Die omstrede Peter Marais, voormalige raadslid in die Wes-Kaap, het “Die Bruin Bemagtiging Beweging” tot stand gebring met die bedoeling om bruinmense ekonomies te bemagtig.
Die beweging wil nie die politieke arena betree as politieke party nie, maar as beweging wat ekonomies gerig is vir kleurlinge.
Marais wil ’n verenigde front vestig onder kleurlinge wat ekonomies bemagtig moet word, het hy in ’n verklaring gesê.
Die president van die beweging is die omstrede Danny Titus.
Foto – Peter Marais
In hulle woordeskat beteken “bemagtig” net om blankes te “ontmagtig”. Hulle kan nie skeppend dink en doen nie.
Die bruin gemeenskap kon nog nooit enige iet’s op hul eie doen of regkry nie en dit is al bewys.Eers op die rug van die blankes gery en nou op die rug van die swartes (ANC) ,val altyd na die kant toe waar die pap verniet geskep kan word.