Verkenners bied gehalte vleis aan lesers


Vryburg Verkennerspos en CVO Skool Vryburg Biltong en Beesvleis projek.
Droë Koedoe Biltong R 150/kg
Droëwors R150/kg
Wild en Bees Boerewors R50/kg
Skaap Tjops R70/kg
Bestellings sal opgemaak word soos voorraad beskikbaar is, bestelling sal gepak word in die volgorde wat ek dit per vonkpos ontvang.
Ons kan nie die risiko neem om vleis te bring wat nie op bestelling is nie en moontlik nie verkoop nie. Daarom vra ons dat u bestellings plaas. Bestelling kan by Ds. Martin Jordaan ([email protected]) geplaas word voor Woensdag 31 Julie. Bestellings sal gevries en in kartonhouers verpak word. Ons benodig nog ‘n punt van aflewering met vriesgeriewe en iemand wat vir ons die bestelligs kan uitgee en gelde ontvang. Sodra ons dit gereel het sal ons kennis gee en versoek dat bestellings daar afgehaal