NVG kandidaat aangekla


’n Streekslanddros Stanley Gumede is deur die Landdros-kommissie van Suid-Afrika aangekla weens wangedrag.

Berigte lui dat Gumede die gunsteling van pres. Jacob Zuma is as eerste kandidaat om die leiding te neem by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG).

Gumede is verlede Woensdag aangekla. Dit is egter nie bekend of die president hom nog steeds as nommer een verkies om die amp te beklee nie.

Foto – Stanley Gumede