ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 9, 2013

VSA gee steeds hulp aan Egipte

KAïRO. – Die Amerikaners sê hulle gaan voort met hulpverlening aan die weermag van Egipte. Die hulp wat verleen word beloop sowat R13 biljoen jaarliks. Die VSA het die inligting…

Straatname stil-stil verander

Pleks van paaie in stand te hou, is dit skynbaar belangriker vir die ANC om liewer net straatname te verander. Die nuutste in dié verband is ‘n naamsverandering in Johannesburg…

Bokgeveg met styl

‘n Jong springbok wat hom verbeel het dat hy die ram van Hebron is en vir die wêreld kans sien, moes druipstert padgee toe hy onderstebo geloop is deur ‘n…

Boikot Naspers is die gevolg van media wat nie verteenwoordigend is nie

Sedert die ontbinding van die ou Nasionale Party slaan die publikasies van Naspers ‘n uit en uit propaganda rigting in wat hom lynreg plaas teen die mense wat hom geskep…

Reg tot privaatbesitreg

Die beginsel van eiendomsreg kom al hoe meer in gedrang, sê die president van TLU SA, mnr. Louis Meintjes. Die Grondwet stipuleer dat eiendomsreg beskerm moet word en dit is…

Medupi-staking kan 2014 donker laat

Die aanhoudende stakings en talle voorvalle van onkunde wat na vore gekom het met die oprigting van die Medupi-kragsentrale, kan tot ernstige krag tekorte en talle onderbrekings lei in 2014….

Suid-Afrika oppad na Welsynstaat

Dit het pas bekend geword dat hoogstens 16% van die totale bevolking in Suid-Afrika aan ’n erkende siekefonds behoort. Die res van die bevolking maak staat op die land se…

Miljoene Rand verspil by Hartswater

Dit blyk dat sowat R15 miljoen verspil is toe ’n nuwe stortingsterrein gebou is by Hartswater. Die stortingsterrein is met groot seremonie geopen deur Edna Molewa, die Minister van Waterwese…

Eis jou deposito terug

Die Bloemfontein munisipaliteit gaan ’n naamlys op hulle webblad plaas van mense wat deposito’s betaal het vir water en krag aansluitings, en toe die gebeid verlaat het sonder om die…

Miljoene kry staatstoelaag

In Suid-Afrika word bykans 17 miljoen mense wat as armes geklassifiseer is, deur die staat onderhou. Dit beteken dat slegs 14 miljoen werkende mense vir die 17 miljoen moet sorg….

Rowers se duur les

Manne, wat is die les wat jy leer uit ’n rooftog? Eerstens moet jy seker maak of daar genoeg geld in die kasregister is voordat jy toeslaan. Les twee is…

Bomdreigement in Menlynsentrum was vals.

Toe dit aangekondig is dat daar ’n bom in die winkelsentrum is, moes derduisende mense blitsvinnig die gebou verlaat op aandrang van die polisie. Moeë personeel, ander werkers en duisende…

Lughawe opgradeer vir Mandela begrafnis

Mthatha. – Die lughawe in die voormalige Transkeise hoofstad, wat baie selde ’n vliegtuig laat neerstryk, is met R465 miljoen opgegradeer met die oog op onder meer Nelson Mandela se…

Moord beplan op weermaglede?

Militêre polisie is besig met ’n intensiewe ondersoek na wat vermoed word as ’n poging tot moord op senior weermaglede van die Lugmag. Die vermoede bestaan dat vergifte sjokolade, wat…

Darren ondergaan toetse

Kurt Darren sal ’n breinskandering ondergaan om vas te stel wat die oorsaak is dat sy oe nie behoorlik kan fokus na die ongeluk nie. Darren was verlede Saterdagaand in…

Luukse woonhuis oorstroom

Die luukse woonhuis van mnr. Herman Blom van Lydenburg, ter waarde van sowat R3,5 miljoen is deur ’n gebarste waterpyp verwoes. Die pyp van die munisipaliteit wat die grootste deel…

Ek sien dit so!

Nadat Neelsie verlede week die kwessie rondom die Naspers-boikotaksie aangeraak het, het hy dit goed gedink om hierdie week die saak weer bietjie aan te roer. Die groep op Bakkiesblad…

Duisende staak onwettig

Produksie by twee van Anglo American Platinum (Amplats) se skagte in die Rustenburg gebied in Wes-Transvaal het tot stilstand gekom. Die skagte Thembelani en Khuseleka het geen myn aktiwiteite aan…

3D-Vervaardiging van die toekoms

Additiewe (toegevoegde) of 3D-drukkers is hier om te bly. So sê dr. Michaella Janse van Vuuren, ‘n elektriese ingenieur. ‘n 3D-drukker is ‘n proses waar ‘n drie-dimensionele soliede objek van…

Beskuldigde sê landdros is rassisties.

Een van die nege mans wat na bewering menslike ontlasting in die Kaapstadse Internasionale Lughawe gegooi het, het die landdros, Jannie Kotze van rassisme beskuldig. Nege mans het i.v.m. die…

Vir die Huisvrou – Malvalpoeding

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Malvapoeding is soet poeding van Kaaps Hollandse oorsprong, wat gewoonlik warm bedien word met vla en/of roomys. Dit…

Staataankope van plaaslike-inhoud bevorder

Die ANC-regime se Minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies, het op 5 Julie ‘n kantoor in Midrand geopen wat die plaaslike inhoud op produkte moet verifieer by staatsaankope. Die…

Mandelagevegte kring weier uit.

Die Thembu-koning, Buyelekhaya Dalindyebo is ook nou in ‘n bekgeveg met Mandla Mandela, kleinseun van die voormalige president, Nelson Mandela, betrokke. Te midde van berigte dat die Mandelagesin besig is…

Vryhandel tussen EU en VSA

Samesprekings word hierdie week voortgesit vir die instelling van die Trans-Atlantiese Handel en Investeringsvennootskap, ‘n vryhandel ooreenkoms tussen die VSA en die Europese Unie. Die ekonomiese blok, BRICS (Brazilië, Rusland,…

Historiese huis moet plek maak vir sakesentrum.

Dwarsoor die wêreld is die oprigting van sakesentrums besig om probleme te veroorsaak. In Ierland was daar ‘n groot gedoente oor ‘n sakesentrum wat op ‘n Vikingbegraafplaas gebou is. In…

Wonderwerk toe vliegtuig neerstort

Twee sestienjarige meisies is dood toe ‘n Boeing 777 200-ER met 307 mense aanboord gedurende landing by die San Francisco-lughawe in die VSA, ‘n klipwal getref en in vlamme uitgebars…

Boere-Afrikaner Volksraad distansieer hom van Orania opmerkings

In n skerp bewoorde verklaring het die voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad hom skerp uitgelaat oor die siening van Carel Boshoff. Die volledige verklaring van die voorsitter, mnr. Andries Breytenbach…

Boer geskiet deur terroriste

’n Boer, wie se naam nog nie bekend gemaak is nie, is in die Piet Retief distrik in Oos-Transvaal deur terroriste geskiet. Die besonderhede oor die aanval is nog vaag…

Drakie kan nie wag om terug te gaan berge toe nie.

‘n Twaalfjarige seunsopraan, Dean Cronje, wat ernstige beserings in ‘n motorongeluk opgedoen het, kan nie wag om hom weer by die geledere van die Drakensbergse Seunskoor aan te sluit nie….

Miljoene Rand in onwettige sigarette

Kaapstad: Byna een derde van sigaret verkope in die Wes-Kaap, is onwettig. Navorsing het aan die lig gebring dat die handel in sigarette toenemend gedoen word deur sigarette te verkoop…