ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: June 2013

Kategorie 1 Indringerplant

Die gemmerlelie / Hedychium coronarium is een van die indringerplante wat uitgeroei moet word. Dit is ’n baie sterk plant en versprei sommer vinnig met lopers in die grond. Hy…

Vakbond se hoof kry miljoene uit Sasol

Die vakbond Ceppwawu se hoof, Simon Mofokeng, en sy vrou Maureen ontvang maandeliks meer as R320, 000 uit ’n kontrak met Sasol wat redelik verdag voorkom. Mofokeng het glo ’n…

SAPD mistasting?

’n Zimbabwiese miljoenêr, Frank ¬Buyanga, sukkel om sy luukse Rolls-Royce Ghost waarvoor hy etlike miljoene betaal het, uit die Suid-Afrikaanse polisie te kry nadat hulle dit glo gekaap het. Die…

Japan gedagvaar weens walvis jagtery

Australië het Japan verkla en ’n hofsaak aanhangig gemaak omdat Japan se walvis-jagtery steeds voortgaan. Die aangeleentheid sal nou in die Internasionale Strafhof aangehoor word. Die Prokureur-generaal van Australië, Mark…

Polisie vra sangoma se hulp

Die polisiehoof van Sentraal Transvaal het blykbaar ’n sangoma, in plaas van die polisie, ontbied om die skuldige uit te snuffel na ’n inbraak by sy kantoor. Die sangoma, Nomathemba…

Aanslag op Bloedrivier Gelofte-grond

Vêr-linkse sogenaamde Afrikaners is besig met die reël van ’n sogenaamde Konferensie wat sal plaasvind vanaf 6 tot 8 November 2013 in Natal. Die ou Voortrekkerkerkie wat omskep is in…

Hani nou by Agang

Die vermoorde Chris Hani se dogter, Vanessa, het by Mamphela Ramphele se Agang aangesluit en sê die ANC het haar pa se nalatenskap verraai. Sy het gesê die ANC se…

Zuma is ’n monster

’n Bekende sakeman onder swartmense, Kenny Kunene, skryf in ’nope brief wat op “The Star” se webblad verskyn, dat Jacob Zuma ’n “monster” en ‘n “tiran” is. Hy skryf die…

Motor rubriek – Studebaker President

Van ons ouer lesers sal die Studebaker motors van die 50-jare in herinnering kan roep. Bekende name soos die Studebaker Champion, Lark (gebruik deur Pretoria se blitspatrollie), Daytona en die…

Grondhervorming: Minister se siening

Suid-Afrikaners se siening dat grondhervorming onsuksesvol is, is ’n verouderde siening. Mense moet ophou om grondhervorming af te maak asof dit onsuksesvol is. Dit is die mening van Gugile Nkwinti,…

Zumaville: Verslag nou hoogs geheim

Die Nkandla-verslag wat veronderstel was om die belastingbetaler op hoogte te bring van die R200 miljoen uitgawe wat aangegaan is, is nou geklassifiseer as ’n hoogs geheime verslag. Volgens berigte…

Aap-se-kind geflous

Mnr. Albert Harbron van Uitenhage in die Oos-Kaap het jare lank ’n ernstige probleem met blou-ape wat sy mielies verniel. Om die probleem op te los, was nie so maklik…

Denel amptenare doodgeskiet

Twee van Denel se amptenare wat dood is in ’n aanval op die Verenigde Nasies (VN) se basis, se name is bekend gemaak. Volgens Denel se woordvoerder is Morné Lötter…

Wits skryf Mandela-doodsberig

Die Universiteit Witwatersrand het verlede Donderdag ‘n verklaring uitgereik waarin verskoning aangebied word aan die Mandela-familie vir ‘n doodsberig van Nelson Mandela wat verkeerdelik op die universiteit se soekenjin beland…

Polisie blind vir moorddadige optrede

Twee polisiebeamptes wat na bewering ‘n boendoe-moord in die Noordwes geïgnoreer het, kan dalk hul werk kwyt wees en selfs as medepligtiges beskou word. Die polisiemanne, wie se name nie…

Nog n windplaas-projek goedgekeur

Die Departement van Omgewingsake en Ontwikkeling het gesê dat ’n Windplaas naby Wolseley kan opgerig word en sal nie teenstrydig wees met omgewingswetgewing nie. Mich Nieuwoudt van “Sagit Energy Ventures”…

ANC jaag hoofsweep weg

Die ANC het die hoofsweep van die party, Mathole Motshekga, uit sy pos verwyder. Hy word vervang deur Stone Sizani, tans die voorsitter van die parlementêre komitee oor Landelike Ontwikkeling…

Boere word bedreig met DA en ANC siening van 1913-Wet

Die leier van die HNP, mnr. Andries breytenbach het in ‘n skerp verklaring gewys op die gevaar wat nou Suid-Afrika se boere bedreig met die eenstemmigheid tussen die ANC en…

Dief se straf opgeskort

Die swartman, bekend as Matsie, wat R71-96 se sjokolade by die kettingwinkel Shoprite in Vereeniging gesteel het, se straf is deur die hooggeregshof in Pretoria opgeskort. Regter Mothle het bevind…

Vrystaatse wetgewer in omstredenheid gedompel

Die Vrystaatse Wetgewer het nou die argwaan van Bloemfonteiners op die hals met die omstrede nuwe Vrystaatse Wetgewer-gebou wat by die ou Ramskraal-tronk gebou gaan word en die belastingbetaler sowat…

Oorstromings saai verwoesting

Die Vryburger se medewerker in Kanada berig dat oorstromings en siklone nou verwoesting saai in die noordelike halfrond. Sy rapporteer dat hulle eie woning nou ontruim moes word en sy…

Advies: Optrede tydens krisis

Sowat 20% van die speurders in die SAPD het geen opleiding in speurwerk nie Benewens die skrikwekkende feit het 17, 000 lede van die polisie nie eers ’n rybewys nie….

Verdagte De Koker soek regshulp

Die beskuldigde, Alex de Koker (49), wat aangekla is vir moord op die 15-jarige Raymond Buys by ’hul opleidingsentrum in Vereeniging, kan nie meer sy regsverteenwoordiger betaal nie. Dit is…

ANC word paniekerig

Dit is reeds baie duidelik dat die ANC bedreig voel en paniekerig raak oor provinsies wat onder politieke beheer van ander partye staan. Die feit dat gewapende magte soos die…

Miljoene geskenk vir Kaapse armes

Mynmagnaat en miljardêr Patrice Motsepe het R12 miljoen geskenk vir armmense in die Wes-Kaap. Die bedoeling is om armoede en werkloosheid te help verlig. Motsepe het glo gesê hy skenk…

Uit die Woord

HERE, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. Gee my verstand, dat ek u wet kan bewaar, ja, dit kan onderhou…

Daboel-oh-sêvên

Edward Snowden het nogal ‘n taamlik pienkerige skakering op ‘n paar hoëprofiel gevreetjies veroorsaak, die stoute kabouter. Ek weet nie of HongKong ver genoeg was om te vlug nie want…

VSA Waarsku teen RSA se misdaad

Die regering van Amerika het ernstige waarskuwings uitgereik oor die misdaad vlakke in Suid-Afrika en veral melding gemaak van die gewelddadigheid in groter stede soos Pretoria, Johannesburg, Durban en Kaapstad….

Nuusflitse

• Hoe kan wit, Afrikaanse NG mense hul identiteit verbreed sonder om hul eie identiteit te verloor? Dié vraag is tydens die sinode van die NG Kerk in die Vrystaat…

Diefstal, moord en druppels genade

Suid-Afrika het ’n paradys geword – ’n paradys vir diewe. Hierdie week is daar talle berigte oor diewe wat toeslaan. Die een werknemer besteel die bankier wat blykbaar verkeerdelik die…

Uitlanders koop RSA plase

Van wee die uiters swak vertoning van die Rand, het buitelandse beleggers gedurende die afgelope agt weke toegesak op Suid-Afrika en plase opgekoop. In Meimaand het een agentskap twee spogplase…

Premier geniet die lewe

Die premier van Noord-Transvaal, ene Cassel Mathale, het derduisende Rand spandeer aan helikoptervlugte oor relatief kort afstande. Mathale het gedurende Meimaand sowat R60, 000 spandeer vir ’n vlug van 160…

Egpaar nie Al-Kaïda slagoffers nie

Die Bloemfonteinse egpaar wat in Jemen ontvoer is, is volgens die jongste inligting nie slagoffers van Al-Kaïda nie. Die egpaar wat reeds meer as drie weke gyselaar gehou word, is…

Mamphela Ramphele se verkiesingsplan

Die verkiesing-deskundiges van die VSA wat Barack Obama gehelp het om die verkiesing in die VSA twee keer te wen, is nou genader deur dr. Mamphela Ramphele om stemme vir…

Luiperd verwonder haar

In die Krugerwildtuin het die klompie toeskouers met verbasing gekyk hoe ’n luiperd wyfie haarself verwonder het vir haar eie beeld in die spieel van ’n motor. Vir bykans ’n…

Parlement: Staak beledigings

Kaapstad: Die speaker van die parlement, Max Sisulu, het ’n beroep op sy lede gedoen om hulle te weerhou van persoonlike opmerkings wat die waardigheid van die lede en die…

Nazi word nou eers vervolg

In Hongarye word die 98-jarige Laszlo Csatary, ’n voormalige Nazi vervolg wat nou daarvan beskuldig word dat hy talle Jode gemartel en vermoor het. Hy word nou in Hongarye aangekla…

Senior polisiebeampte se lyk gevind

Die polisie het ‘n senior polisiebeampte se lyk gevind ten noorde van Pretoria in die Hammanskraal gebied. Hy word beskou as een van 20 mees senior polisiebeamptes van Sentraal Transvaal….

Versigtig met 1913-wet herdenking

Met die herdenking van die Wet op Naturelle Grondbesit, wat op 19 Junie 1913 in werking gestel is, is dit nodig om sekere sake net in perspektief te plaas. Ter…

Groot opwinding oor Volkstaat rugby

Groot opwinding heers oor eerskomende Saterdag se rugby wedstryd tussen die twee volksdorpe – Orania en Kleinfontein. Verlede jaar het die twee “volkstaat” dorpe se rugbyspanne vir die eerste keer…

Pangas uitverkoop

’n Algemene handelaar in die Marikana gebied het bevestig dat die aanvraag na pangas sodanig is dat die voorraad binne enkele dae uitverkoop is. Daar was, volgens die winkelier, skielik…

Polisie verantwoordelik vir moord

Mnr. Herman van der Schyff (34), ’n sekuriteitswag is verlede Sondag in Olifantshoek vermoor deur ’n aantal terroriste. Herman was aan diens by ’n abattoir toe hy vermoor is. Die…

Pa red sy seun

Johan Hoffman (14) van Bloemfontein het deur sy pa se toedoen, ’n tweede kans op lewe gekry. Hy skryf in ’n brief aan sy pa, wat bedoel is as deel…

Swartes betoog oor swak onderwys

Duisende swart skoliere het tydens die sogenaamde jeugdag in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad aan optogte deelgeneem vir beter onderwys en skole. Die betogings was volgens kenners, aansienlik meer omvattend as…

Peter Marais wil bruines bemagtig

Die omstrede Peter Marais, voormalige raadslid in die Wes-Kaap, het “Die Bruin Bemagtiging Beweging” tot stand gebring met die bedoeling om bruinmense ekonomies te bemagtig. Die beweging wil nie die…

Terroriste vermoor Oos-Kaapse boer

Twee swart mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n boer naby Cradock in die Oos-Kaap. Mnr. Louis Traut is op barbaarse wyse met pangas dood…

Kameelperd trotseer BMW

Mnr. Buks Westraad, ’n Bloemfonteinse sakeman het ’n noue ontkoming beleef toe ’n kameelperd teen die spoed van ’n jagluiperd bo-oor sy duur BMW sportmotor gehardloop het. Die dier se…

Wonderwerke gebeur nog

Mev. Marinda Combrink glo dat wonderwerke steeds gebeur, al is dit in ’n ander form. Sy is ’n slagoffer van die weghol-vragmotor ongeluk naby Roodepoort. Haar eerste woorde aan haar…

Kaapse vrou stel rekord op

“Alles het dood gevoel. Die enigste ding wat wakker was, was my brein,” het Cecilia Schutte (35) van Milnerton in die Wes-Kaap vertel terwyl sy letterlik blou van die koue,…

Vrou breek nuwe rekord

Madelyn Prinsloo (32) het haar staal gewys gedurende ’n kragvertoning verlede Saterdag Sy het ’n nuwe rekord opgestel toe sy ’n vragmotor se buiteband wat 150 kg weeg, dertig maal…

rolex replicas for sale