geplaas om volksgenote op te skerp tot suiwer Afrikaans wanneer hulle praat.   Dit is die woorde van die Prediker. Hy…

Terroriste vermoor blanke vrou

Vier terroriste is gevange geneem nadat hulle ’n grusame moord gepleeg het op Vivien Ponte (57) van Oranjeville in die Vrystaat.   Die mans is blykbaar gister, ’n dag na…

3: Al Qaeda in Suid-Afrika: ‘n Invloedryke familie geïmpliseer (2)

Die voormalige President van Suid-Afrika, Thabo Mbeki, het tydens ‘n ontmoeting met die Indiese Eerste Minister gedurende Oktober 2006, die samewerking tussen moonthede, met betrekking tot die stryd teen terrorisme…

rolex replicas for sale