Gevegsvoertuie van SANW in diplomatieke penarie.
Indien Shakespear nie reeds sy Comedy of Errors geskryf het nie, sou hy in die nuutste optrede van die Suid-Afrikaans Nasionale Weermag genoeg “inspirasie” gekry het. Die eerste vrag gevegsvoertuie…
Indien Shakespear nie reeds sy Comedy of Errors geskryf het nie, sou hy in die nuutste optrede van die Suid-Afrikaans Nasionale Weermag genoeg “inspirasie” gekry het. Die eerste vrag gevegsvoertuie…
Fauresmith, die alom bekende dorp in die Vrystaat vir sy jaarlikse uithou-perderit, is in rep en roer om alles in plek te hou vir die wedren wat vanjaar vir die…
Opposisiepartye eis antwoorde van die minister van openbare werke, Thulas Nxesi n.a.v ‘n brief aan die Speaker, Max Sisulu waarin hy sê dat die geheimhouding van die verslag in sake…
‘n Ligte vliegtuig moes ‘n dringende noodlanding op ‘n strand by Durban uitvoer. De vlieënier en sy passasier is gelukkig ongedeerd ná die noodlanding op die strand naby Suncoast en…
In talle nuusberigte en openbare verklarings oor Nelson Mandela word hierdie revolusieleier vereer as ‘n held, ‘n ikoon en selfs as ‘n voorbeeld vir Christene! Ds Wasserman van Krugersdorp spreek…
Onderhandelings wat in die toekoms vir duisende in die noordooste van Johannesburg toegang tot die Gautrein sal gee, is tans aan die gang. Die moontlikheid van ‘n Gautrein-stasie in Modderfontein…
Candice Maarshof van Waverley, Bloemfontein het aan die slaap geraak op haar bank en so vas geslaap dat sy nie bewus geraak het van ’n inbreker wat besig was om…
Die eerste paar pasiënte is in ’n nuwe Mitchells Plain hospitaal opgeneem. Met die reuk van verf nog in die neus, is die eerste pasiënte opgeneem. Daar is net een…
Die Russiese president, Vladimir Putin, het blykbaar onder druk van die VSA geswig en die voormalige agent van die VSA se Nasionale Veiligheidsagentskap, Edward Snowden, versoek om sy gebruik om…
Neelsie wil hierdie week ‘n ernstige beroep doen op Afrikaners wat dag na dag en week na week hulle hardverdiende geldjies mors op koerante wat weier om die Volksmoord op…
Die Nasionale Bloeddiens (SANBD) het bekend gemaak dat hul voorraad op ‘n uiters kritieke laagtepunt is en aanvulling dringend noodsaaklik geword het. Die SANBD het gesê dat hulle ten minste…
‘n Proton-M Russiese vuurpyl het tydens die lansering daarvan in Baikonoer, Kazakstan neergestort en ’n hewige ontploffing veroorsaak.. Die ontploffing is deur die Russiese ruimte-agentskap bevestig. Die Proton-M se vuurpyl-draer…
Die Wereld Bewaringsunie (WBA) het bevind dat meer as 33% van die 115 verskillende denne-spesies besig is om uit te sterf. Die WBA het pas hulle rooi-data lys bygewerk en…
Pres. Jacob Zuma se ondersteuning het in die stedelike gebiede tot sy laagste vlak ooit gedaal. ’n Navorsingspan bekend as “TNS Research Surveys” het in ’n opname onder sowat 2,…
Aandag Afleibare Sindroom (AAS) is ‘n fiktiewe siekte. Hierdie bekentenis kom van die man wat dit die eerste keer “gediagnoseer” het, Leon Eisenberg. Op sy sterfbed het die psigiater en…
‘n Verslaggewer wat ‘n onderhoud met die Amerikaanse fluitjieblaser Edward Snowden in sy skuilplek in Hong Kong bygewoon het, het berig dat Snowden almal gevra het om hulle selfone in…
Pres. Francois Hollande van Frankryk is baie bitsig oor die wandaad van meeluistering en ander ongerymdhede onder leiding van Barack Obama van die Verenigde State. Hollande eis dat die Obama-regering…
Nuutste kommentaar