ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 8, 2013

Vliegtuig ongeluk eis 10 lewens

’n Woordvoerder in Amerika het bekend gemaak dat 10 mense in ‘n vliegtuigongeluk dood is by ‘n lughawe in Alaska. Die Nasionale Vervoer-veiligheidsraad se woordvoerder, Clint Johnson, sê die vlieënier…

Laeveld deur aardbewing geskud

’n Aardbewing, wat Sondag ’n klomp mense benoude oomblikke besorg het, se episentrum was vlak by die Vygeboomdam, in die Badplaas omgewing. Die Richterskaal het 4,7 geregistreer en is selfs…

Spioen wil met Snowden trou

Moskou: Die voormalige baas spioen van Rusland, Anna Chapman, het ’n huweliksaanbod op ’n sosiale netwerk aan Edward Snowden gedoen. Snowden, voormalige werker van die VSA se intelligensiediens sit nou…

Kaapstad wereld se vierde beste stad

Die Moederstad Kaapstad is vanjaar weereens deur lesers van die tydskrif “Travel and Leisure” as die beste stad in Afrika aangewys. Om Kaapstad tot sy volle reg te laat kom,…

Groot bedrog by Eskom

Terwyl Suid-Afrika se kragverbruikers gebuk gaan onder die swaar las van kragtariewe, is daar klaarblyklik mense wat hulle skatryk steel. Een so ’n geval is nou uitgesnuffel toe ’n senior…

Warmbad verjaag Uraan prospekteerders

Die Mbombela Coal (MC) het hul plan laat vaar om na uraan te prospekteer by Warmbad en Klein-Kariba-vakansieoord in Noord-Transvaal. Mnr. Chris Wagner, die voorsitter van die Waterberg-bewaringsforum, en welbekende…

Brandwonde met CO2-laser geheel

Corne van der Merwe (20) het jare gelede as klein dogtertjie ernstige brandwonde opgedoen langs ’n braaivleisvuur. Sy is nou een van die eerste Suid-Afrikaners wat as jong vrou met…

Motor rubriek – Toyota Landcruiser

Die Toyota Landcruiser is vir etlike jare reeds ’n bekende gesig op ons paaie. In die begin jare was daar ooreenstemmende bouvorm van die Willys Overland sigbaar. Later jare het…

Klein Lika verloor die stryd

Lika, die pragtige blondekop kindjie van Liezl du Randt, het die haar stryd teen die adenovirus verloor. Die dogtertjie wat haar ma se bondeltjie vreugde was, en pa se prinsessie,…

Oupa wen perde uithourit

Fauresmith. – Die uithou ren se swaargewig-afdeling is deur mnr. Johann Niewoudt (66) van Doringhoek, Schweizer-Reneke in Wes-Transvaal gewen met sy perd, Vonk. Dit is die tweede jaar agtereenvolgens dat…

Verkeersdepartement sonder boete-boekies

Die regering in Noord-Transvaal het bewerings probeer ontken dat hul beamptes van die Pietersburg verkeersdepartement weens ‘n tekort aan skryfbehoeftes, nie boetes kan uitreik nie. ’n Woordvoerder van die Departement…

Uitvinder sterf op hoë ouderdom

Dr. Douglas Engelbart, uitvinder van die rekenaar-muis is in die rype ouderdom van 88 oorlede. Dr. Engelbart, wat in Oregon gebore is, was ’n elektriese ingenieur maar ook ’n gekwalifiseerde…

ANC se nuwe plan

Die regering gaan sy “leierskap” toon deur water lekkasies oral in die land te herstel, het Edna Molewa, Minister van Waterwese, glo belowe. “As alle lekplekke herstel is, sal sowat…

Rykste stadsrade sukkelend

Johannesburg en Pretoria is by verre die twee rykste munisipaliteite in die land. Albei sukkel hulle gedaan om skuld in te vorder van wanbetalers. Of hulle genoeg doen om die…

Pikkewyn word ma

’n Pikkewyn wat geveg het om te bly leef nadat ’n motor “hom” raak gery het, is nou ’n moedertjie. Die Pikkewyn, wat Beak gedoop is deur haar weldoeners, is…

Gousblom / Calendula officinalis – ons bekende jaarplant

Wie van ons ken darem nie hierdie pragtige jaarplant nie? Daar is bykans nie ’n tuin waarin ons hulle nie sal vind nie. Hul vertoon ook sommer lekker warm in…

Snowden ontvang assiel.

Venezuela en Nicaragua het assiel aan die Amerikaanse fluitjieblaser Edward Snowden gebied. Die President van Venezuela, Nicolas Maduro het die aanbod tydens ‘n parade gemaak waarin hy ook Snowden vir…

Krimpende reserwes

Suid-Afrika se goud en buitelandse reserwes het in Junie 2013 vir die vyfde opeenvolgende maand gedaal. Die reserwes, wat in Mei op $45,6-miljard gestaan het, het op $44,6-miljard geëindig vir…

Is goud nog goud werd?

Die vraag word dikwels gestel of goud steeds so ‘n waardevolle kommoditeit is as die rol wat oor die jare internasionaal daaraan gegee is. Alhoewel die goudprys, soos enige ander…

Mandela-familietwis op hoogtepunt.

Die twis in die Mandelafamilie het ‘n nuwe laagtepunt bereik toe die polisie die hekke van Mandla Mandela, kleinseun van die voormalige President, se woning met ‘n pik oopgebreek het….

Skilder genees polisieman se spanning.

Kapt. Moray Slabbert (43), ‘n polisieman van Krugersdorp se kuns verskyn in die jongste uitgawe van ‘n Amerikaanse kunstydskrif. Slabbert, wat dertien jaar gelede met posttraumatiese stressindroom (PTTS) gediagnoseer is,…

Glansboek oor oer-Namibplant behaal rekordprys.

Die eerste eksemplaar van die Nasionale Botaniese Tuin Kirstenbosch se nuutste publikasie in Duits en Engels, “Welwitschia mirabilis, kronenlose Herrscherin der Namib/ Uncrowned Monarch of the Namib”, is verlede maand…

Nog korrupsie oopgevlek

Die Waarnemende Direkteur-Generaal van die Departement van Openbare Werke is sy pos kwyt. Volgens berigte is Sam Vukela afgedank omdat hy “geen berou” vir sy aandeel in ‘n huurkontrak van…

Koning Albert van België abdikeer.

Koning Albert (79) van België het aangekondig dat hy op 21 Julie vanjaar ten gunste van sy seun, Kroonprins Philippe, sal abdikeer. Koning Albert II is die eerste Belgiese koning…

Kinders erf miljoene

Benjamin Franklin het gesê die enigste sekerhede in die lewe is belasting en die dood. Hierdie twee “sekerhede” veroorsaak chaos in die akteur James Gandolfini se boedel. Die akteur het…

AVS gaan Hof toe.

Die organiseerders van die Afrikaner Volkseie Sport (AVS) se Bokkieweek wil hof toe gaan om te keer dat die Suid-Afrikaanse Hokkievereniging (Saha) spelers afdreig en intimideer wat ook aan hulle…

Polisie huisves talle skurke

‘n Vraag wat nou dringend gevra moet word is: indien ‘n regering landswette verbreek en ‘n polisiediens wette oortree – hoe wettig is enige wet nog? Luitenant-Generaal Mzwandile Petros, Provinsiale…

Cobus du Toit wen Unisa Blaserkompetisie.

Die eerste wenner van die Unisa-Suider-Afrikaanse Blaserkompetisie is die agt-en-twintigjarige fluitspeler, Cobus du Toit. Cobus, ‘n Pretorianer wat aan die Universiteit van Colorado studeer se wenprys van R60,000 is verder…

Kurt Darren in motorongeluk.

Kurt Darren is in die Netcare Milpark-hospitaal se intensiewe sorgeenheid opgeneem nadat hy vroeg Sondagogend in ‘n motorongeluk was. Sy toestand word as ernstig maar stabiel beskryf. Aanvanklik was gevrees…

Vyf Indonesiërs deur tiere vasgekeer.

Vyf Indonesiërs deur tiere vasgekeer. Vyf Indoniesiese mans is deur Sumatra tiere in ‘n boom vasgekeer nadat een van hulle makkers deur die roofdiere gedood is. Vier van die grommende…

Lugmagbasis bewoners hof toe

Die families van lugmag¬lede op die Makhado-lugmagbasis by Louis Trichardt, wat sedert Oktober verlede jaar sonder krag sit, gaan die saak in die hof uitbaklei. Die families het onlangs ’n…

rolex replicas for sale