Redding soos ’n ridder van ouds


Wyne Prins (nie ridder nie) het soos ’n prins van ouds sy meisie se lewe buite gevaar gestel toe vier swartes by hulle woonplek ingebreek het.
Wayne, ’n finalejaar ingenieur student en sy huismaats wat in ’n kommune in Brooklyn woon, moes bontstaan om die inbrekers teen te staan.
Prins het ’n swaard wat sy pa hom gegee het, gegryp en daarmee as wapen, die gewapende terroriste tegemoet gegaan.
Hy het ligte beserings opgedoen in die geveg maar uiteindelik met die swaard die skurke verdryf.
Prins is ’n finalejaarstudent in ingenieurswese en sy meisie is besig met haar meestersgraad in onderwys aan die Universiteit van Pretoria.