Man sterf agter stuur van motor


‘n Man het in ‘n onmoontlike situasie beland toe hy vermoedelik ’n hartaanval gekry het in die parkeerterrein van die Braam Fischer-winkelsentrum ten noorde van Johannesburg.
Mense wat gesien het wat gebeur sê die man se motor het teen twee ander voertuie gebots en uiteindelik voor ‘n restaurant tot stilstand gekom.
Die man is agter die stuurwiel dood gevind van ’n Nissan motor.
Ooggetuies het later vertel dat twee polisiebeamptes wat sekondes ná die ongeluk daar was, het nie ’n vinger verroer om te probeer help nie.
Omstanders het egter probeer om die man by te bring.
Die man se familie het kort daarná op die toneel aangekom