Wimbledon nuus


Die blondekop Duitser, Sabine Lisicki, het as 23 ste op die keurlys, skokgolwe veroorsaak toe sy die swart Amerikaner en vyfmalige Wimbledon-kampioen, Serena Williams, oortuigend geklop het met
6-2; 1-6 en 6-4.

Williams, wat blykbaar die oorweldigende gunsteling was, het nie gedink hierdie nuweling op die baan is gevaalkik nie.

Sabine Lisicki het Dinsdag deurgedring na die halfeindronde van die tennistoernooi nadat sy Estonië se Kaia Kanepi met 6-3 en 6-3 geklop het.
Foto- Sabine Lisicki