Die S. A. Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) beoog om ‘n lastereis van sowat R21 miljoen teen die sportjoernalis Graeme Joffe in te stel, volgens ’n berig in Nuus24.
Hofstukke is reeds op 3 Julie in die Hooggeregshof van Johannesburg ingehandig.
In die hofstukke word aangevoer dat Joffe 23 rubrieke van lasterlike aard teen Saskok geplaas het en dat hy dié sportliggaam ook beskuldig het van onetiese en onwettige optrede.
Joernalis Joffe skryf sportrubrieke vir www.sport24.co.za, ’n Media24-webwerf.
In ’n onderhoud het Joffe gesê dit is Saskok se manier om hom stil te maak.
Foto- Graeme Joffe
Brian Joffe is die ceo van bidfest en hy is n jood.
Hillary Joffe is die spokesperson van eskom – sy is n jood.
Ek wonder of hierdie ou ook n jood is. Maak nie saak nie.
Ek boycot die joodse en veraaier Naspers inelkgeval.