NHK se belegging veroorsaak kommer.
Verskeie gemeentes van die Nederduitsch Hervormde Kerk is bekommerd na aanleiding van ‘n persverklaring waarin die volgende bekend gemaak is: “Die beleggingskomitee van die Raad van Finansies het gister ‘n…
Verskeie gemeentes van die Nederduitsch Hervormde Kerk is bekommerd na aanleiding van ‘n persverklaring waarin die volgende bekend gemaak is: “Die beleggingskomitee van die Raad van Finansies het gister ‘n…
Die prys is nie ‘n oorweging nie, maar wel met wie die munisipaliteit sake doen. So het ‘n senior amptenaar in die aankope-afdeling van die Pretoriaad dit gestel toe hy…
‘n Fietsryer in die Suid-Afrikaanse oefengroep vir die Paralimpiese Spele in 2016 in Rio de Janeiro het ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Raad vir Gestremdes en die Menseregtekommissie ingedien. Die…
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, Minister van Verdediging, het ‘n militêre helikopter gebruik om glo ‘n ANC-vergadering in Potchefstroom by te woon. As rede vir haar besoek aan Potchefstroom is aangevoer dat sy…
Die terugvoer wat reeds ontvang is rondom die agenda vir die Bondsvergadering, is baie positief. Almal sien entoesiasties uit na hierdie historiese byeenkoms wat DV Sondag 28 Julie om 18:00…
‘n Dankbare Bouke Tack (57) het sy herstel na ‘n aanval by sy Golden Valley-melk-en-kaasfabriek in Magaliesburg as ‘n Godswonder beskryf. Hy is in Maart verlede jaar gedeeltelik verlam toe…
’n Dame van Kaapstad omgewing, Lorraine Loots het met ’n splinternuwe idee gekom om haar kunswerk aan die publiek bekend te stel. Sy noem haar kunswerkies, wat so 15 x…
Die Departement van Onderwys en “Lead SA” het glo in ’n gesamentlike aksie, nou ’n beroep op alle skole regoor die hele land gedoen om 08:00 die oggend van 18…
Die SANW het media berigte ontken dat Suid-Afrikaanse soldate betrokke was by die rebelle gevegte in die Demokratiese Republiek van die Kongo, (DRK). Aanvanklik is berigte die werled ingestuur van…
Namens die redaksie van Die Vryburger wil ons langs hierdie weg ons dank uitspreek teenoor die talle lesers wat ons komplimenteer met die inhoudelike van die koerant. Een leser het…
Robert Mugabe, die president van Zimbabwe, het nou blykbaar ’n beloning van sowat R3 miljoen uitgeloof aan enige persoon wat die onthuller “Baba Jukwa” kan uitwys. Die sogenaamde “Baba Jukwa”…
Mnr. Jaco Bogaards van Nylstroom is tot 3 jaar gevangenisstraf gevonnis weens die bewering dat hy huisvesting gebied het aan twee sogenaamde “Boeremag”-beskuldigdes, naamlik Herman van Rooyen en Rudi Gouws….
Toe mnr. At Stander van Petrusburg die nag wakker word, staan daar drie gewapende swartes om sy bed. Hy hoor die een vir de makkers sê om die honde dood…
Die polisie is inderhaas na die lughawe by Kempton Park nadat hulle blykbaar ’n wenk gekry het dat ’n gekaapte vliegtuig daar geland het. Die “wenk” was toe ’n leuen….
‘n Gallup opname in Junie het bevind dat slegs 10% van die deelnemers gemeen het dat die Amerikaanse Kongres goeie werk verrig. ‘n Berig in “The Business Insider” het die…
Polisie in Los Angeles en Oakland het sporadies met agressiewe protesteerdes gebots na ‘n hofuitspraak waarin die beskuldigde, onskuldig bevind is aan moord op ‘n swart jeugdige. Die hofsaak waarin…
Die grootste natuurlike ramp in Kanada se geskiedenis het die suidelike deel van Alberta gedurende Junie vanjaar getref. Calgary se middestad het heeltemal weggespoel en honderd duisend mense is dakloos…
Die samesprekings wat verlede week in die VSA begin het om ‘n vrye handelsverdrag tussen die Europese Unie en die VSA tot stand te bring het vordering getoon, maar daar…
Die volgende reeks samesprekings het plaasgevind tussen tien distrikte in die noorde van Colorado wat van die staat wil afstig. Die beplanning is dat die tien distrikte in een staat…
Die fluitjieblaser, Edward Snowden het ‘n aansoek om tydelike asiel ingedien. ‘n Menseregteprokureur, Anatoly Kuchera het die fynskrif aan hom verduidelik en gereël dat ‘n werknemer van die betrokke migrasie-dienstekantoor…
Voormalige President, Thabo Mbeki, Trevor Manuel en ander hoëprofiel-ANC-lede sal voor die Seriti-kommissie moet getuig. Mosiuoa Lekota, Ronnie Kasrils, destydse Minister en Adjunk-Minister van Verdediging, Alec Erwin, Oud-Minister van Handel…
Frankryk is vir baie dinge bekend: sjampanje, goeie kos, modes en parfuum. Een van die mindere bekende feite is dat Frankryk ook die leier in spoorvervoer-tegnologie is. Die vlagskip van…
Ek het nooit gedink ek sou dit sê nie, maar mens mis nogal die ou jeugliga met Mal-emma aan die stuur. Ja hulle het op die meeste mense dieselfde uitwerking…
“Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur het sommige, sonder om dit te weet, engele as gaste geherberg. Dink aan die gevangenes asof julle medegevangenis is en aan die wat mishandel…
Kaartjies beskikbaar! Kom word saam met ons weggevoer! Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) gaan die versdrama Die Lange Hoop vanaf 24 tot 28 September 2013 in die…
Nuutste kommentaar