Dagga-smokkel neem toe


Meer as R500, 000 se dagga is in ’n taxi in Kimberly gekry en drie mans is gevange geneem.
’n Polisiewoordvoerder van die gebeid beweer dat die kweek van dagga aan die toeneem is weens ekonomiese redes.
Hy sê dat lede van die blitspatrollie vyf sakke vol dagga in ’n sleepwa gekry is toe hulle ’n Toyota voertuig gestop het.
Die dagga wat gevind is, weeg 94 kg en het ’n straatwaarde van meer as R500, 000.
Die drie swartes wat aangekla sal word is onderskeidelik 24, 28 en 56 jaar oud.
Die polisie het op die voertuig en ’n sleepwa beslag gelê omdat dit na bewerig vir die misdaad gebruik is.
Foto-daggaplant