Hulpbronne minister moet verduidelik


Die Minister van Minerale Hulpbronne, Susan Shabangu en haar adjunk moet verduidelik wat gekoop en betaal is met die staat se kredietkaart in hulle besit sedert April 2011.

Daar is blykbaar meer as R183, 000 met hul staats-kredietkaarte betaal.
Oliphant, die adjunk, het glo R112, 545,11 spandeer, waarvan R8, 186 nog betaal moet word.
Foto- minister Shabangu