Wimbledon-vrouekampioen glo slimmer as Einstein.


As jy nie mooi is moet jy slim wees.

Marion Bartoli, Winbledon-vrouekampioen beweer dat haar IK 175 is. Dit betekendat sy slimmer is as Einstein en Stephen Hawkins.

Sy het die erkenning vroeër gemaak na die halfeindstryd van die BNP Paribas-tennistoernooi in Indian Wells, Kalifornië gemaak. Volgens haar het sy die toets gedoen toe sy nog klein was.

Die BBC-radiokommentator, Johan Inverdale, het Bartoli as lelik beskryf, maar het later gesê hy vra verskoning oor sy opmerkings oor haar voorkoms.

Sportvroue is al vantevore oor hulle voorkoms gekritiseer.