Sowat 15,000 leerkragte verlaat die onderwys elke jaar in Suid-Afrika. Hierteenoor kwalifiseer slegs 8,000 nuwe leerkragte per jaar, wat meebring dat die onderwyskorps jaarliks met ongeveer 7,000 verminder.
Intussen sukkel die Departement van Onderwys om, soos alke ander staatsdepartement, die vakante poste te adverteer en te vul.
Die situasie kan daartoe lei dat Suid-Afrika binne ’n dekade die grootste onderwys krisis ooit gaan beleef.
Indien daar verder in ag geneem word dat 60% van onderwysers reeds ouer as 40 jaar is, word die prentjie nog donkerder.
Die situasie in die onderwys gaan verder versleg na mate klasse se leerling getalle nog groter word weens die tekort aan onderwysers.
Dit is die mening van kundiges in die onderwysprofessie dat die onderwyskorps met meer as 20,000 leerkragte per jaar aangevul moet word om aan die groeiende populasie se behoeftes te voldoen,
Hierdie tendens is deel van die resultaat waar diskriminasie op die arbeidsterrein toegepas word, is gesê.
NSA is reeds die omdraaipunt verby. En ek verheug my daarin om te sien dat die skeppers van hierdie Helgat niks daaraan kan doen nie.
Pink frik het mos anderdag gesê dat daar ‘n paar klein hak plekkies is, maar dat SA baie verbeter het sedert 1994.
En dit gaan seker weer Apaatheit se skuld wees.
Het nooit besef dat Apartheid selfs vanuit die dood nog sy ding doen nie.
Nee laat hulle hierdie hel hool in die grond in bestuur.
Hulle kan ook maar name verander my voorgeslag het n pragtige land opgebou met name wat waardig was aan dorpe stede of strate. Die afgebreekte statjies kan maar die name van die moordenaars kry. Dit pas in by die satanskinders leef en werkswyse.
‘n Kind se opvoeding is die verantwoordelikheid van sy/haar ouers. God het dit so beskik. As elke ma en pa sy eie kennis aan ‘n kind oordra en die kind leer om te lees, skryf en basiese rekeninge te doen, sal die kind hom/haarself kan leer in die rigting waar hy/sy ‘n belangstelling en aanleg het. Ons moet ophou om na instansies te kyk vir ons kinders se opvoeding, waar invloede wat nie noodwendig met ons as ouers se opinies en waardes ooreen kom nie, uitgeoefen word. Tuisonderrig is die beste uitweg. Die kind wat so lank as wat moontlik is onder sy ouers se invloed bly en vry is van ‘peer preassure’, is die kind wat rotsvas staan in sy geloof en identiteit.
Goeiedag Boere,
Ek stem volkome saam met Sheugnet.
Al wat hier bygevoeg kan word is dat ons ons CVO skole beter moet ondersteun en uitbrei.
Boeregroete,
DuP