Die Noord-Kaapse olyf-boerdery projek wat R40 miljoen gekos het om te begin, het in duie gestort.
Die projek is in 2007 deur die voormalige Minister van Landbou en Grondsake, Lulu Xingwana, aan die gang gesit in ’n poging om swart boere te vestig en om werkloosheid te bekamp.
Van die opkomende boere, almal anderskleuriges, wat deel vorm van die projek, beskuldig nou die Departement van Landbou vir die mislukking.
Die Departement het glo ’n bemestingstof vir die olyfbome aanbeveel wat hoegenaamd nie geskik is vir olyf-produksie nie. Dit het daartoe gelei dat ie bome op strepe begin vrek het.
Die bewering word ook gemaak dat die bome niie goed genoeg versorg is deur die boere nie.
Foto – Takkie olywe
By ons in vrystaat muslik tale van swart. Boerdery bedrywe as gevolg van geen onder vinding en omdat hulle invrastriktur vernietig en eenvoudig telui is boer wordgebore en vir tenminste vir 20 jaar deur sy pa opgelei
Dis nie nuut nie. Oral in die land koop die ou eienaar van die plaas die plaas terug van die regering en begin weer boer.
Al gee die regering tot hulp werkers om die plaas te bewerk terwyl die “baas” wag dat sy geld inkom gaan hul bankrot speel. Die witman is nie daar om te se: ok vandag werk ons kunsmis in, more trek ons bossies, daarna lei ons nat en snoei en en en en en en nie..mmmm
Ek lees op die internet van n klomp wat op n eiland ontdek is tussen indie en thailand. Hul eet vis en wilde plante. Daar is niks ontwikkeling nie. Hul plant niks en bou niks. Die lugfotos wys net n digbegroeide eiland in die baai van bengal.
Niemand weet watse taal hul praat, waar hul vandaan kom of hoe lank hul daar is nie.