ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 15, 2013

ANC dreig oortreders

ANC-kaders wat die Wet oortree, sal vasgevat word, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gesê. Hy het die opmerking gemaak in ‘n vraag-en-antwoordsessie op die sosiale netwerk Twitter terwyl…

Frankryk se kredietgradering verlaag

Die graderingsagentskap, Fitch, het bekend gemaak dat hy Frankryk se kredietgradering verlaag het van AAA na AA. Die ander twee internasionale graderingsagentskappe, Moody’s en Standard and Poor’s het Frankryk se…

IMF verlaag S.A. se groeivooruitsigte

Die International Monetary Fund (IMF) het Suid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsigte vir 2013 aansienlik afgeskaal. Die IMF se vorige groeiverwagting vir S.A. was in April nog op 2,8% gestel en dit…

Vervaardiging-uitset stel teleur

Die vervaardigingsektor se uitset vir Mei 2013 het swakker presteer as wat verwag is. Die verwagting was dat die produksie-uitset op ‘n jaar-tot-jaar basis 2,2% sou wees, teenoor die 2,9%…

Namakwaland se eerste blomme.

Vroeë reën in die Namakwaland, het gemaak dat die eerste blomme vir die seisoen begin blom. Die verwagting is dat die blomme teen volgende week in groot plate in die…

Bellville misdaad erger as ooit

Inbrake en rooftogte in Ridgworth, Bellville, waar ‘n man die naweek vermoor is, het in die afgelope maande die hoogte ingeskiet. Dit is die mening van mnr. Pieter Blaauw, voorsitter…

Suid-Afrikaners wil korrupsie uitroei.

Ongeveer vyf-en-sewentig persent van alle Suid-Afrikaners wat aan ‘n wêreldwye opname oor korrupsie deelgeneem het, meen dat hulle ‘n verskil aan die stryd kan maak. Volgens Transparancy International (TI) se…

Vere waai oor hoendermishandeling.

Die vere waai nadat die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NDBV) en Astral Foods mekaar met regstappe dreig. Die NDBV beweer hoenders word deur Astral se pluimveegroep, Early Bird, mishandel en…

Ben Schoeman na Cleveland.

Die Suid-Afrikaanse pianis, Ben Schoeman, vertrek binnekort na Amerika waar hy aan die gesogte internasionale klavierkompetisie in Cleveland sal gaan deelneem. Op ouderdom dertig was Schoeman in 2008 die eerste…

Duisende eis burgemeester se kop.

Die ANC sukkel met demokrasie as dit teen hom gaan. In Potchefstroom het duisende mense aan ‘n optog deelgeneem waarin hulle geëis het dat die uitgeskopte burgemeester, Maphetle Maphetle, sy…

Graanboere word gepootjie

Die diefstal van spoorstawe veroorsaak dat graanboere met hulle hande in die hare sit omdat graansilo’s in die besige stroopseisoen gereeld oorvol is. Graan moet per vragmotor mark toe vervoer…

Brandstof diewe betrap

Tien mans is verlede week in hegtenis geneem nadat hulle petrol en diesel uit treintenkwaens gesteel het. Kapt. Shawane Sepato, Polisiewoordvoerder, het gesê die polisie het ‘n 27-jarige man met…

Hoof van Inkomstediens bedank

Die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Oupa Magashula, het sy bedanking ingedien. Die aankondiging is deur die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, gemaak. In April het Gordhan die afgetrede Regter…

ANC betaal stiptelik.

Die ANC is ‘n goeie betaler en betaal sy rekening aan die Johannesburgse Stadsraad stiptelik. So sê ‘n segsman van die Stadsraad, Stanley Maphologela, n.a.v. berigte dat hulle ‘n foutiewe…

Benoude bok maak benoude sprong.

Die spreukwoord lui dat benoude bokke maak benoude spronge, maar ‘n baie benoude bok wat voor jagluiperds gevlug het, het in ‘n bakkie gespring om van die dood te ontsnap….

SIKLAME / Cyclamen persicum: wintervreugde

Hierdie plante is omtrent ’n vreugde met al die kleure en vorms van blomme in die winter. Dit is ook lonende blommende huisplante. Hulle presteer baie goed in die koel…

Skole stem toe tot dwelmtoetse

24 Skole in Transvaal is deel van die eerste groep skole wat hulle leerlinge vanjaar vrywillig vir verbode middels sal laat toets. Van die skole in Transvaal wat ingestem het…