CVO-Brandwag vra dringende optrede
Die CVO-Skool Brandwag aan die Wesrand, is geleë op ’n perseel wat eersdaags in die mark kom om verkoop te word. Die CVO-Skool het eerste opsie om die grond te…
Die CVO-Skool Brandwag aan die Wesrand, is geleë op ’n perseel wat eersdaags in die mark kom om verkoop te word. Die CVO-Skool het eerste opsie om die grond te…
Die Nasionale Padagentskap (Sanral) het die vertroue van die publiek verloor en daarom mag duisende dalk nie vir e-tol registreer nie. Inligting dui daarop dat Sanral se advertensiekoste die afgelope…
Beweerde omkopery en bedrog met die in- en uitvoer van wapens na en van Suid-Afrika word onthul in ‘n verklaring deur ‘n voormalige werknemer van ‘n plaaslike handelaar. Die werknemer…
Die Amerikaner, Edward Snowden, wat die VSA in ’n erge verleentheid het oor hulle wangedrag teenoor ander lande, het die aanbod van Venezuela aanvaar. Pres. Nicolas Maduro het baie gou…
Die groeiende ongemak met die media-huis Naspers se publikasies het onlangs tot uitbarsting gekom toe ‘n groep persone besluit het om ‘n “boikot Naspers” aksie van stapel te stuur. Dit…
Twee terroriste het mnr. Rudolph Potgieter (45) en sy seun Colin (25) op hulle hoewe by Haakdoringboom, noord van Pretoria, aangeval. Pa en seun is van hulle selfone beroof. Daarna…
‘n Boervrou, Isabel Hugo is oorlede nadat sy op 27 Augustus tydens onruste op Clocolan met ‘n klip teen die kop gegooi is. Hugo en haar dogter, Elsabé was van…
• ‘n Voorlopige berekening wat deur die Departement van Energie uitgereik is, dui daarop dat die petrol op 7 Augustus ongeveer 61c per liter meer gaan kos. • “Gaan ek…
Die lugsakke voor in die Toyota Fortuner waarin sanger Kurt Darren en twee ander in ’n ongeluk was, het nie ontplooi soos wat normaalweg gebeur tydens ’n botsing nie. Die…
Die geur van oorduur aarbeie en room was die laaste tyd in die lug. Wimbledon tyd! Saam met die reuk was die geluide wat klink soos die stemopwarming van operasangeresse…
“Maar verwerp onheilige en oudwyfse fabels en oefen jou in die godsaligheid. Want die liggaamlike oefening is van weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die…
Hoofregter Mogoeng Mogoeng het in ‘n toespraak klagtes teen die Regterlike Dienskommissie (RDK) gelewer wat volgens kommentators aan haatspraak grens. Mogoeng het die jaarvergadering van Advocates for Transformation (AFT) toegespreek…
Operasanger en dirigent Placido Domingo is in die hospitaal a.g.v. ‘n klont in die longe. Domingo se verteenwoordiger, Nancy Seltzer, het gesê die 72 jarige sanger is in ‘n hospitaal…
Dit is sekerlik nie vreemd as vier tiere woedend is omdat vyf mans ’n welpie doodgemaak het en die mans dan in ’n boom op jaag en drie dae gyselaar…
Die Solar Impulse-vliegtuig wat slegs deur sonkrag aangedryf word, het Saterdag in New York geland. Nie net is dit die eerste vliegtuig wat dag en nag op sonkrag kan vlieg…
Die uitslag van ‘n breinskandering op Kurt Darren wys geen breinskade nie. Die skandering is aangevra nadat hy probleme gehad het om te fokus en skeel gekyk het. Die dokters…
‘n Kaapse vrou is tot effektiewe 12 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit meer as R6 miljoen bedrieg het. Neil (39) en Bronwyn Goldman (35), ‘n…
Die vliegtuigongeluk in San Francisco waarin twee Chinese tieners dood is, was dalk a.g.v. ‘n oordeelsfout deur die vlieënier. ‘n Woorvoerder van Asiana Airlines., ‘n Suid-Koreaanse lugredery, het gesê dat…
ANC president Zuma het ‘n kabinetskommeling aangekondig tydens ’n mediakonferensie by die Uniegebou in Pretoria. Die beleërde Minister van Kommunikasie, Dina Pule, is vervang met Yunus Carrim. Dit volg nadat…
As jy nie mooi is moet jy slim wees. Marion Bartoli, Winbledon-vrouekampioen beweer dat haar IK 175 is. Dit betekendat sy slimmer is as Einstein en Stephen Hawkins. Sy het…
Die ANC-regering, trou aan sy aard, wil een probleem oplos deur ‘n groter een te skep. Verhoorafwagtendes sal vanaf Oktobermaand elektronies gemoniteer word eerder as om aangehou te word. Dié…
Leë kinderwiegies laat ’n volk sterf sonder wapengeweld Boere-Afrikaners moet kennis neem van hierdie besonderhede. Die Vryburger maak egter verskoning dat die opname in die Britse taal is. Redakteur demographicproblem1
Nuutste kommentaar