VERSET – (eerste aflewering)
Na die naweek waartydens Malema sy finale rewolusie teen ons volk geproklameer het, is verskeie volksgenote geskok, verward, kwaad en ‘n groot klomp bloot net depressief. Interessant genoeg word daar…
Na die naweek waartydens Malema sy finale rewolusie teen ons volk geproklameer het, is verskeie volksgenote geskok, verward, kwaad en ‘n groot klomp bloot net depressief. Interessant genoeg word daar…
Baie welkom by die vyftigste uitgawe van hierdie rubriek. Neelsie is inderdaad baie dankbaar teenoor ons Hemelse Vader vir hierdie grootse voorreg om deel te kan hê aan die ontwakingstaak…
Die Oranje Nywerheid Ontwikkelingskoöperasie (ONOK) se registrasie is uiteindelik afgehandel. Die poswese se staking het daartoe gelei dat die registrasiedokumente eers maande later ontvang is. Die dokumente is reeds gestuur…
Muskiete jag – jou vabond wag ek sal jou kry…. Die gevleuelde woorde van ’n beroemde volksdigter, word nou op ’n ander manier die volle waarheid. ’n Teen-malaria-verbinding wat oor…
Dit was so hittete of pres. Zuma het die onderspit gedelf toe ’n vyfjarige seun van Oos-Londen gelykop met hom geëindig het in ’n skaakspel. Die jong seun, Keagan Rowe…
Twee polisiebeamptes wat senior poste beklee is geskors weens korrupsie met wapen-lisensie bedrog. Brigadiers Mathapelo Merriam Mangwane en Hlamane Elias Mahlabane is aan die hoof van vuurwapen lisensies en is…
Een uit elke twee mense in die land het al omkoop geld betaal bloot om dienste te bekom wat in elk geval gelewer moes word. Dit is veel meer as…
Kol. Johan Roos van die SAPD het jare gelede die Minister van Polisie gewaarsku deur bewyse voor te lê van sekere top amptenare wat by korrupsie betrokke is. Die Sondagkoerant…
Die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) is verantwoordelik daarvoor dat twee gevaarlike rowers vrygelaat word. Twee rowers wat blykbaar deel was van ‘n groep boewe is “per ongeluk” deur die toedoen…
‘n Studie om te bepaal of ‘n seewater-ontsoutingsaanleg vir Kaapstad die moeite werd sal wees, sal teen Desember voltooi wees. Volgens ‘n Burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Ernest Sonnenberg, word ‘n aanleg…
Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika, Terence Nombembe, se vergoeding is met sowat R1 miljoen per jaar aangepas. Asof dit nie genoeg rede is om die verhoging te vier nie, is die…
Konstruksiemaatskappye het glo geheime klubs gestig, waar byeenkomste gehou is deur die seniors in die grootste konstruksiemaatskappye. Hier het hulle al wat ’n tender in die boubedryf is, lekker bespreek….
Apartheid is glo nog steeds in Suid-Afrika volgens die ANC se Adjunk president Cyril Ramaphosa. Hy het tydens sy verkiesingsveldtog in Pietersburg, Noord-Transvaal gesê dat Apartheid se skaduwee steeds daar…
Afrikaans gaan vanaf Augustus vanjaar op ’n nuwe kanaal ’n volle uur nuusbulletin uitsaai op DSTV Die nuwe kanaal vorm deel van die SABC se poging om in al 11…
“Ons is deel van die land se legkaart. Ons kan nie ons eie stukkie vertroetel asof dit die hele legkaart is nie. Ons wil as Afrikaners die swart en bruin…
Die S. A. Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) beoog om ‘n lastereis van sowat R21 miljoen teen die sportjoernalis Graeme Joffe in te stel, volgens ’n berig in Nuus24. Hofstukke…
Die koning moet ophou om president Zuma te beledig soos wat hy die afgelope week gedoen het. Dit is die waarskuwing wat die ANC-jeugliga in ’n skerp bewoorde verklaring die…
Mnr. Peter Steyn van Welkom in die Vrystaat is gewoonlik in sy element wanneer dit by die ontwerp en vervaardiging van messe kom . Hy is nie verniet wêreldberoemd vir…
Kimberley: Slegs ’n paar weke nadat die Oranjerivier-Wynkelders (OWK) se heerlike rooi muskadel as die algehele wenner in die Suid-Afrikaanse Muskadel-kompetisie aangewys is, word die Kelders se wit muskadel onder…
Aan die kus van Antarktika het ’n reuse stuk van ’n ysberg losgebreek. Berigte wat ontvang is, dui daarop dat die ysberg in deursnit so groot is soos New York…
Bewaring-organisasies en die Belastinggaarder van Kenia het op ongeveer 3,5 ton olifanttande beslag gelê in die hawe van Mombasa. Dit verteenwoordig meer as 200 volgroeide olifante se tande. . Amptenare…
Dit is sekerlik die droom van enige Porsche liefhebber om ’n 911 Turbo te besit. Dit staan ook bekend as die 930 en het sy buiging 40 jaar gelede gemaak….
Wetenskaplikes beweer dat meer as nege miljard mense die aarde sal bewoon in die jaar 2050. Berekenings wat gemaak is dui daarop dat die bevolkingsontploffing ook gesondheidsdienste en voedselsekerheid negatief…
Muskat: Die owerheid in die Midde-Ooste staat Oman het beslag gelê op meer as 30, 000 pistole aan boord van ‘n tenkskip wat oppad was na Jemen. Dié beslaglegging vind…
Die ondersoek na die omstrede multimiljard-wapentransaksie sal deur ’n Kommissie op 5 Augustus begin. Twaalf persone wat as sogenaamde fluitjieblasers beskou word, is aanvanklik geroep om in ’n eerste verhoor…
Die Russiese veiligheidsdienste het, na die Snowden-voorval, verklaar dat hulle voortaan sal verkies om maar die oudmodiese tegnologie van ’n elektriese tikmasjien te gebruik bo die rekenaars wat algemeen in…
Craig Seaman het ’n nuwe moontlikheid ontwerp om motoriste te help om stadiger te ry. Dié nuwe ontwikkeling is deur Seaman ten toon gestel by die Nasionale Vervoer konferensie in…
Dis nie net by die Medupi-kragsentrale waar arbeidsonrus en ‘n gesukkel om kontrakte suksesvol uit te voer, probleme skep nie. Terwyl Eskom die media vertel het dat die sinchronisering van…
Polisiebeamptes van Australië moes bontstaan toe dit gelyk het of iemand ingebreek het by ’n winkel in Ingham, die staat Queensland. Wat was hul verbasing toe hulle op ‘n 5,7…
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n lekker variasie van verlede week se Malvapoeding. Jy kan dit as ‘n warm…
Pres. Barack Obama se onlangse besoek aan Kaapstad en Robbeneiland kan in die hof ‘n draai maak. Die ongelukkigheid volg nadat die lugmag sonder waarskuwing etlike kommersiële helikopter-operateurs tydens Obama…
TLU SA is nie bereid om betrokke te raak by enige projek om geld te kanaliseer na familie van pres. Jacob Zuma nie. Dit is die reaksie van mnr. Louis…
Nie een van die Regeringsdepartemente in Noord-Transvaal het ‘n skoon oudit vir die 2011-’12 boekjaar gekry nie. Derrick Ngobeni, voorsitter van die wetgewer se staande komitee oor openbare rekenings (Skoor),…
Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, is deur die Hof beveel om regulsies vir die norme en standaarde van skoolinfrastruktuur binne etlike maande te finaliseer. Die hofaansoek is deur…
Malema het verlede week ‘n nuwe beweging met ‘n nuwe plan voorgestel. Die Economic Freedom Fighters (EFF) is ‘n protesbeweging, het Julius Malema van sy nuwe organisasie gesê. Hy’t gesê…
In Thessalonika het honderde munisipale werkers betoog teen nuwe besnoeiingsmaatreëls. Duisende werkers in die openbare sektor sal ingevolge die nuwe maatreëls óf afbetaal word óf verplaas word. Die regering het…
Pres. Jacob Zuma is in ‘n nuwe storm oor sy Nkandla-woning nadat die omvang van sy betrokkenheid by die projek en veral die wyse waarop regulasies omseil is om hom…
Geheime staatsinligting oor President Robert Mugabe van Zimbabwe en sy Zanu-PF-party word die afgelope vier maande op Facebook uitgelap, sonder dat die persoon wat daarvoor verantwoordelik is, aangekeer word. Die…
Die beleid van twee Vrystaatse skole se beheerliggame om swanger meisies die skool te verbied, is ongrondwetlik en moet hersien word, aldus ‘n beslissing van die Grondwethof. Die eintlike probleem…
Die boukoste van die Kaapstad-stadion wat met tot honderdmijoene Rand gelaai is in vals kosteberamings, gaan van die boukontrateurs geruggeëis word. Ian Neilson, onder-burgemeester, het bevestig dat ‘n span prokureurs…
Nuutste kommentaar