ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 24, 2013

Sal nuuskanaal die mas opkom?

Onsekerheid bestaan of die SAUK se nuwe 24 uur-nuuskanaal sy sperdatum van 1 Augustus sal haal. ‘n Woordvoerder van die SAUK, Kaizer Kganyago, sê hulle weet nie waarom daar wantroue…

Renoster-sindikaat oopgevlek

In die Tsjeggiese Republiek is ’n sindikaat vasgetrap wat blykbaar mense betaal het om renosterhorings uit Suid-Afrika aan hulle te besorg. Doeanebeamptes sê hulle het in die loop van ’n…

Medupi-oproer vlam weer op

Die oproer het weer ontvlam by Medupi-kragsentrale, naby Ellisras en die polisie is inderhaas ontplooi. Polisie woordvoerder, Kol. Ronel Otto, sê ‘n dispuut het ontstaan tussen werknemers van Murray &…

Al-Kaïda “bevry” honderde tronkvoëls

‘n Aantal rebelle wat met Al-Kaïda verbind word, het aanspreeklikheid aanvaar vir ‘n aanval op twee tronke in Irak. Tydens die aanval is etlike honderde militante ondersteuners van Al-Kaïda vrygelaat…

Direkteur-generaal word ondersoek

Die Departement van Onderwys het die Direkteur-generaal, Bobby Soobrayan, met spesiale verlof gestuur tot ’n ondersoek na beweerde wangedrag hanteer is. Die S.A. Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) het Soobrayan beskuldig van…

Oranjekas hou AJV

Oranjekas Spaar en Krediet Koöperatief (Oranjekas) het op 20 Julie 2013 sy vyfde algemene jaarvergadering gehou. Die bywoning was goed, aangesien die stemgeregtigde lede teenwoordig die minimum kworum-vereiste met 54%…

Goeie nuus is soms skaars

Om nuus aan lesers te bied is nie elke dag ewe maklik nie, veral as die nuus geklassifiseer kan word as slegte nuus. Moord en doodslag, verkragting en diefstal, kapings…

Nuusflitse

• Die verkeerde gebruik van koeëlvaste baadjies tydens die Slag van Bangui in die Sentraal-Afrika Republiek in Maart vanjaar, is waarskynlik die rede hoekom 15 soldate doodgeskiet is, • Twee…

‘n Deur-braak

Die Sweep is nou nie bekend as iemand wat dinge te kru vertel nie, maar ek het nou blokkies op my maag (en dit is nie met ’n “Artline” opgeteken…

Vertrou die Betroubare

Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou. -Ps 118:8 Mense is onbetroubaar! Dit maak nie saak hoeveel flieks en tv programme en…

Pippie-fonds droog op

Die skenkings vir die “Pippie-fonds” het effens opgedroog. Daar is nie genoeg geld in die Fonds om vanjaar se beplande veloorplantings te doen nie. Die inligting is deur Pippie se…

E-tol se planne met jou

Sodra e-tol ingestel word gaan Sanral talle mobiele wetstoepassing-eenhede by tolpaaie se afritte van Sentraal Transvaalse hoofweë laat staan om wanbetalers van e-tol gelde vas te trek. Die voertuie gaan…

Parlement nou ANC-aftree oord

Cassel Mathale, die afgedankte premier van Noord-Transvaal gaan eersdaags in die parlement se sagte stoele sit. Dié optrede van die ANC is skerp gekritiseer deur opposisie partye en die uitlating…

Nuwe planne om landbou te help

Die omstrede Minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersson, het glo besluit om kragte saam te snoer met georganiseerde landbou om die hoë produksiekoste vir kommersiële boere te verlig. Joemat-Pettersson het bevestig…

Bankrot lugmag staan stil

Al die Agusta A109-helikopters bly op die grond en word nie gebruik nie omdat die ANC-regering te bankrot is om die vliegtuie in die lug te hou. Dít bring mee…

Studente wil SAPD se taak oorneem

Die Congress of SA Students (Cosas) het gedreig om verkragters te kastreer. “Ons gaan die reg in eie hande neem en ons sal ook nie van die dwelmhandelaars in ons…

Gupta-alla-Zuma evaluasie onafgehandel

Die Openbare Beskermer het bekend gemaak dat ene Thuli Madonsela ’n klag evalueer rakende Vega Gupta se Gupta-familie wat vroeër haar 270 gaste by Waterkloof Lugmagbasis laat neerstryk het sonder…

Groot vragmotor gekaap

‘n Groot vragmotor, gelaai met die uiters giftige Kalium-sianied, is by Halfweghuis in Midrand gekaap. Die chemiese stof was op weg na die Suid-Afrikaanse Munt. Berigte lui dat die betrokke…

Beminde karakters kry nuwe lewe.

‘n Poppemeester, Hansie Visagie, laat beminde TV-karakters uit die eerste jare van die SAUK, opnuut leef. Karel Kraai, Sarel Seemonster, Haas Das, Bennie Boekwurm, Liewe Heksie en Kwaai Babatjie is…

Net Baas Zuma mag praat

‘n Regeringswoordvoerder oor die Zimbabwiese verkiesing, Lindiwe Zulu, is verbied om kommentaar oor die kwessie te lewer. Zulu was tot Sondagaand die woordvoerder oor die komende verkiesing in Zimbabwe. (Sien…

Dettol gevaarlik.

Twee ontsmettingsmiddels, Dettol en Domestos Extended Germ Kill is van die rakke onttrek. Dit kom nadat die Nasionale Reguleerder vir Verpligte Standaarde NRCS, Dinsdag gesê het dat die middels ‘n…

E-tol kan enige tyd ingestel word.

Pres. Jacob Zuma sal bepaal wanneer die omstrede e-tolstelsel ingestel word. Adjunk-minister van Vervoer, Sindisiwe Chikunga, het gesê die Wet is by pres. Zuma en hy moet besluit of hy…

DDT laat watervoëls uitsterf.

Geen watervoëls kom meer tussen Thohoyandou en die grens van die Krugerwildtuin voor nie. Navorsers meen dit is a.g.v. die gebruik van DDT. DDT word in die noordoostelike hoek van…

Pippie weer in hospitaal.

Pippie Kruger is in die Sandtonse Mediclinic opgeneem weens longontsteking. Volgens haar ma sal Pippie binne die volgende paar dae ontslaan word. Hoewel sy glimlag sal jy nie regtig weet…

Sun City se “geheime afloerdery”

‘n Klasaksie deur 517 paartjies wat beweer dat onwettige video’s van intieme dade aan ‘n pornografiegroep verkoop is, beplan om Sun International vir $500 miljoen (R4,9 miljard) te dagvaar. Die…