ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 22, 2013

Dr. Wouter Basson alweer vervolg.

Nie tevrede daarmee dat Dr. Wouter Basson, die voormalige Nasionale Party-regering se ekspert op chemiese en biologiese oorlogsvoering, jare gelede reeds op alle aanklagte onskuldig bevind is nie, moet hy…

Vir die Huisvrou – Sjokolade nagereg

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Met die dat die winter op sy koudste is, is ons almal lus vir sjokoladekoek. Hierdie klam sjokoladekoek…

Volksmoord: Sterftes steeds hoër

In die eerste 17 dae van Julie 2013 het nege blankes met hulle lewens betaal as gevolg van die wraaksug en haat van swartes. Dit is die uitspraak van ’n…

Orania boer vorentoe

In tipiese en egte Karoo-styl word daar eersdaags begin met die oprigting van ’n winkelsentrum waar onder meer ook ’n fliek teater sal wees. In daardie teater sal Afrikaanse flieks…

Ornamentele kool… te mooi om te eet

Ornamentele kool is maklik om te kweek en groei van saad. Die kool is eetbaar, maar nie so smaaklik en sag soos ons gewone kopkool nie. Hierdie kool word gewoonlik…

Wie sal help?

‘n Inwoner van die Maranatha-sorgsentrum by Vastfontein, noord van Pretoria, is dood en sowat 20 ander het al hulle aardse besittings in ‘n brand verloor. Die vermoede is dat ‘n…

Liefdesboodskap en toe die dood.

‘n Inskrywing op Paul Nothhnagel se Facebook-blad op 16 Junie lees: “Sonder twyfel die gelukkigste pa in die wêreld, geseën met die greatste kids!! Dankie dankie dankie – lief julle…

Hongarye jaag die IMF.

Hongarye het aangekondig dat hulle hulle lening aan die Internasionale Montêre Fonds wil afbetaal en het die organisasie gevra om dan hulle land te verlaat. Die Hoof van Hongarye se…

Sjirurgiese slim skalpel.

‘n Sjirurgiese skalpel wat kan vasstel wanneer dit deur kankerweefsel sny, word tans in hospitale getoets. Dit vestig die hoop daarop dat die verspreiding van kanker weens kankerselle wat nie…

Skool en BK in geveg.

‘n Onafhanklike kontrakteur wat middagstudie vir die Laerskool Brandwag in Bloemfontein se leerlinge aangebied het, het die skool en die LUR vir Onderwys vir R682,000 gedagvaar. Maar die skool het…

Boer sukkel met plakker.

‘n Boer van Lichtenburg sukkel nou al vier jaar lank om van ‘n onwettige plakker ontslae te raak. Die plakker, Ephraim Peterson betaal ook nie vir die elektrsiteitsverbruik nie. Die…

R8,3 miljoeneis teen Padongelukkefonds.

‘n Voormalige OFM-omroeper, Irene Fischer (30), wat ernstige kop- en breinbeserings opgedoen het in ‘n motorongeluk, het ‘n eis van R8,3 miljoen teen die Padongelukkefonds ingestel. Fischer het blywende breinskade…

Aanslag op Breytenbach deurgevoer

Adv. Glynnis Breytenbach se poging om terug te gaan werk toe, is deur die Arbeidshof gekortwiek nadat hulle haar dringende aansoek van die hand gewys het. Breytenbach wil graag terugkeer…

Vliegongeluk eis twee lewens

‘n Meganiese fout met die enjin was moontlik die oorsaak van die vliegongeluk waarin ‘n vluginstruktrise, Odette Prinsloo (24) en ‘n student Juan Claasen (19) dood is. Dit is slegs…

Ondersoek na nog ‘n Minister

Die Openbare Dienskommissie gaan Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landou, Bosbou en Visserye, se omstrede aanstelling van ‘n senior bestuurder ondersoek. Greta Apelgren-Narkedien is in Desember as Adjunk-Direkteur-Generaal van Visserye aangestel…

Jagtog eindig tragies

‘n Jong man wat oor twee maande pa word van tweelingmeisies, Juan Pierre (JP) Kleingeld (24) is in ‘n koma nadat hy per ongeluk geskiet is. Die fratsongeluk het op…

Verdoemende getuienis teen Mugabe.

Verdoemende getuienis teen die President van Zimbabwe, Robert Mugabe, waarin sy planne om by die stembus te verneuk en die opposisie te vernietig is deur ‘n Londense koerant onthul. Die…

Olimpiese grootbase mors geld.

Suid-Afrika se Olimpiese grootbase het duisende rand van die organisasie se “beperkte hulpbronne” tydens die perdewedrenne in Julie in Durban geblaas. Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Oplimpiese Komitee (Saskok) sê daar…

Rugby-afrigter dalk verlam.

‘n Bolandse rugby-afrigter, Arnoux Viviers (27) sal moontlik verlam wees, nadat hy van ‘n olifant afgeval het en twee werwels gebreek het. Die ongeluk het gebeur toe Viviers saam met…

Taiwanese boer help plaaslike boere.

‘n Afrikaanssprekende Taiwanese sampioenboer in die Vrystaat, help plaaslike boere om sampioene te kweek danksy biotegnologie afkomstig van Taiwan. In 2009 het Andy Weng binne weke ‘n sampioenboerdery in Ladybrand…

Lugmag val uitmekaar

Die lugmag se vegtervloot Gripens is vir alle praktiese doeleindes nou vir die land nutteloos en sal binnekort ook waardeloos wees weens ongebruik. Die onderhoudkontrak met Saab, die vervaardigers van…

Primarentekoers bly onveranderd

Die Reserwebank (SARB) het besluit om die repokoers, waarop die prima rentekoers gebaseer word, weereens onveranderd te hou. Die repokoers bly op 5%, wat dus meebring dat die primakoers steeds…

Grondoudit voor nuwe grondeise, eis TLU SA

TLU SA het tydens sy Algemene Raadsvergadering in Pretoria sy hoogste vlak van ontevredenheid uitgespreek rondom die onsekerheid oor die grondoudit, veral rakende die grond in staatsbesit. Onlangse syfers wat…

HAARP sluit in Alaska.

Die Hoë Frekwensie Aktiewe Noorderlig Navorsingsprogram (HAARP) in Alaska, ‘n onderwerp waaroor baie gespiegel word, het gesluit. Die bestuurder van HAARP, dr. James Keeney by die Kirtland Lugmagbasis in Nieu-Meksiko,…

“Dooie” pasiënt maak oë betyds oop.

‘n “Dooie” pasiënt het haar oë oopgemaak net voordat dokters haar organe wou verwyder. ‘n New York-hospitaal word nou vir ‘n boete van $22,000 (R250,000) aangeslaan weens onaanvaarbare optredes teenoor…