ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: June 2013

Hoogste hof eersdaags politieke instrument?

Die ANC-regering is besig met ’n eienaardige ondersoek na die hoogste howe van die land. Dit is die mening van verskeie meningsvormers en senior regsgeleerdes. Die indruk word gelaat dat…

Japan skenk miljarde aan Afrika

Sowat R325 miljard in finansiële bystand gaan deur Japan in die volgende vyf jaar aan Afrika skenk, waarvan ’n aansienlike bedrag aan Suid-Afrika toegeken is. Dit is tydens ’n openingstoespraak…

NVG kandidaat aangekla

’n Streekslanddros Stanley Gumede is deur die Landdros-kommissie van Suid-Afrika aangekla weens wangedrag. Berigte lui dat Gumede die gunsteling van pres. Jacob Zuma is as eerste kandidaat om die leiding…

Gaddafi se miljarde in RSA banke

Miljarde Rand wat aan die Libiese diktator Muammar Gaddafi behoort het, word blykbaar in banke van Suid-Afrika gehou. Ondersoekbeamptes van Libië beweer hulle het bewyse opgespoor dat meer as R10…

Jong dame openlik aangerand

Lauré van Rensburg (21), is verlede Saterdag deur drie swartes in Bloemfontein aangeval en twee keer met ’n mes of skroewedraaier gesteek. Sy het op die skurke se bevel haar…

Duisend skole gaan sluit

In Natal beplan die owerhede blykbaar om sowat 1,000 skole in dié provinsie te sluit. Die inligting is verstrek deur die National Freedom Party (NFP). “Dit skets ‘n baie hartseer…

Suid-Afrika die wêreld se stakingshoofstad

Gwede Mantashe, die sekretaris-generaal van die ANC, sê Suid-Afrika het in die stakingshoofstad van die wêreld verander. Mantashe voer aan dat kollektiewe bedinging vervang is met anargie. Volgens Mantashe is…

Bankrot Zimbabwe gaan stem

Zimbabwe se nasionale verkiesing moet voor einde Julie 2013 gehou word ingevolge ’n hofbeslissing soos bekend gemaak is deur hoofregter Godfrey Chidyausiku. Die verkiesing sal waarskynlik gepaard gaan met intimidasie…

Staat wil swartes leer boer

Die ANC regering wil die staats masjiene aanwend om grondhervorming se kem te verskuif van die huidige gejaag om die mikpunt van 30% grond in swart besit te kry na…

ANC gaan voluit teen Blanke erfenis

Gugile Nkwinti, die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het in die parlement aangekondig dat die Kasteel waarin Jan van Riebeeck gehuisves is, eerder aan die Koi en San moet…

Pres. Zuma trek eise terug

Pres. Jacob Zuma het verlede Vrydag besluit om al die eise wat hy ingestel het teen die media, terug te trek. Dit het tot gevolg dat hy al die regskoste…

Republiekdag met trots herdenk

By Kleinfontein het volksgenote die totstandkoming van die Republiek van Suid-Afrika op luisteryke wyse herdenk. Dit was treffend hoe stil en nederig volksgenote byeen gekom het om ook die roem…

Suid-Afrikaanse egpaar ontvoer

Skok, verbasing en ongeloof was sigbaar op die gesigte van familie en vriende uit reaksie toe vasgestel is dat die eertydse Bloemfonteinse egpaar as gyselaars in Jemen aangehou word. Die…

Volkshulp 2000 tree in die bresse vir veramdes

In ’n persverklaring het Volkshulp 2000 se woordvoerder, mnr. Jaap Versveld, in die bresse getree vir die armoediges binne volksgeledere. Die verklaring is uitgereik na aanleiding van media berigte dat…

Onkruid … Dodder of Cuscuta

Dodder of Cuscuta is ’n genus van omtrent 100 – 170 spesies van geel, oranje of rooi parasitiese plante. Dodder was voorheen ’n genus van die familie Cuscutaceae, maar word…

Motor rubriek – KIA OPTIMA GDi – 6 Junie 2013

’n Motor voertuig uit die Oosterse lande wat van krag tot krag gaan is Kia. Die jongste toevoeging tot die reeks is die Kia Optima GDi. Die aanduidings is daar…

Afriforum se nuwe lede

Die burgerregte organisasie, Afriforum het op ’n sosiale netwerk bekend gemaak dat sy ledetal gegroei het met vier Xhosa-sprekende lede. Die vier Xhosa lede is by die Du Mont tak…

rolex replicas for sale