Mandela weer in hospitaal


Nelson Mandela is blykbaar in ’n baie ernstige toestand terug in ’n hospitaal in Pretoria waar hy behandel word vir sy longkwaal.
Sy gesondheid het glo Vrydagnag vinnig versleg.
Intussen het die Sunday Times se hoofopskrif gelees “Dis tyd om hom te laat gaan.”