Skoolhoof aangekla oor sy wreedheid


‘n Swart skoohoof van Khayelitsha in die Wes-Kaap het ’n R3, 000 boete op die lyf geloop nadat hy skoonmakers beveel het om ‘n lewendige hond moes gaan begrawe.

Die landdroshof het skoolhoof Manono Makhaphela op aanklagte van dierewreedheid skuldig bevind.

Makphaphela is ook beveel om ‘n rehabilitasie-program by te woon.