ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 29, 2013

VERSET! (Derde aflewering)

Wat is verset? Na my vorige skrywe oor verset, het verskeie volksgenote my uitgevra oor wat is verset nou eintlik. Om daardie antwoord te kry kan mens seker Ghandi se…

Vir die huisvrou- Noga

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende paar weke gaan ons ‘n paar lekkerny-resepte met u deel. Ons skop af met ‘n…

First Strut se ineenstorting tref wyd

Die vervaardigingsgroep, First Strut, se beheermaatskappy is op 16 Julie 2013 in voorlopige likwidasie geplaas is. First Strut se korporatiewe skuld beloop R925-miljoen. Dit hou aansienlike finansiële blootstelling in vir…

Motorkaping gefnuik!

’n Inwoner van Doringkloof aan die Suide van Pretoria, die 70-jarige mnr. Johann Kruger het verlede Dinsdag die 16de Julie ’n nagmerrie ondervinding beleef. Daar bestaan ’n reëling tussen hom…

Jong vrou wreed vermoor

Die lyk van die 33-jarige Claudia van der Merwe, die bestuurder van ’n gastehuis in Hendrina is versteek in ’n waterpyp in die omgewing van Breyten gevind. Claudia se keel…

Veldbrand veroorsaak ernstige ongeluk

’n Veldbrand langs die N4 hoofweg naby Bronkhorstspruit is die hoofoorsaak vir ’n enorme ongeluk waarin 13 voertuie en twee vragmotors Sondag betrokke was. Die rookwolk het oor die pad…

Kimberley hospitaal is morsig

Talle krane wat nooit in die afgelope drie jaar aandag geniet het nie, laat helder skoon drinkwater wegvloei in die rioolstelsel. Gebreekte waterpype lek blykbaar die afgelope jare sonder dat…

Bothaville munisipaliteit tot stilstand

Die geweldige stelery en korrupsie in die sogenaamde Nala-munisipaliteit (Bothaville) in die Vrystaat, het in so ‘n mate toegeneem dat die gebied se administrasie feitlik heeltemal tot stilstand gekom het….

Motor rubriek – Subaru Outback

Subaru is ’n bekende naam in die motorsport wêreld en ook as ’n gewone voertuig vir algemene gebruik. In die nuutste model is ’n vier silinder diesel Boxer enjin gepas…

VN bekommerd oor Egipte

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, Ban Ki Moon, het ‘n ernstige beroep op die Egiptiese weermag gedoen om die afgesette pres. Mohammed Morsi, asook ander prominente leiers van die Moslem…

Gaan Gupta-saak verder ondersoek word?

Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB) sê sy sal eers gedurende hierdie week weet of haar die Gupta-familie se optrede gedurende April vanjaar, nog ondersoek gaan word. Madonsela sê sy…

Terroriste vermoor oud polisie Kaptein

Mnr. Nicky Klopper (63) het weens veiligheidsredes besluit om te verhuis, maar voordat hy na die nuwe meenthuis kon trek, is hy in sy huis in Alberton, deur terroriste doodgeskiet….

Vrouemonument: Beeldhouer se handtekening gevind

Die beroemde beeldhouer, Anton van Wouw, se handtekening is eers ná ’n eeu gevind op die bekende Vrouemonument in Bloemfontein. Van Wouw se handtekening is agter die Voortrekkervrou wat met…

“Wit Boere” se eis slaag

Die SAPD moet al weer skadevergoeding betaal aan twee blankes nadat hulle die blankes “wit boere” genoem het, hulle ook geslaan, onregmatig gearresteer en aangehou het. Die Hooggeregshof in Pretoria…

Twee nuwe Universiteite open in 2014

Twee relatief klein universiteite gaan in 2014 open waarvan een in Oos-Transvaal is en bekend sal staan as die “Universiteit van Mpumalanga” en die ander een in die Noord-Kaap, onder…

Wat het van me. Zuma se eis geword?

Die derde vrou van pres. Zuma se eis teen ’n Lugdiens wat meer as R500, 000 beloop het, en wat deur SA Airlink Lugdiens van die hand gewys is, het…

Dozi en die plakkers

Dozi, die sanger, het byna ’n klomp plakkers as “nuwe intrekkers” op sy kleinhoewe gekry toe ’n spul plakkers gedink het sy plek kan ’n aangename plakkerskamp word. Die jong…

Trein het te vinnig gery

Die dood van 81 mense is veroorsaak omdat die hoëspoed sneltrein blykbaar 140km per uur te vinnig gery. Die trein wat verlede week in ‘n draai vlak voor die Santiago…

Universiteite se besture moet verswart

“Ons vereis Suid-Afrikaanse Universiteite en nie apartheids-strukture nie”. Só sê dr. Blade Nzimande, Minister van Hoër Onderwys tydens ’n radio-onderhoud oor onderwys aangeleenthede. Sy het hoofsaaklik gehandel oor die Wysigingswet…

Afrikanernooi wil gestremdes help

Yolané Pienaar (16), het onlangs in Bulgarye met die kroon as “Little Miss World Super Grand Prix” weg gestap en wil dat die wereld weet haar hart lê by gestremde…

NG Kerk se nuwe “formule”

Die plan van ’n voormalige moderator van die NG Kerk, Prof. Piet Strauss, om die Belhar as nog ’n belydenisskrif opgeneem te kry in die kerk, is blykbaar deur talle…

E-tol se finansies beroerd

Dit is Sanral se eie skuld dat sy geldsake in chaos is volgens die mening van Wayne Duvenage, voorsitter van die Outa. Berigte vlieg rond vanuit verskillende oorde waarin beweer…

SAPD weer onder die soeklig

Humeure het opgevlam toe die Suid-Afrikaanse Polisiediens se onvermoë om besonderhede te verskaf oor ’n DNS-databank vir misdadigers, weereens na vore gekom het. Die menige onbeantwoorde vrae oor koste van…

Zimbabwiërs onderhou RSA ekonomies

Robbert Mugabe, die president van Zimbabwe, het in ’n verklaring gesê dat dit Zimbabwiërs is wat Suid-Afrika se ekonomie onderhou. Die opmerking van Mugabe het gekom nadat Lindiwe Zulu, pres….

Olifant karnuffel motor.

‘n Man het op die duur manier uitgevind waarom ‘n parkkamp mense verbied om vrugte in te bring. Die reuk van appels het ‘n olifant se aptyt so geprikkel dat…

Chinese slaan slag in Detroit.

Die berigte van Detroit se bankrotskap het ‘n onverwagte wending in die eiendomsmark gebring. Die vervalle krotbuurte word nou deur Chinese beleggers opgekoop. Calonie Chen, ‘n huisagent in Troy, Michigen…

Wolwe sing ook.

Elke wolf beskik oor ‘n unieke sangstem, en hulle eien mekaar deur die unieke tjank. Navorsers het ses-en-sewentig opnames van 10 wilde wolwe gemaak. Dit was elke keer 100% korrek…

Aalwyne / Aloe :

Ons het seker almal opgelet hoe vriendelik lyk die bosveld met die blommende aalwyne op die oomblik. Dis mos die plante wat omtrent net van reënwater oorleef, maar wil in…