Absa NewRand fonds se koste laat niks oorbly


Dividende aan beleggers in die kapitale fonds van Absa se NewRand het nie geld oor vir dividende nie omdat die bestuurskoste die inkomste oortref. Die laaste dividende was in 2010 betaal.

Die fonds het te klein geword om ‘n surplus inkomste te lewer. Dit is veroorsaak toe Sanlam Beleggingsbestuur hulle beleggingseenhede in die fonds in 2011 verkoop het. Die fonds het op daardie stadium op R642-miljoen gestaan en na die verkoop gekrimp tot R74-miljoen