Rare noodlanding


‘n Ligte vliegtuig moes ‘n dringende noodlanding op ‘n strand by Durban uitvoer.
De vlieënier en sy passasier is gelukkig ongedeerd ná die noodlanding op die strand naby Suncoast en North Beach.

Volgens inligting was die twee mense van Oos-Londen op weg na die Virginia-lughawe toe die vliegtuig probleme gegee het.
Die werklike fout is nog nie bepaal nie,
Gelukkig was daar nie juis mense op die strand toe die landing uitgevoer is nie.