ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 5, 2013

Skenker-ma red tweejarige dogtertjie

  Mev. Jenny Deetlefs (32) van Villieria, Pretoria is die eerste lewende mens wat ’n lewerskenker in die land is. Sy het etlike maande gelde haar dogtertjie,  Chloé, (2) se…

Malema se plan met blanke boere

  “Ons gaan nie die blanke mense seermaak of hul hande afkap nie. Ons gaan met hulle praat en hulle oortuig om hul grond te oorhandig.”   Dit is hoe…

Polisie steel vermoorde se geld

  ’n Burger van Bangladesjiese wat by Soutpan in die Vrystaat vermoor is, se geld is deur twee polisiemanne gesteel.   ’n Kind wat toevallig in die veld was, het…

Mandela vervang Genl. Louis Botha

  John Gunda, ’n parlementslid  het die versoek gerig dat die regering die standbeeld van genl.. Louis Botha moet verwyder om plek te maak vir ’n nuwe standbeeld van Mandela….

Motor rubriek – Porsche Cayenne Turbo S

  Die Porsche Cayenne is nog ’n suksesverhaal afkomstig van hierdie bekende motor-vervaardiger. Aanvanklik was daar baie kritiek uit die motorwêreld toe dit bekend geword het dat Porsche hulle op…

Tientalle senior poste steeds vakant

Die Minister van Onderwys, Angie Motshekga is al weer in die sop omdat sy nie die 33 senior poste in haar departement vul nie.   Die Minister is glo erg…

Morsigheid word kenmerk in departemente

Lulu Xingwana, die Minister van Vroue, Kinders en Gestremdes, se Hoofkantoor van die  Departement word in ’n Komiteeverslag beskryf as ’n plek met vuil matte, met te veel muggies en…

Don Steenkamp Sr. oorlede

  Mnr. Don Steenkamp sr. (80) is oorlede in die Mediclinic van Kimberley nadat hy sowat twee weke gelede ’n erge beroerte aanval gehad het.    Dit was die derde…

Winkel kry onwelkome besoeker

’n Klerewinkel in die Rynfield-winkelsentrum van Benoni het ’n onwelkome besoeker gekry toe ’n Mercedes-Benz in die lokaal tot stilstand gekom het.   Die bestuurder wat voor die winkel wou…

Student se eis toegestaan

  Daniel Chong (25), ’n Kaliforniese student is in ’n polisiesel aangehou, maar is daar vir vyf dae vergeet. Hy moes die hele tyd sonder kos en water klaarkom.  …

Sanral se E-tol soek geld

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) soek dringend geld by verskillende bankiers in die land. Na verneem word benodig Sanral sowat R1,5 miljard om sy skuld te delg.   Alex van…

Mynbou kan groeteproduksie vernietig

Waterpoort, noord van die Soutpansberg in Noord-Transvaal, se landbouers is sterk gekant teen die beoogde mynbou in die gebied, waar meer as 60% van Suid-Afrika se wintergroente geproduseer word.  …

Ma wil nie nog ’n kind verloor nie

"Ek kan nie nog ’n kind verloor nie. Geen ouer kan dit twee keer deurstaan nie.”   Mev Hannetjie Meyburgh (32) van Delmas wie se seuntjie, Dihan (2), die afgelope…

Misdadigers onwelkom in RSA

Genl. Riah Phiyega, die Nasionale Polisiehoof sê misdadigers is nie welkom in Suid-Afrika nie.. ”Dit is nie ‘n land vir misdadigers nie,” het Phiyega op ‘n gedenkdiens vir drie polisiebeamptes…

Nog miljoene Rand in “landbou-projekte”

Die Nasionale Departement van Landbou en landelike ontwikkeling het nog etlike miljoene Rand aan twee projekte bestee in die Vrystaat om te probeer verseker dat sukses behaal word nadat vorige…

Munisipaliteit Bloemfontein se “inkopies”

Bloemfontein se inkopies begin met ’n spoggerige splinternuwe Jeep Cherokee ter waarde van sowat R1 miljoen wat bedoel is vir dié Metro se Burgemeester, Thabo Manyoni van die ANC.  …

Koeksister kampioen aangewys

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is die Koeksister koningin in die land? Gedink Orania is die koeksister-mekka? Witbank het self ‘n Koeksisterkampioen! Die dorp het vir die tweede agtereenvolgende…

Petrol prys styg steeds

Die petrolprys styg op Woensdag, 7 Augustus, met 32c per liter op alle grade. Diesel met 0.05 en 0.005 swael-inhoud verhoog beide met 32,96 per liter. Parafien verhoog met 25c…

Werkers se pensioen aftrekkings nooit inbetaal

Honderde werkers van die gelikwideerde Slabbert Burger Transport (SBT) is van hul pensioenbydraes beroof nadat dit van hulle salarisse afgetrek is en nooit aan ’n fonds oorbetaal is nie.  …

Solidariteit stel FW se boek bekend

Die vakbond Solidariteit het tydens ’n bekendstellings geleentheid van ’n boek oor “regstellende aksie”, van die geleentheid gebruik gemaak om oud ministers soos Pik Botha se mening te vra oor…

Absa steier met kliënte verlies

Absa het sowat 300,000 kliënte verloor en wil te midde daarvan te kenne gee dat hulle oor ’n plan beskik om weer meer kliënte te lok.   Die Bank wat…

Dinsdae is kapingsdae

Santam Versekeraars het in ’n opname gevind dat die meeste kapings op ’n Dinsdag plaasvind. Santam se hoof van korporatiewe handelsmerke, Anel Grobler het gesê baie mense word so vasgevang…

Bauhinia Tomentosa – Bosbeesklou

In die afgelope weke het ons nou baie oor indringerplante en selfs indringerbome geskryf.  Aangesien die winter nou einde se kant toe staan, het ons al baie indringers vernietig. Nou…

SABC ook ‘n verkwister?

;widows: auto;-webkit-text-stroke-width: 0px;word-spacing:0px’>Die SABC het ook R1,76 miljoen aan Lumka Holdings, ’n Johannesburgse “werwingsmaatskappy”, betaal wat behulpsaam moes wees met die aanstel van drie groep hoofde    

Student in kattebak toegesluit.

‘n 23-jarige student aan die Universiteit van Johannesburg is ontvoer en langer as ‘n uur aangehou terwyl die dief geld uit al haar rekeninge onttrek het.   Volgens die student,…

Die jaar van die komeet.

Komeet ISON is nou op die kritieke plek, genaamd die bevriesingslyn – tussen 358 miljoen en 448 miljoen kilometer van die son af. Sodra die komeet die bestraling van die…

Susters twee sterre.

Hollywood mag wink vir twee jong susters wat gesamentlik 28 medaljes by die wêreldkampioenskap vir die uitvoerende kunste in Los Angeles, Kalifornië, verower het.   Daniah (10) en Jedijah de Villiers (12),…

Lulu lieg vir parlement

‘n Gekook van die boeke en misleiding van die parlement. Dit is van die beskuldigings wat teen die kop van die Minister van Vroue, Kinders en Gestremdes, Lulu Xingwana, geslinger…

Weermaglede in arres.

Twee weermaglede van Potchefstroom is in Viljoenskroon saam met ‘n handlanger in hegtenis geneem. Dit volg na ‘n rooftog van ‘n winkelier in Rammolotsi.   Kontant, toiletware en sigarette is…

Nog ‘n knou vir die Seriti-kommissie.

‘n Verdere knou is die Seriti-kommissie wat die wapen-skandaal ondersoek toegedien, met die aankondiging dat ‘n ondersoek deur die Britse Accountancy and Actuarial Discipline Board (AADB) teen die groot finansiële…

Casino vir Pretoria

Die publiek het nog tot 14 Augustus geleentheid om beswaar aan te teken teen die toekenning van ‘n dobbellisensie aan ‘n nuwe Casino naby Menlyn in Pretoria.   Die ondersoek deur die Sentraal-Transvaalse…

Bejaarde deur terroriste vermoor.

Vir die soveelste keer is ‘n weerlose bejaarde deur terroriste in sy huis vermoor. Die lyk van Louisvan Wyk (77) wat rolstoel gekluister was, is verlede week in sy huis…

Polisiehoof se kontrak eindig.

Luit-genl. Mzwandile Petros (53) se kontrak as Sentraal-Transvaal se polisiehoof eindig binnekort. Hy het die aankoniging aan sy bestuurspan gemaak.   Die SAPD se hoof van kommunikasie, Solomon Makgale, het beklemtoon dat…

Minister kry groter seggenskap.

Die Minister van Omgewingsake gaan in die nabye toekoms die laaste sê hê oor omgewingskwessie wat mynbou betref. Haar Departement gaan die oppergesag wees by die goedkeuring en regulering van…

SAP: “Eerlikheid” kan gevaarlik wees.

Motorhandelaars in Hercules, in die weste van Pretoria, sê hulle kry stank vir dank nadat een van hulle in hegtenis geneem is toe hy ‘n gesteelde voertuig wou aanmeld. Sowat…

Grootste lykhuis vervalle

In ‘n land waar daar so min respek vir die lewendes is, is dit te verwagte dat die dooies nie met waardigheid hanteer sal word nie. Die grootste staatslykhuis in…

Joubero Malherbe sterf.

Joubero Malherbe (89), bekende in kuns- en uitsaaikringe is verlede week in haar huis in Brooklyn, Pretoria, oorlede. Haar loopbaan by die radio het van 1961 tot 2004 gestrek. Sy…

Hospitale al hoe gevaarliker

Chené Sharp (20) moes hoor dat haar jong baba “per ongeluk” aan ‘n ander vrou gedrink het. Haar 3,3 kg-seuntjie, Xavier, is 17 Julie in die Wilgers-hospitaal in Pretoria gebore….

Joost in kliniek

Joost van der Westhuizen, die voormalige Springbok-rugbyspeler woon al ‘n ruk lank in ‘n kliniek in Johannesburg, het Amor Vittone gesê. Motorneuronsiekte is in 2011 by Van der Westhuizen gediagnoseer….

Televisiekanaal vir skool.

‘n Stowwerige kolekamer is omskep in ‘n ten volle toegeruste ateljee en televisiekanaal. TralieTV, die geesteskind van vier matrikulante, van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, gaan reeds van krag tot…

Regter bedank uit kommissie.

Dis nie om persoonlike redes dat regter Francis Legodi uit die Seriti-kommissie bedank het wat die wapentransaksie moet ondersoek nie. Pres. Jacob Zuma het aangekondig datLegodi, ‘n hulpregter in die…

Werkloosheid styg

Volgens die nuutste inligting deur STATSSA vrygestel toon dat werkloosheid in Junie 2013 toegeneem het tot 25.6%, dit is die hoogste sedert twee jaar gelede. Werkloosheid het sedert die eerste…

Handelsbalans stadiger afwaarts

Suid-Afrika se handelsbalans vir Junie 2013, wat op 31 Julie deur SARS vrygestel is, toon dat dit negatief geëindig het op R7.71-miljard, teenoor die R11.03-miljard van die vorige maand. Uitvoere…

Vraag oor gesamentlike SA-VSA maneuvers

Multinasionale oorlogspeletjies, gesamentlik tussen die Suid-Afrikaanse en VSA gewapende magte, het verlede week in die Oos-Kaap plaasgevind. ‘n Vroeë oggendaanval op ’n voertuigkonvooi, ’n taktiese lugaanval, ’n massiewe strandlanding en…

Snowden bly in Rusland.

Edward Snowden, fluitjieblaser uit die VSA, wat die wêreld oorhoops het met sy onthullings van Amerikaanse spioenasiebedrywighede, het tydelike asiel in Rusland ontvang. Sy prokureur, Anatoly Kucherena, het gesê dat…

rolex replicas for sale