ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 23, 2013

Ek sien dit so!

Neelsie is ‘n bietjie moeg vir die blindheid van ons ou volkie. Wag…laat ek nou nie myself in ‘n leuenaar laat verander nie. Ek is baie moeg daarvoor! Waar sal…

Britse Barclays besit nou 62% van ABSA

Finale regulerende toestemming is verkry en die Absa-groep word nou die eienaar van Barclays se bankdienste in Afrika. Die enigste twee lande wat uitgesluit word is Zimbabwe en Egipte as…

BTW tariewe hersien

Die Departement van Finasies het aangekondig dat die BTW struktuur hersien gaan word. Daar was al voorheen soortgelyke aankondigings gedoen. Suid-Afrika het tans ‘n redelik maklike stelsel met sekere produkte…

Oupa Don Steenkamp in hospitaal

Die Steenkamp-familie is swaar getref toe mnr. Don Steenkamp Snr. (86), die oupa van die enigste oorlewende in die Steenkamp-gesin van Griekwastad, in die hospitaal opgeneem is na ’n derde…

Liewe Antie Helen Maree-Zille

Geagte Redakteur, Ek het meer as ‘n maand gelede ‘n brief aan Helen Zille geskryf oor haar DA-jeug wat na Kleinfontein “opgeruk” het. Ek het nooit enige antwoord, of selfs…

Miljoene Rand se eise vir bejaardes

Veertien eise, ter waarde van miljoene Rand word deur ’n Pretoriase prokureur hanteer teen Staats- en private hospitale en inrigtings vir bejaardes. Die die meeste van hierdie eise het ontstaan…

Voortsetting van ANC verkiesings-slenter

Hennie Barnard (73) was sy ¬lewe lank ’n getroue Nasionale Party ondersteuner wat met die induie storting van dié liberale party, sy stem vir die DA gegee totdat die ANC-regering…

SEB is rassisme

Die ANC regeringsbeleid van sogenaamde “regstellende aksie” en die “swart ekonomiese bemagtiging” (SEB) is slegs ’n front vir uiterste rassisme. Dit is die denke van Peter Marais, adjunkpresident van die…

Marinda oortref mediese verwagting

Sy het ’n verbete stryd om te bly lewe begin want haar man en kinders is vir haar die belangrikste op aarde. Alhoewel sy ’n gebreekte nek en bekken opgedoen…

Binnelandse Sake het ook diewe

Die Departement van Binnelandse Sake het ook diewe in sy geledere. Twee vermeende verdagtes is deur die Valke in hegtenis geneem vir diefstal ’n Woordvoerder van die Valke sê die…

Bierdrinker sterf van bier

‘n Spanjaard, G Joaquim, (42) wat aan ‘n drink-kompetisie deelgeneem het, is later dood as gevolg van die sewe liter bier wat hy gedrink het. Die reëls van die kompetisie…

Detroit is bankrot

Die stad Detroit in die staat Michigan is bankroy en het glo aansoek gedoen om assulks verklaar te word. Dié Amerikaanse stad het die bynaam “Moto City” wat spruit uit…

Pasiënt skrik vir dooies

In die Nasionale Hospitaal van Bloemfontein het ’n pasiënt hom boeglam geskrik toe hy in die badkamer op lyke afgekom het wat blykbaar daar gestoor word. Skynbaar word die lyke…

Tragiese gesinsmoord

Paul Nothnagel (45) het sy voormalige vrou, Linda en sy twee dogters ingewag en op ’n redelike kort afstand geskiet. Albei sy dogters is op slag dood maar sy voormalige…

Kundiges gaan Kurt-voertuig ondersoek

Kurt Darren se regsverteenwoordiger gaan ’n hele span deskundiges aanstel om die ongeluk waarin die lugsakke van ’n Toyota Fortuner nie oopgegaan het nie, te ondersoek. ’n Regsverteenwoordiger, Delia de…

Motor rubriek – Ford V8

Die naam Henry Ford is seker een van die bekendste name in die motorwêreld. So ook die uitdrukking van Henry Ford – “enige kleur solank dit swart is”. In vandag…

Bom by kleuterskool saai paniek

Meer as 10, 000 mense moes verlede week in Hongarye inderhaas ontruim word toe ’n bom uit die Tweede Wêreldoorlog langs ‘n kleuterskool gevind is. Die bom, ’n 100 kg…

Operasie Spinnekop-redding

Met die bou van nuwe paaie in die Ellisras omgewing waar die Medupi-kragsentrale gebou word, moes sowat 550 spinnekoppe in ’n spesiale reddingsaksie verskuif word van woonplek. Die spinnekoppe sou…

Dief met die vuis bygedam

Giepie Niemand van Rayton moes vinnig reageer om te verhoed dat ’n kaper hulle Nissan bakkie steel. Hulle het gehoor daar word met die bakkie gepeuter terwyl hulle by vriende…

Verkragters kon nie wen

Die jong dame van 24 jaar het ’n woeste geveg gehad om nie verkrag te word deur twee verkragters wat haar onverwags in haar ouerhuis oorval het. Lillian Roets van…

SA Lugdiens staak

Ongeveer 4,000 van SAL se kajuit- en grondbemanning wat by Satawu geaffilieer is, staak weens ’n salaris geskil. Satawu het die staking voorlopig opgeskort om SAL se jongste aanbod van…

Koning Dawid se paleis gevind?

Argeoloë het die paleis van koning Dawid gevind, aldus die Jerusalem Post. Die argeoloë, gelei deur prof. Yossi Garfinkel en Saar Ganor van onderskeidelik die Hebreeuse Universiteit en die Israelse…

Seun uit leeu se kake gered.

Johan Opperman (10) wat die naweek deur ‘n leeu aangeval is, sterk goed aan. Hy sal Dinsdag ‘n tweede operasie ondergaan. Johan, het snywonde aan sy arm opgedoen toe Elsa…

Hospitaal agterlosig; man dood.

Bossie Barnard (42) van Rustenburg is dood, kort nadat hy uit die hospitaal ontslaan is vir ‘n skietwond aan sy been. Barnard het gaan koeldrank koop by ‘n vulstasie toe…

VERSET! (Tweede aflewering)

In die eerste aflewering het ons bespreek of verset wel Christelik regverdig kan word. Die keer kyk ons bietjie na die verset model wat ons voorouers toegepas het. BOEREVERSET FW…