ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 31, 2013

Skewe teologie!

Ek weet nie of Tutu agter die nuwe pous aan praat of die pous agter hom aan nie, maar dit lyk vir my die twee is maar agtermekaar. Tutu het…

Tutu as ongelowige bestempel

Die leier van die ACDP, eerw. Kenneth Meshoe, het emeritus-aartsbiskop Tutu tereg gewys oor sy vreemde sienings en uitlating oor “homofobiese God”. “Aartsbiskop Tutu was buite orde toe hy beweer…

Nuusflitse

• Minstens 77 mense is dood en 143 beseer nadat ‘n trein in die Galicië-provinsie in die noordweste van Spanje ontspoor het. • Minstens 37 mense is dood toe ‘n…

Droogte vernietig alles in Noord-Kaap

Die erge droogte in die Noord-Kaap laat mens en dier steier weens ’n tekort aan kos en water. Dele van die Kalahari is in ’n erge droogte vasgevang en die…

Verkenners bied gehalte vleis aan lesers

Vryburg Verkennerspos en CVO Skool Vryburg Biltong en Beesvleis projek. Droë Koedoe Biltong R 150/kg Droëwors R150/kg Wild en Bees Boerewors R50/kg Skaap Tjops R70/kg Bestellings sal opgemaak word soos…

Teregwysing is nodig

“ Wend julle tot my teregwysing, dan laat ek my gees vir julle uitstroom, wil ek my woorde aan julle bekendmaak” –Spr. 1:23 Die mens is so trots dat hy…

Die bloeddruk styg soms vinnig

Hierdie week se berigte vul mens met gemengde gevoelens en soms word die bloeddruk met moeite in toom gehou. Die ergste graad van verwronge insig is waarskynlik die uitlating dat…

Sindikaat vasgetrek

Vier mans is in Pietersburg, Noord-Transvaal vasgetrek wat blykbaar ’n sindikaat gevorm het en motoriste uit derduisende Rand geswendel het. Hulle het vervalste ID dokumente en vals rybewyse aan hulle…

Nederlanders moet skoert

’n Nederlandse egpaar wat reeds jare in die land woonagtig is, en ’n eie onderneming gevestig het, kry nie burgerskap nie en hul verblyfreg is nie hernu nie Die egpaar…

Man sterf agter stuur van motor

‘n Man het in ‘n onmoontlike situasie beland toe hy vermoedelik ’n hartaanval gekry het in die parkeerterrein van die Braam Fischer-winkelsentrum ten noorde van Johannesburg. Mense wat gesien het…

Kaart-bedrog neem toe

Buitelanders is deesdae die grootste slagoffers van bedrog met bankkaarte in Suid-Afrika. Die nuutste gegewens vir die tydperk van Januarie tot Junie vanjaar toon ’n skrikwekkende toename van sowat 36%…

Werkloosheid styg steeds

Die getal werkloses het in die tweede kwartaal van 2013 na sy hoogste vlak sedert die jaar 2008 tot ’n astronomiese 4,723 miljoen gestyg. Die syfers is deur Statistiek Suid-Afrika…

Korrupte beampte betrap

In Kimberley word ’n polisiebeampte van korrupsie deur die Valke verdink en is hy in die plaaslike landdroshof borgtog toegestaan van R1, 000. “Die offisier wou ‘n dossier laat verdwyn…

Agteruitgang van Verdediging word bekend

Feite het bekend geword wat daarop dui dat die Suid-Afrikaanse Weermag vinnig agteruit boer en dat sy verkrygings-programme só swak bestuur word dat kern-noodsaaklikhede in die program van aankope reeds…

Skooldogter word vermis

Geraldine van der Merwe (18), ’n matriekdogter van Welkom, het die oggend van haar ma se werk op pad na die skool, net verdwyn. Sy het daar geld gekry om…

Vlieg sonder vliegtuig

‘n Switserse avonturier is in die VSA om vir mense te wys hoe hy met ‘n spesiaal-ontwerpte vliegpak hoogtes van duisende meter kan bereik. Yves Rossy, ook bekend as “Jetman,”…

Miljoene Rand met jeugfees vermors

Die ANC regering het weer toegelaat dat miljoene Rand aan belastinggeld vermors is tydens ’n “jeug geleentheid” van die Nasionale Jeugagentskap (Nyda). Tans is daar ’n ondersoek aan die gang…

Bankrot lugmag se geld vir Zumaville

Twee helikopter-eskaders van die Suid-Afrikaanse lugmag het vanjaar géén geld gekry vir reddingsoperasies nie en word hoofsaaklik aangewend om as BBP se lugtaxi diens gebruik te word. In Durban het…

Wanneer het apartheid begin?

In ‘n Afrikaanse naweekblad spreek Hermann Giliomee sy verbasing uit dat mense steeds nie weet waar en hoe apartheid ontstaan het nie. Hy meen dit kom van Indië se “kaste”-stelsel…

R34 miljoen skep werk vir 51 mense.

Die geld wat Khanyi Dhlomo van die Nasionale Bemagtigingsfonds ontvang het om ‘n luukse boetiek, Luminance, in Hyde Park oop te maak, is wettig. So het Dhlomo haarself verdedig na…