ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: July 2013

Skewe teologie!

Ek weet nie of Tutu agter die nuwe pous aan praat of die pous agter hom aan nie, maar dit lyk vir my die twee is maar agtermekaar. Tutu het…

Tutu as ongelowige bestempel

Die leier van die ACDP, eerw. Kenneth Meshoe, het emeritus-aartsbiskop Tutu tereg gewys oor sy vreemde sienings en uitlating oor “homofobiese God”. “Aartsbiskop Tutu was buite orde toe hy beweer…

Nuusflitse

• Minstens 77 mense is dood en 143 beseer nadat ‘n trein in die Galicië-provinsie in die noordweste van Spanje ontspoor het. • Minstens 37 mense is dood toe ‘n…

Droogte vernietig alles in Noord-Kaap

Die erge droogte in die Noord-Kaap laat mens en dier steier weens ’n tekort aan kos en water. Dele van die Kalahari is in ’n erge droogte vasgevang en die…

Verkenners bied gehalte vleis aan lesers

Vryburg Verkennerspos en CVO Skool Vryburg Biltong en Beesvleis projek. Droë Koedoe Biltong R 150/kg Droëwors R150/kg Wild en Bees Boerewors R50/kg Skaap Tjops R70/kg Bestellings sal opgemaak word soos…

Teregwysing is nodig

“ Wend julle tot my teregwysing, dan laat ek my gees vir julle uitstroom, wil ek my woorde aan julle bekendmaak” –Spr. 1:23 Die mens is so trots dat hy…

Die bloeddruk styg soms vinnig

Hierdie week se berigte vul mens met gemengde gevoelens en soms word die bloeddruk met moeite in toom gehou. Die ergste graad van verwronge insig is waarskynlik die uitlating dat…

Sindikaat vasgetrek

Vier mans is in Pietersburg, Noord-Transvaal vasgetrek wat blykbaar ’n sindikaat gevorm het en motoriste uit derduisende Rand geswendel het. Hulle het vervalste ID dokumente en vals rybewyse aan hulle…

Nederlanders moet skoert

’n Nederlandse egpaar wat reeds jare in die land woonagtig is, en ’n eie onderneming gevestig het, kry nie burgerskap nie en hul verblyfreg is nie hernu nie Die egpaar…

Man sterf agter stuur van motor

‘n Man het in ‘n onmoontlike situasie beland toe hy vermoedelik ’n hartaanval gekry het in die parkeerterrein van die Braam Fischer-winkelsentrum ten noorde van Johannesburg. Mense wat gesien het…

Kaart-bedrog neem toe

Buitelanders is deesdae die grootste slagoffers van bedrog met bankkaarte in Suid-Afrika. Die nuutste gegewens vir die tydperk van Januarie tot Junie vanjaar toon ’n skrikwekkende toename van sowat 36%…

Werkloosheid styg steeds

Die getal werkloses het in die tweede kwartaal van 2013 na sy hoogste vlak sedert die jaar 2008 tot ’n astronomiese 4,723 miljoen gestyg. Die syfers is deur Statistiek Suid-Afrika…

Korrupte beampte betrap

In Kimberley word ’n polisiebeampte van korrupsie deur die Valke verdink en is hy in die plaaslike landdroshof borgtog toegestaan van R1, 000. “Die offisier wou ‘n dossier laat verdwyn…

Agteruitgang van Verdediging word bekend

Feite het bekend geword wat daarop dui dat die Suid-Afrikaanse Weermag vinnig agteruit boer en dat sy verkrygings-programme só swak bestuur word dat kern-noodsaaklikhede in die program van aankope reeds…

Skooldogter word vermis

Geraldine van der Merwe (18), ’n matriekdogter van Welkom, het die oggend van haar ma se werk op pad na die skool, net verdwyn. Sy het daar geld gekry om…

Vlieg sonder vliegtuig

‘n Switserse avonturier is in die VSA om vir mense te wys hoe hy met ‘n spesiaal-ontwerpte vliegpak hoogtes van duisende meter kan bereik. Yves Rossy, ook bekend as “Jetman,”…

Miljoene Rand met jeugfees vermors

Die ANC regering het weer toegelaat dat miljoene Rand aan belastinggeld vermors is tydens ’n “jeug geleentheid” van die Nasionale Jeugagentskap (Nyda). Tans is daar ’n ondersoek aan die gang…

Bankrot lugmag se geld vir Zumaville

Twee helikopter-eskaders van die Suid-Afrikaanse lugmag het vanjaar géén geld gekry vir reddingsoperasies nie en word hoofsaaklik aangewend om as BBP se lugtaxi diens gebruik te word. In Durban het…

Wanneer het apartheid begin?

In ‘n Afrikaanse naweekblad spreek Hermann Giliomee sy verbasing uit dat mense steeds nie weet waar en hoe apartheid ontstaan het nie. Hy meen dit kom van Indië se “kaste”-stelsel…

R34 miljoen skep werk vir 51 mense.

Die geld wat Khanyi Dhlomo van die Nasionale Bemagtigingsfonds ontvang het om ‘n luukse boetiek, Luminance, in Hyde Park oop te maak, is wettig. So het Dhlomo haarself verdedig na…

Oor Tutu en die gays

Die uitlatings wat Desmond Tutu gemaak het tydens die bekendstelling van die VN se program vir gelyke regte vir homoseksuele is skokkend as mens aan hom as teoloog dink. Dit…

Ek sien dit so!

Die afgelope week moes sekerlik ‘n paar sluimerende volksgenote se ogies op skrefies laat oopgaan het. Die liberaliste het met mag en mening hul intensies aan die wêreld uitbasuin –…

Kinder tugtiging binnekort onwettig

Die Wetsontwerp word opgestel wat dit vir ouers onwettig maak om hulle kinders te laat riemspring. “Indien ‘n man sy vrou slaan, is dit ‘n misdaad, maar as ‘n ouer…

Grootskaalse diefstal met tantieme

’n Reeks ondersoeke word nou gedoen op ’n rekening waar die Lonmin myngroep tantieme inbetaal tot voordeel van die gemeenskap op wie se grond die myn bedrywig is. Die eerste…

Boer eis duisende van munisipaliteit

Mnr. Hendrik Odendaal (33) van Oos-Transvaal het vlak buite ’n sport-kroeg in ’n oop mangat geval waar menslike afval en kondome was en eis nou R255, 000 van die munisipaliteit…

RSA studente leef weelderig in Kuba

Dit is hoofsaaklik swart studente uit Suid-Afrika wat medies studeer in Kuba en hulle regeringsubsidie aanwend vir ’n uitspattige lewenstyl. Dit is die uitspraak van dr. Gwen Ramokgopa, Adjunkminister van…

Dame met skoktoestel gemartel

Mev. Anna van der Walt van Bloemfontein is deur drie swartes in haar woonhuis oorval, aangerand en met ’n skoktoestel gemartel waarna hulle haar Corsa se sleutels geneem en daarmee…

RSA se slimkop beste ter wereld

Die jong Ingenieur student, Kurt Coetzer van Stellenbosch, het aanvanklik die beste punte in die land vir wiskunde en geografie gekry, maar nou het die eerstejaartjie gehoor hy is die…

Selebi skuld miljoene aan regskoste

Die Departement van Polisie het ontken dat Jackie Selebi “voorkeurbehandeling” gaan kry in verband met die R17,4 miljoen wat hy aan regskoste verskuldig is. Selebi is egter op mediese parool…

Zimbabwe se foefie-verkiesing

Die Uitsaai-owerheid van Zimbabwe het nou so vêr gegaan as om alle selfoonmaatskappye soos Vodacom en MTN te verbied dat groot volumes SMS’e deur hulle stelsels gestuur word. Dit is…

Ma skiet seun en haarself

In ’n brief aan haar man skryf Gail Clarke (56) dat sy en hulle twee seuns vir hom wag in die Hemel. Sy het die brief agter gelaat nadat sy…

Twee SA sangers by Bayreuth

In die gesogte Bayreuth-fees vanjaar sal twee Suid-Afrikaanse sangers, Johan Botha (tenoor) en Michelle Breedt (mezzo-sopraan) gehoor word. Die jaarlikse fees word sedert 1876 gewy aan die Duitse komponis Richard…

Te vet om in Nieu-Seeland te woon

Albert Buitenhuis, ‘n Suid-Afrikaanse burger wat verhuis het na Nieu-Seeland omdat hy daar werk gekry het, kan ingevolge immigrasie reëls, gedeporteer word omdat hy glo “te vet is” om daar…

Klein Lika se veggees ’n inspirasie

Barinda Botha, ’n familielid van klein Lika du Randt (2) van Delportshoop wat enkele weke gelede oorlede is ná ’n lang oorlewingstryd, sê Lika was vir haar ’n bron van…

’n Brokkie Volksgeskiedenis

(Met erkenning aan “Volksblad”) In die middel van Golden Gate is ’n begraafplaas met twee rye grafte. Dit is my mense wat hier vergete in die Vrystaat se grootste nasionale…

Desmond Tutu en die Bybel

Die Nobelpryswenner van jare gelede, emeritus aartsbiskop Desmond Tutu, sê dat as daar in die Bybel iets geskryf staan, dit nie beteken dat dit noodwendig die waarheid is nie. Dit…

Aasvoëls vergiftig op plaas

’n Boer in die Underberg omgewing, wat hoofsaaklik met skape boer aan die suidelike Drakensberg gebied, kan dalk deur die Nasionale Biodiversiteitswet vervolg word toe uitgevind is dat 48 bedreigde…

Diewe doodgeskiet

Drie diewe is doodgeskiet nadat hulle by ‘n onderneming aan die Oos-Rand ingebreek het, is bekend gemaak in ’n verklaring van die polisie. Die diewe is gedurende die vroeë oggendure…

Tollenaars het geld

Die Nasionale Padagentskap (Sanral) het heftig ontken dat daar te min geld in sy sak is wat veroorsaak dat beleggers nou huiwerig geword het om vêrdere lenings toe te staan….

Plakkers saai verwoesting

Inwoners van die Du Noon plakkerskamp naby Milnerton in die Wes-Kaap het verlede Vrydag chaos veroorsaak tydens ’n betoging oor dienslewering. ’n Ooggetuie het aan Die Vryburger gesê dat daar…

ANC het R11 miljoen skuld

Die ANC is onwillig om enige kommentaar te lewer op gerugte dat die party nou ernstige probleme ondervind om ‘n bepaalde diensverskaffer te betaal. Die Mail & Guardian het verlede…

Vermeende plaasaanvaller vrygelaat

Die aanvaller wat mnr. Noël McSeveney in ’n plaasaanval geskiet en gewond het, is vrygelaat en die saak van die hofrol geskrap weens moontlike nalatigheid deur ’n ondersoekbeampte. Mnr. McSeveney…

Sentraal Afrika Republiek nou gevaarlik

Sowat vier maande gelede het Suid-Afrikaanse soldate voet in die wind geslaan uit die land waar hulle deur Seleka-rebelle doodgeskiet en verjaag is, ’n Katolieke prediker het glo nou gesê…

Absa NewRand fonds se koste laat niks oorbly

Dividende aan beleggers in die kapitale fonds van Absa se NewRand het nie geld oor vir dividende nie omdat die bestuurskoste die inkomste oortref. Die laaste dividende was in 2010…

Chinese voedsel riskant

‘n Toeris wat in Beijing kos by ‘n straatstalletjie gekoop het sê vergiftiging wat hy opgedoen het is geïdentifiseer as rottegif wat hy ingekry het saam met die skaapvleis. Dit…

Trollip en Prinsloo op eetstaking

Bloemfontein – Mark Trollip en Johan Prinsloo, twee van die vier beskuldigdes in die sogenaamde “tweede Boeremag saak” het kennis gegee dat hulle op ’n eetstaking gaan. Die twee mans…

VERSET! (Derde aflewering)

Wat is verset? Na my vorige skrywe oor verset, het verskeie volksgenote my uitgevra oor wat is verset nou eintlik. Om daardie antwoord te kry kan mens seker Ghandi se…

Vir die huisvrou- Noga

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende paar weke gaan ons ‘n paar lekkerny-resepte met u deel. Ons skop af met ‘n…

First Strut se ineenstorting tref wyd

Die vervaardigingsgroep, First Strut, se beheermaatskappy is op 16 Julie 2013 in voorlopige likwidasie geplaas is. First Strut se korporatiewe skuld beloop R925-miljoen. Dit hou aansienlike finansiële blootstelling in vir…

Motorkaping gefnuik!

’n Inwoner van Doringkloof aan die Suide van Pretoria, die 70-jarige mnr. Johann Kruger het verlede Dinsdag die 16de Julie ’n nagmerrie ondervinding beleef. Daar bestaan ’n reëling tussen hom…

rolex replicas for sale