ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: June 2013

LP’s se swak gedrag word ondersoek

Parlementslede se swak gedrag sal binnekort tydens ’n spesiale vergadering bespreek en ondersoek word. Die parlement se speaker, Max Sisulu, het in ’n toespraak oor die parlement se begroting gesê…

Duitsland bestraf Obama

Die Obama-administrasie van die VSA het deurgeloop onder die skerp woorde uit Duitsland oor onthullings dat die National Security Agency (NSA) talle mense se e-pos asook hul internet gedrag wêreldwyd…

SAPD toegegooi met siviele eise

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het minstens R320 miljoen se siviele eise teen hulle gehad wat toegestaan is gedurende die afgelope jaar. Dié skokkende syfers is bekend gemaak deur Nathi Mthethwa, Minister…

SAL diskrimineer openlik

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het geen blanke mans oorweeg vir die kadette program vir voornemende vlieëniers nie. . Gedurende Augustus verlede jaar het die Lugdiens sy vorige besluit opgehef wat…

Malema so jongste skuif

Julius Malema het ’n politieke platform, gestig. Hy noem dit die Economic Freedom Fighters (EFF). Hy wil glo met die platform ’n nuwe party tot stand bring. Hy sê die…

Opera 2000 se spogaand

Wie sal wil beweer dat ons volk nie sy eie kultuurerfenis lewendig kan hou nie? Opera en operette vorm so ‘n integrale deel van ons eie oorgeêrfde kultuur dat ons…

Nog korrupsie in die Vrystaat

Een maatskappy wat betrokke was in die “pad-skandaal” wat die Vrystaatse regering op sy knieë gedwing het, het al wéér ’n tender van R280 miljoen gekry. Hierdie keer is ’n…

Instandhouding nie ANC beginsel

Van die 88 padskrapers waaroor die Departement Openbare Werke van Oos-Transvaal beskik, is 43 stukkend en buite werking. Die grondpaaie in dié provinsie is op verskeie plekke in ’n haglike…

IT-man eis miljoene van Reserwebank

Mark Shuttleworth, ’n IT-sakeman is blykbaar onregmatig van sy eiendom ontneem toe hy ’n 10%-heffing aan die Reserwebank moes betaal op sy bates wat hy uit Suid-Afrika weggeneem het. Dit…

Gevoellose “twiets” oor Mandela

Dit is nie almal in die wereld wat aanbidders en bewonderaars van Nelson Mandela is nie. Talle “gevoellose opmerkings is op sosiale netwerke gemaak deur mense in die buiteland. Een…

Skole gaan tablet-rekenaars kry

Volgens Masennya Dikotla, die Uitvoerende Hoof van die “Molteno-instituut” wat taal en geletterdheid probeer bevorder, word beplan om tablet-rekenaars in kinders se hande te plaas om moedertaal onderrig te verbeter….

Ghadaffi-miljoene betaal dalk wapentuig

Die sogenaamde “Ghaddafi-miljoene” wat ook goudstawe insluit wat blykbaar in die kluise van die Johannesburgse ( Tambo) lughawe geberg is, mag dalk as betaling aangewend word om die beoogde wapentransaksie…

Transnet wil hê ons gaan dood

Mev. Nancy Burger (80) van Boksburg aan die Oos-Rand, het gesê sy dink die hofsaak gaan nie in haar leeftyd afgehandel kom nie. Dit laat by haar die gevoel dat…

Zola vra ook vir vrylating

Die welbekende atleet van Suid-Afrika, Zola Budd, het ook ’n beroep op die ontvoerders van die voormalige Bloemfonteinse egpaar in Jemen gedoen om hulle vry te laat. Pierre en Yolandé…

Jeugliga se rykdom verdwyn met gekonkel

Die omstrede ANC-jeugliga is weer onder die soeklig nadat “ontdek” is dat sy rykdom van 2009 nou skielik weg geraak het. Magasela Mzobe, die jeugliga se koördineerder sê hulle het…

Boedapest oorstroom.

Boedapest is die jongste stad wat deur vloede getref is nadat die Donou se walle oorstroom is. ‘n Buitengewone nat lente het gemaak dat die Elbe, Donou en verskeie ander…

Motor rubriek – Nuwe KIA Cerato

Die nuutste toevoeging tot die Kia reeks is die CERATO HATCH model. Hierdie motor met sy bekende voorkant gaan heelwaarskynlik ook ’n wenner wees. Alle aanduidings is dat dit ’n…

Die Kandelaarplant…Indringerplant

Die stryd teen onkruid is nimmereindigend. Ons kan die onkruid duidelik sien wanneer dit winter is en die plante en gras in die veld besig is om te gaan rus…

Ek sien dit so!

Deur al die slegte dinge waarmee ons in Suid-Afrika gekonfronteer word, is dit tog soms toonomkrul-lekker om iets te aanskou soos die snelle verval van een van ons volk se…

Distrikte in Colorado wil afstig.

Amptenare in agt van die noordelike distrikte in Colorado, VSA, wat eensgesind is in hulle teenstand teen wapenbeheer-wette en olie- en gasregulasies, het bymekaar gekom om die moontlikheid te bespreek…

ANC-jeugliga stort in duie

Die ANC-jeugliga se taakspan het die organisasie in vier provinsies ontbind. Die sameroeper Mzwandile Masina het die nuus bekend gemaak en gesê dit is die Noord-Transvaal, Vrystaat, Wes-Transvaal en Noord-Kaap…

Europese Unie wil invoere blokkeer

Die Europese Unie (EU) wil hul invoer van Suid-Afrikaanse sitrusvrugte beëindig, sê Mxolisi Nkosi, die Suid-Afrikaanse ambassadeur in België. “Daar is ‘’n toenemende tendens om te dreig om sommige van…

Tamatie-plaas toe ’n winskopie

Die tamatie- en koolplaas van Julius Malema is vir R2,5 miljoen verkoop. Die Batebeslagleggingseenheid het Malema se half voltooide huis in Johannesburg en sy plaas in Noord-Transvaal laat opveil vir…

Radebe wil korruptes se name bekendmaak

Minister Radebe wil die lys van mense wat aan korrupsie en bedrog skuldig bevind is, aan die wêreld bekend maak Dit sal glo vir die eerste keer in Suid-Afrika gedoen…

Reuse geheim van VSA oopgevlek

Die 29-jarige Edward Snowden, ’n Amerikaanse regeringskontrakteur het erken dat hy die persoon is wat besonderhede bekend gemaak het van ‘n reuse moniteringsprogram (erger as meeluistering) deur die VSA wat…

Bilderberg konferensie 2013

Die Wêreldheersers se konferensie het 6-9 Junie in Watford, Engeland plaasgevind. Die vier-daagse geheime konferensie word jaarliks op voorafbepaalde plekke gehou. Dit word gereël en bygewoon deur die wêreld se…

Adv. Breytenbach weer in spervuur

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) begin met ’n volgende ondersoek na adv. Glynnis Breytenbach om nuwe klagtes teen haar na te gaan. Sy is onlangs op 15 aanklagte wat deur die…

Skokkende inligting oor SANW

In ’n verslag oor die SA Nasionale Weermag is bekend gemaak hoe die geboue verwaarloos word by minstens vyf lugmagbasisse. Die verwaarlosing is sodanig dat dit ook veiligheidsrisiko’s bevat vir…

Terroriste skiet vrou in haar bed dood

Die afgelope naweek was veronderstel om ’n ontspanne tydjie te wees in die jagveld naby Gravelotte in Noord-Transvaal. Dit het egter ontaard in ’n geweldige treurspel toe ’n jong vrou…

Zumaville – nuwe feite bekend gemaak

Die talle onbeantwoorde vrae rondom die omstrede kompleks waar pres. Zuma se duur woonhuis gebou is het die afgelope jaar al hoe meer mense laat wonder oor die saak. Dit…

Byleveld “afgedank”

Piet Byleveld, baasspeurder van weleer, is “afgedank” omdat hy blykbaar nie bevredigende resultate kon toon met die ondersoek van Inge Lotz se moord nie. Volgens berigte is Byleveld derduisende Rand…

Karoo woedend oor Transnet plan

Die inwoners van De Aar wil hulle veldtog verskerp teen Transnet se plan om etlike duisende ton asbes buite die dorp te stort. Transnet probeer om ‘n lisensie te kry…

Mandela weer in hospitaal

Nelson Mandela is blykbaar in ’n baie ernstige toestand terug in ’n hospitaal in Pretoria waar hy behandel word vir sy longkwaal. Sy gesondheid het glo Vrydagnag vinnig versleg. Intussen…

Lugmag stort in duie

Die Suid-Afrikaanse lugmag is besig om die onderhoud op vliegtuie ernstig te verwaarloos. Slegs twee tegnici is in diens van die Lugmag by die Sentrale Vliegskool in Langebaanweg in die…

Regterlike dienskommissie moet verduidelik

Die Regterlike Dienskommissie (RDK) gaan in die hof verduidelik hoe hy sekere kandidate aanbeveel het as regters en ander, soos adv. Jeremy Gauntlett SC, geweier het. Dit is wat die…

Boesmans eis ook vryheid

’n Volksleier van die Komani San in die Kalahari voel dit is tyd dat die Boesmans onafhanklik word sodat hulle nie verder uitgebuit word deur ander nie. “Ek wil nie…

Geneeskundiges wen in Hooggeregshof

’n Hofbevel is in die Vrystaatse hooggeregshof uitgereik wat dokters en spesialiste toelaat wat in diens van die Vrystaatse regering is en ook private werk gedurende hul werkure doen, voorlopig…

Olifantjie se dood ’n raaisel

Slegs met ’n lykskouing kan die rede gevind word vir die skielike vrekte van ’n drie maande oue olifantkalf in die Knysna-olifantpark. Die olifantjie is in Maart in die park…

Blanke grondbesitters is diewe

Die parlement het ’n konferensie aangebied oor die “herstel van grondbesit” en oor mense wat volgens die ANC-parlementslede, grond gesteel het. . Die konferensie is gehou ter herdenking van die…

Nuwe wetgewing teen rokers

Die dae toe rokers op die restaurant se stoep ’n dampie kon gaan maak, is verby. Nuwe bepalings in die regulasies oor rook in openbare plekke is in die finale…

Nog ’n krisis in Onderwys oopgevlek

Sowat 15,000 leerkragte verlaat die onderwys elke jaar in Suid-Afrika. Hierteenoor kwalifiseer slegs 8,000 nuwe leerkragte per jaar, wat meebring dat die onderwyskorps jaarliks met ongeveer 7,000 verminder. Intussen sukkel…

Atleet besteel kinders

Die Comrades atleet, Tshokela Maphori (32), is aangekla dat hy kinders wat toeskouers was van die wedloop, besteel is van hulle eiendom. Die Comrades-vereniging (CMA) ondersoek nou die klagtes wat…

Susters vind mekaar na baie jare

Die twee halfsusters wat so eenders lyk, was baie verbaas daaroor toe hulle mekaar vir ’n eerste keer sien. Simoné Lessing (23) van Benoni aan die Oos-Rand sê dit was…

RSA egpaar in Al-Kaïda hande.

Die Suid-Afrikaanse egpaar wat Jemen by hulle hotel ontvoer is, word blykbaar deur Al-Kaïda-militante aangehou. Dit is wat ’n senior veiligheidsbeampte in Jemen bekend gemaak het. Die beampte sê dat…

Die e-tol fiasko is oppad

Die feit dat motoriste weier om e-tol skyfies te koop, dui daarop dat die stelsel in ’n totale fiasko gaan ontaard. Die nuutste inligting wat Die Vryburger ontvang het, is…

Vlieënier sterf in ongeluk

Die ervare vlieënier, mnr. Telo Steyn (50), het verongeluk tydens ’n vlug terwyl hy ’n brand in die Piet Retief omgewing in Oos-Transvaal bestry het. Mnr. Steyn het met ’n…

Uitvoering deur Opera 2000.

Daar is nog kaartjies beskikbaar vir Opera 2000 se opera- en operettekonsert beskikbaar. Die konsert begin 20h00 en sjerrie sal van 19h30 geniet kan word. Opera 2000 lewer as ‘n…

Brief Radio PTA – Staatsman?

Waarde Heer, Nuusberigte hierdie naweek, t.o.v. Nelson Mandela, verwys na hom as ´n “staatsman”, waarteen ek erg beswaar moet maak. Dit is geskiedkundige feite dat Nelson Mandela as aanvoorder en…

Ellisras se Penkoppe kom op aandag!

Alhoewel 31 Mei nie meer ‘n amptelike vakansiedag in Suid-Afrika is nie, bly dit ‘n baie belangrike datum in Afrikaner volksgeskiedenis en is dit paslik om die historiese gebeure wat…

Metroraad Tshwane se Taxi-spoedbusdiens

Die metroraad van Pretoria en omgewing beplan om taxi-eienaars die algehele eienaars te maak van ‘n nuwe passasiersvervoerstelsel, bekend as “rapid tansit (BRT)”. Volgens Jason Ngobeni, ‘n bestuurder by die…

rolex replicas for sale