Eskom plan teengestaan
‘n Massiewe kragkabel wat Eskom oor plase in die Vivo-distrik wil span, het die boere erg omgekrap. Nie net die wild- aartappel- en veeboere van die omgewing nie maar ook…
‘n Massiewe kragkabel wat Eskom oor plase in die Vivo-distrik wil span, het die boere erg omgekrap. Nie net die wild- aartappel- en veeboere van die omgewing nie maar ook…
Hoewel daar bloedige proteste in Egipte tussen strydende groepe plaasvind wat reeds talle lewens geëis het, het pres. Mohammed Morsi gesê hy gaan nie gehoor gee aan ‘n weermag-ultimatum dat…
Honda, Suid-Afrika, moet meer as 20, 000 van sy vorige Jazz-reeks nagaan en hersien. Die Jazz wat tussen 2002 en 2008 vervaardig is, word herroep om die venster se beheer-meganisme…
Kritici van die omstrede e-tolstelsel in Sentraal Transvaal meen dit gaan net soos in Portugal misluk. Portugal se grootste Engelse koerant in SA, The Portugal News, het berig dat die…
So het die regerende party gereageer op ‘n verdoemende artikel in The Economist oor sy verkiesingsvooruitsigte. In die artikel word bespiegel dat die ANC sy voltrekte meerderheid vir slegs een…
Die Boliviaanse president, Evo Morales, aanboord van ’n vliegtuig moes na Wene in Oostenryk gaan omdat Frankryk, sowel as Portugal, sonder waarskuwing geweier het dat hul lugruim gebruik word.. Die…
Twee Suid-Afrikaanse vlieëniers wat toevallig ‘n “rol” in die jongste Batman-rolprent gespeel het, is dood na hulle vliegtuig by Francistown in Botswana neergestort het. Ironies genoeg het die vliegtuig, ‘n…
• ‘n Nieu-Seelandse vrou het per ongeluk haar lippe vasgegom toe sy ‘n buisie sterk gom in die donker opgetel het en gedink het dit is haar lipstiffie. Sy is…
Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê…
Ek het nog altyd gedink dat as juffrou besig is met die Franse revolusie en Gertjie is besig met ‘n varsgerolde Prittballetjie in Katryn se vlegsel, dat die afwyking wat…
Kimberley was ’n miernes van bedrywigheid toe die 65 ton transformator wat vanaf Portugal versend is, uiteindelik sy bestemming bereik het om die sonkrag-projek by dié Noordkaapse stad te begin….
Lauren Fagan van Kanada het haar misgis met die werklikhede van die natuurlewe toe sy deur ’n leeu getakel is. Haar droom om met wilde diere in Afrika te werk…
Dit wil voorkom asof Doornpoort ’n “myndorp” kan word met die toestemming wat aan Sable Platinum, gegee is om vir platinum te prospekteer, mag nou ook boorwerk doen om te…
Snowden het in sy jongste uitspraak gesê dat nog meer onthullings oor die VSA se wêreldwye onderskepping van inligting aan die kom is Dit is waarskynlik onthullings oor die VSA…
‘n Dringende aansoek deur Casac, die grondwet-waghondorganisasie, is gister by die Konstitusionelehof ingedien. Die doel van die aansoek is om pres. Jacob Zuma te dwing om ‘n nasionale direkteur van…
Polisiebeamptes het gister ‘n kennisgewing van die Departement van Arbeid geïgnoreer en gewoon met hulle take aangegan ofskoon dit gelas is dat niemand die Trebob-gebou in Bloemfontein mag betree nie….
Die leier van die Franse Nasionale Front, Jean-Marie le Pen, is gister meegedeel dat sy haar reg tot wetlike immuniteit as ‘n lid van Europese Parlement verloor het. Die stap…
Die afgelope twee weke is Suid-Afrika behoorlik gebreinspoel deur die media se wanvoorstellings. Aanvanklik was dit ’n klomp verslaggewers vanoor die ganse wêreld wat oënskynlik vir baie dae lank soos…
Verhoudings tussen Europa en Amerika het verder verkil na bykomende onthullings oor laasgenoemde se afluistering van Europese lande en bondgenote. Na aanleiding van verdere onthullings deur Edward Snowden het The…
Die President van Venezuala, Nicolas Maduro het gister gesê dat Edward Snowden, Amerikaanse fluitjieblaser, verdien die wêreld se beskerming vir sy onhullings oor Washington se spioenasie bedrywighede. Snowden, wat deur…
Die blondekop Duitser, Sabine Lisicki, het as 23 ste op die keurlys, skokgolwe veroorsaak toe sy die swart Amerikaner en vyfmalige Wimbledon-kampioen, Serena Williams, oortuigend geklop het met 6-2; 1-6…
Adv. Glynnis Breytenbach se grondwetlike- en arbeidsregte is deur die vervolgingsgesag geskend. So het Andrew Ridding vir die arbeidshof gesê omdat die NVG haar nie in haar pos heraangestel het…
Mnr. Martin Keevy, een van die vier beskuldigdes wat na bewering beplan het om ANC-leiers tydens die Mangaung-konferensie verlede Desember te vermoor, het Dinsdag weer in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn….
In ‘n verklaring het die omstrede sakeman Kenny Kunene gesê dat hy gewaarsku is om nie vir pres, Jacob Zuma te kritiseer nie. “Almal weet die lewe raak moeilik as…
Nuutste kommentaar